You are on page 1of 1

Afrikaans EAT Graad 9 Basislyn assessering–Visueel_jan2021

AFRIKAANS EAT

BASISLYN ASSESSERING – Visuele teks

22 Januarie 2021

GRAAD 9

Eksaminator: Mev.I. Burgers Tyd: 10 min

Moderator: Mnr. R. Lewis Punte: 5

___________________________________________________________________

Bestudeer die spotprent en beantwoord die vrae wat daarop volg.

[https://pbs.twimg.com/media]

VRAE:

1. Hoe weet jy dat die gebou besig is om te brand. 1


2. Wat omtrent die leerlinge se beweging wys dat hulle geskrik het? 1
3. Tydens watter periode het die brand ontstaan? 1
4. Van watter vervoer maak die leerlinge gebruik? 1
5. Hoe weet jy dat dit daardie dag moontlik koud was? Noem TWEE dinge. 1
[10/2=5]

1|Page

You might also like