You are on page 1of 1

Afrikaans EAT Graad 8 Basislyn assessering – Mondeling 2021

AFRIKAANS EAT

BASISLYN ASSESSERING – MONDELING (VOORBEREID)

18 Januarie 2021

GRAAD 9

Eksaminator: Mev. I. Burgers Tyd: 2-3 min

Moderator: Mnr. R. Lewis Punte: 20

________________________________________________________________________

INSTRUKSIES:

• Berei ‘n toespraak van 2-3 minute voor oor die onderstaande onderwerp.
• Jy moet ‘n video-opname van jou toespraak maak en aan my stuur voor of op
Woensdag 20 Januarie 2021.
• Jy mag visuele hulpmiddels gebruik, bv. Prente, foto’s ens.
• Gebruik sleutelkaartjies, maar moet asseblief nie aflees nie.
• Berei goed voor sodat jy kan ontspan terwyl jy praat.
• Dit is belangrik dat jy verstaan wat jy sê en dit geniet.

ONDERWERP:

Stel jouself voor, vertel meer oor jouself en jou ervaring van skool gedurende Covid.
Gebruik die volgende riglyne:

• Wie is jy?
• Bespreek enige 3 ander interessante dinge oor jouself.
• Hoe ervaar jy skool veral in hierdie Covid-tydperk.
• Dink aan ‘n oulike idee om jou toespraak af te sluit.

➢ Jy kan deur die rubriek lees om te sien hoe punte toegeken word.

1|Page

You might also like