You are on page 1of 9

Naam: _______________________________

Van: ____________________________
Graad: ____________________________
Genre: ____________________________
Onderwerp: __________________________

Goeie dag,

Jy gaan hierdie projek gedurende klastyd doen saam met jou onderwyser.

Dit moet pret wees en ons hoop dat jy baie nuwe en interessante dinge sal aanleer.

Jy mag nie die projek huistoe neem nie en niemand mag jou help om dit te doen nie. Jou
familie / vriende mag wel help om die inligting wat jy nodig het om die projek toe doen, te
verkry.

Al die inligting wat jy kry moet in ʼn koevert/sakkie of op ʼn rekenaar / stokkie gebȇre word en
klas toe gebring word. Jy gaan dié inligting gebruik om die navorsingsafdeling van die projek
te doen.Julle moet baie pret hȇ met die projek!!
Kies jou onderwerp:
• Neem die dobbelsteentjie en rol dit saggies oor jou tafel.
• Die nommer waarop die steentjie eindig word jou onderwerp nommer.
• Bestudeer die onderwerp deeglik. Dit sal die onderwerp wees wat jy moet doen vir jou
projek.

Let wel:
 Gebruik verskillende bronne om jou te help met jou navorsing. In die spasie hieronder, skryf
die bronne neer waar jy jou inligting gekry het.
 Skryf / plak jou inligting in die gegewe spasies. As jy meer plek nodig het, kan jy nog
bladsye insit of alles in ʼn koevert plaas.
 Wees kreatief en geniet dit!

Inligting: (Skryf/plaas die name van die bronne in die blok) As jy ʼn rekenaar gebruik, kry die
dokument in ‘Word” by jou onderwyser en werk direk in die boek.

https://frugalfun4boys.com/printable-comic-strip-templates/
https://www.teacherspayteachers.com
Notas/ prente: (Gebruik hierdie spasie om jou rofwerk / notas/beplanning te doen.)
Ander notass:

Ekstras:

Notas oor die skryf van die projek:


 Nadat jy die navorsing gedoen het moet jy begin skryf.
 Jy moet jou skryfstuk goed beplan deur rofwerk te doen.
 Onthou, verskillende onderwerpe vereis verskillende produkte. Doen jou beplanning
deeglik.
 Gebruik al die skryfprosesse. Hou al jou rofwerk as bewyse.
 Onthou dat die skryfafdeling die basis vorm van die mondeling wat jy later gaan doen.
Breinkaart / opsomming / beplanning
Finale werk / visuele aspekte:
Instruksies:
Berei die mondeling voor deur die genre en onderwerp se navorsing aan die klas te
verduidelik.
Somminge onderwerpe het visuele aspekte wat in die mondeling geïnkorporeer moet word.
Jou mondeling sal op die volgende aspekte fokus:
 Skop af met met ʼn interessante inleiding t.o.v. die genre asook hoe jy jou onderwerp
benader het.
 Spreek jou woorde duidelik uit en fraseer korrek.
 Gebruik toepaslike liggaamstaal.
 Voorbereiding van ʼn uitnemende voorlegging is noodsaaklik - gebruik jou bronne optimaal.
 Voorlegging van jou toespraak – wees goed voorbereid en entoesiasties in jou aanbieding
(Moenie dit aflees nie!)

Plaas jou kaarte hier:

Let op na die volgende: As jy jou projek op die rekenaar gedoen het, gaan jy die hele projek moet
uitdruk en in jou SGA plaas.
Naam: __________________________ Van: __________________________ Klas: ____
Genre: _______________________________
Onderwerp: __________________________________________________________________

*Neem asseblief kennis dat die NAVORSINGSFASE van die projek saam met die SKRIFTELIKE FASE
van die projek geassesseer behoort te word.

