You are on page 1of 4

AFRIKAANS EAT

GRAAD 9

KWARTAAL 1

TAAK 1 MONDELING
Totaal : 20

Tydsduur : 30 Minute

Inhandigingsdatum : 3 Maart 2023

Eksaminator : K Conradie

Moderator : M De Wet
Afrikaans EAT Taak 1 Kwartaal 1 – 2023 ©TAC

AFRIKAANS EAT

GRAAD 9

KWARTAAL 1

TAAK 1

VOORBEREIDE LEES
INSTRUKSIES:

1. Lees die onderstaande teks ‘n paar keer op jou eie deur en sorg dat jy alles
verstaan asook al die woorde reg uitspreek.

2. Wanneer jy gereed is moet jy die teks hardop aan die nasiener voorlees.

3. Die nasiener gebruik die aangehegde rubriek om jou aanbieding te merk.

[20]

Ontwikkel deur That Assessment Company 2


Afrikaans EAT Taak 1 Kwartaal 1 – 2023 ©TAC

SJOKOLADE, DIE SOETE WONDER

Wie kan “Nee dankie!” sê vir sjokolade?


Die vet in sjokolade is nie die probleem
nie. Baie ander lekkergoed bevat
minder vet of is vetvry, maar wanneer
dit kom by soetgoed is die eintlike
sondaar kilojoules. En kilojoule

per kilojoule is vetvrye lekkers nie regtig beter vir jou as sjokolade nie.
Jy eet waarskynlik minder sjokolade as wat jy dink. Kenners sê lekkergoed maak
omtrent 2% van die gemiddelde mens se dieet uit. Jy kan jou lus vir sjokolade
en proteïene bevredig deur ‘n sjokolademelk te drink.
‘n Groot blok sjokolade bevat sowat 8% van die kalsium wat jy per dag nodig het.
Sjokolade is natuurlik nie die beste bron van dié beenbouer nie, maar die
Kalsiuminhoud is ‘n lekker bonus.
Sjokolade anti-oksidante: Navorsers het verklaar dat dit ‘n taamlike hoë vlak van
party van die gesonde bestanddele wat in vrugte en groente voorkom bevat. (Dit
beteken nie dat sjokolade in die plek van groente en vrugte geëet kan word nie,
maar dit is beslis ‘n pluspunt)
Die blote plesier maak dit die moeite werd. Sjokolade het ‘n spesiale unieke
uitwerking. Die geure verander en raak meer intens hoe langer jy dit in jou mond
vertroetel. Eet dit stadig. Jy hoef baie te eet om dit regtig te geniet nie.
[Verwerk uit: Kosmos; leerderboek]

Ontwikkel deur That Assessment Company 3


UITSTEKEND KNAP GEMIDDELD ELEMENTêR ONVOLDOENDE

Kriteria: 10-9 8-7 6-5 4-3 2-0

Voorbereiding Leerder het Leerder het baie Leerder het Leerder het min Geen voorbereiding is
uitstekend voorberei goed voorberei voorberei voorberei gedoen nie

Liggaamshouding: Uitstekende Goeie liggaams- Gemiddelde Liggaams-houding Liggaams-houding is


liggaams-houding houding liggaams-houding kort aandag verkeerd
Voete bymekaar,
regop, Leesboek
korrek vasgehou

10-9 8-7 6-5 4-3 2-0

Lees: Foutlose lees en Goeie lees tempo Aanvaarbare Lees tempo is Lees tempo en
uitspraak. Puik en uitspraak. Goeie leestempo, woorde elementêr. Woorde uitspraak is swak, stop
Vlot, uistpraak, gebruik van gebruik van word meestal reg word gereeld gereeld om woorde te
gebruik van leestekens leestekens. uitgespreek. verkeerd klank. Moeilik om te
leestekens. Leestekens word uitgespreek. volg wat gelees word.
gebruik. Leesteken gebruik is Geen leestekens word
selde opgetel. gebruik nie.

Oogkontak met die Deurentyd Gereelde Aanvaarbare Swak oogkontak met Geen oogkontak met
gehoor. oogkantak met die oogkontak met oogkontak met die die gehoor. die gehoor nie.
gehoor. gehoor. gehoor.

Totaal:

TOTAAL = ___ / 20

You might also like