You are on page 1of 3

AFRIKAANS EAT

GRAAD 8

KWARTAAL 4

TAAK 12 LUISTERBEGRIP
Totaal : 20

Tydsduur : 60 Minute

Datum : 17 Oktober 2022

Examinator : K Conradie

Moderator : D Scheepers
Afrikaans EAT Taak 12 Kwartaal 4 – 2022 ©TAC

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 8

KWARTAAL 4

TAAK 12

LUISTERBEGRIP

INSTRUKSIES

• Jou tutor sal die leesstuk een keer aan jou voorlees.

• Jy mag dan die vrae deurlees en bestudeer en dan omdraai of toe maak.

• Jou tutor sal dan die leesstuk nog twee keer aan jou voorlees.

• Tydens hierdie twee voorlesings mag jy aantekeninge maak.

• Draai die bladsy met die vrae om en beantwoord dit dan skriftelik.

• By WAAR/ONWAAR tel slegs dier motivering ‘n punt.

[20]

Ontwikkel deur That Assessment Company 2


Afrikaans EAT Taak 12 Kwartaal 4 – 2022 ©TAC

Vrae:

1.1 Wanneer is die “Boom van die Jaar” vir die eerste keer gekies? (1)
1.2 Wanneer is Nasionale Boomplantdag elke jaar? (2)
1.3 Noem TWEE redes waarom bome belangrik is vir ons voortbestaan. (2)
1.4 Watter twee bome is in 2020 as Boom van die jaar aangewys? (2)
1.5 Noem die TWEE ander name wat die Kremetartboom soms ook (2)
genoem word.
1.6 Wat beteken dit as ons sê ‘n boom is bladwisselend? (2)
1.7 Hoekom glo sommige mense dat jy nie die Essenhoutboom in jou (2)
tuin moet plant nie?
1.8 Is die volgende stelling WAAR of ONWAAR? Gee ‘n rede waarom jy (1)
so sê. (Slegs punt vir motivering. (slegs motivering tel een punt)
Die Essenhoutboom is ‘n goeie afskrikmiddel vir
vrugtevretendevoëls.
1.9 Noem TWEE bome wat in die verlede al “Boom van die jaar” was. (2)
1.10 Watter boom sal jy kies om in jou tuin te plant? Gee ‘n rede vir jou (2)
keuse.
1.11 Dink jy dis goed dat ons elke jaar ‘n “Boom van die Jaar” kies? (2)
Verduidelik waarom jy so sê.

TOTAAL:[20]

Ontwikkel deur That Assessment Company 3

You might also like