You are on page 1of 4

Taak 2023

G04 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal

TAAK 3: Skryf

SKRYF ’N OPSTEL

Skryf ’n opstel oor EEN van die volgende onderwerpe. Onthou die skryfproses, wat
beplanning insluit. Maak seker dat jy die onderwerp wat jy kies duidelik aandui (1–4.3). Jou
opstel moet 40 tot 60 woorde lank wees.

Onthou die volgende:

Skryfproses:
1. Beplan eers jou paragraaf in potlood. Dis ’n goeie idee om ’n breinkaart (mind map)
te teken. Sit die tema of titel in die middel met idees vir jou slot (of teks) rondom dit.
2. Eerste poging
• Skryf dan sinne op ’n papier in potlood.
• Gebruik die sinne om ’n paragraaf te skryf. Verbind jou sinne met
voegwoorde (soos “en”).
3. Redigeer (edit) jou eerste poging. Lees deur jou teks, maak spelfoute reg en kyk of
alles sin maak en logies vloei. Maak ook seker jou sinsbou is korrek. Iemand kan dit
lees en kommentaar lewer (comment).
4. Skryf jou finale weergawe in pen. Dui aan dat dit jou finale weergawe is met die
woorde “Finaal” of “Finale weergawe”.

VRAAG 1

Die blou see

OF

VRAAG 2

Ek wil maan toe gaan.

OF

VRAAG 3

Die meisie sonder maats


OF

Bladsy 1 van 4 © Impaq


Taak 2023
G04 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal

VRAAG 4

LET WEL: Indien jy ’n prentjie kies, moet jy jou eie onderwerp en titel uitdink.

4.1

(Bron: https://bit.ly/3xpCuQU)

OF

4.2

(Bron: https://bit.ly/3lkEnfd)

OF

4.3

(Bron: https://bit.ly/3yp9euI)
[20]

© Impaq Bladsy 2 van 4


Taak 2023
G04 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal

RUBRIEK VIR DIE SKRYF VAN ’N OPSTEL

0–1 2 3 4
Werk is afgeskryf,
Inhoud pas nie by Inhoud is Inhoud pas baie
Inhoud nie leerder se eie
die tema nie. voldoende. goed by die tema.
werk nie.
Baie taalfoute is Baie goeie
Taal Swak taalgebruik. Goeie taalgebruik.
gemaak. taalgebruik.

Opstel is vol
Spelling Baie spelfoute. ’n Paar spelfoute. Korrekte spelling.
spelfoute.
Goed beplan,
Geen bewyse van Baie goeie
Beplanning Swak beplanning. maar klein foutjies
beplanning nie. beplanning.
kom voor.
Swak sinne en
Swak sinne en Goeie sinne en Puik sinsbou en
Sinsbou geen paragrawe
paragrawe. paragrawe. paragrawe.
nie.
TOTAAL 20

TOTAAL: 20

Bladsy 3 van 4 © Impaq


Taak 2023
G04 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal

© Impaq Bladsy 4 van 4

You might also like