You are on page 1of 4

AFRIKAANS EAT

KWARTAAL 1 - TAAK 1 – MONDELING TAAK

AFRIKAANS
EERSTE ADDISIONELE TAAL

2024
GRAAD 12 - KWARTAAL 1
MONDELING:
LUISTER BEGRIP

Totaal : 10 Punte

Hierdie dokument bestaan uit 5 Bladsye


ASSESSMENT DECLARATION OF AUTHENTICITY

NAME OF NSC INSTITUTION Mindscape Education Pty Ltd


NAME OF LEARNER
LEARNER ID NUMBER
SBA VENUE NAME
DECLARATION OF AUTHENTICITY BY LEARNER
I hereby declare that all pieces contained in this portfolio are my own original work and that
if I have used any sources I have acknowledged them. I declare that my work is original
and that I have not plagiarised other sources or other people’s work.

I agree that if it is determined by the relevant authorities that I have engaged in any
fraudulent activities whatsoever in connection with my SBA mark, I shall forfeit the marks
awarded for the assessment(s).

_____________________ __________________
LEARNER’S SIGNATURE DATE COMPLETED

DECLARATION OF AUTHENTICITY BY EDUCATOR


As far as I know, the above statement by the learner is true and I accept that the work
offered is his / her own.

_______________________ __________________
EDUCATOR’S SIGNATURE DATE COMPLETED

MINDSCAPE EDUCATION
MODERATOR'S STAMP

Mark Achieved: ____ / ____ Date: ____________


Internal Moderator Mark: ____ / ____ Date: ____________
External Moderator Mark: ____ / ____ Date: ____________

Please detach this sheet from the paper/task instruction, and attach to the learner's answer
script for record keeping purposes.

B l a d s y | 2 van 5
Vakgebaseerde Assessering
Instruksies en Informasie:
1. Jy gaan na ‘n teks luister wat die onderwyser vir jou voorlees.

2. Die eerste keer wanneer jy na die teks luister, gaan jy die geheelbeeld van die teks ontvang.

3. Wanneer die onderwyser die teks vir ‘n tweede keer lees, mag jy aantekeninge maak.

4. Die onderwyser gaan die vrae hardop vir jou lees, en daarna gaan jy tyd gegun word om die

vrae te beantwoord.

© MINDSCAPE EDUCATION Bladsy 3


MINDSCAPE EDUCATION

Vrae:

1. Wat word bedoel met die stelling “Meme is deesdae oral te vinde” (1)

2. Noem twee funksies van die internet-meem soos in die teks beskryf. (2)

3. Hoekom is jongmense tussen die ouderdom van 14 – 18 dir grootste (1)


verspreiders van meme?

4. Is die volgende stelling WAAR of ONWAAAR? (1)

Meem-webtuistes skep vir baie mense volhoubare werk.

5. Noem enige TWEE sensitiewe onderwerpe volgens die teks, waaroor (2)
meme soms handel.

6. Noem enige moontlike nadeel wat jy dink die verspreiding van meme vir (1)
jou kan inhou.

7. Dink jy meme is ‘n manier om te kommunikeer? Gee ‘n rede vir jou (1)


antwoord.

8. Kies die korrekte woord tussen hakies. Skryf slegs die woord as (1)
antwoord neer.

Hierdie teks is (informatief/humoristies).

TOTAAL: 10

© MINDSCAPE EDUCATION Bladsy 4

You might also like