KRITERIA BESKRYWERS

Die verwagte
Goeie gebruik
Uitstekende aantal bronne is
van ‘n Die aantal Geen bronne is
gebruik van gebruik.
Aantal, verskeidenheid bronne is gebruik nie.
bronne. Meer Gebrekkige
verskeidenheId en bronne wat ontoereikend. Indien bronne
as verwagte verskeidenheid (bv.
kwaliteit van bronne relevant is tot die Geen gebruik is, was dit
hoeveelheid slegs Wikipedia of
gebruik onderwerp. verskeidenheid nie relevant tot
bronne is slegs die boek/teks
nie die onderwerp nie
gebruik. wat in die klas
verskaf is)

10-9 punte 8-7 punte 6-5 punte 4-3 punte 2-1 punte

Relevante Irrelevante Geen Bibliografie/


Bibliografie/ Bibliografie/ Verwysings/
Bibliografie/ Verwysings/ Verwysings/ Bronnelys
Verwysings/ Bronnelys verskaf. Bronnelys
Bronnelys

2 punte 1 punte 0 punte

Organisatoriese Organisatoriese Organisatoriese Organisatoriese


*Organisatoriese
tegnieke en tegnieke en tegnieke en tegnieke en
tegnieke en
vaardighede vaardighede lewer vaardighede vaardighede
vaardighede (bv.
lewer n n goeie projek. lewer n lewer n
breinkaarte
uitstekende gemiddelde elementêre
opsommings/
projek. projek. projek.
beplanning) is
6-5 punte
gebruik om finale
4-3 punte
projek te lewer.
2-1 punte
8-7 punte

TOTAAL: /20
Skriftelike
werk Uitmuntend Goed Gemiddeld Elementêr Swak
5 4 3 2 1

/ 30
Beperkte en
Behoorlike Behoorlike, Goeie Gemiddelde inleiding. elementêre Geen
beplanning. deeglike beplanning. Betekenlose inleiding beplanning beplanning.
Effektiewe beplanning. Inleiding en slot en slot. Poging tot Geen inleiding
breinkaart. Goeie inleiding aanvaarbaar. inleiding en slot. en slot.
en slot.
Formaat en Uitstekende Goeie kennis Gemiddelde kennis van Basiese kennis Geen verband
struktuur kennis van van verwagte verwagte formaat en van verwagte met verwagte
verwagte formaat formaat en struktuur formaat en formaat en min
en struktuur struktuur . basiese tot geen
toegepas struktuur struktuur

Hantering van die Uitmuntende Goeie.hantering Gemiddelde.hantering Beperkte Swak hantering


onderwerp met hantering van die van die van die onderwerp – hantering van van die
betrekking tot onderwerp – onderwerp – vaagweg relevant en die onderwerp – onderwerp –
relevansie en heeltemal relevant en beperkte mate van basiese geen
oorspronklikheid relevant en baie oorspronklik. oorspronklikheid relevansie en relevansie en
oorspronklik.en grootliks onoorspronklik
kreatief onoorspronklik

Kreatiewe Goeie Verbeeldingryke Gemiddelde, redelike Beperkte en Swak


gebruik van taal verbeeldingryke en figuurlike figuurlike en kreatiewe min tot geen taalgebruik:
en styl en figuurlike taalgebruik. taalgebruik. figuurlike en geen figuurlike
taalgebruik. kreatiewe of kreatiewe
taalgebruik taalgebruik.
Taalstrukture en - Uitstekende Goeie gebruik Gemiddelde gebruik Basiese gebruik Swak gebruik
konvensies gebruik van van woordeskat, van woordeskat, van van
woordeskat, sinstrukture, sinstrukture, spelling en woordeskat, woordeskat,
sinstrukture, spelling en leestekens sinstrukture, sinstrukture,
spelling en leestekens spelling en spelling en
leestekens leestekens leestekens

Redigering Uitmuntende Goeie redigering. Gemiddelde redigering Elementêre Geen


redigering. redigering redigering
Mondeling Uitmuntend Goed Gemiddeld Onbevredigend Nie behaal
nie
/20 5 4 3 2 1

Goeie inleiding tot Uitmuntende Goeie inleiding Gemiddelde Onbevredigende Swak inleiding
onderwerp en inleiding tot tot onderwerp inleiding tot inleiding tot onderwerp tot onderwerp
navorsing. onderwerp en en goeie onderwerp en en beperkte en basiese tot
uitstekende navorsing gemiddelde navorsing. geen
navorsing. navorsing. navorsing.

Uitspraak, Uitmuntende Goeie uitspraak Gemiddelde Onbevredigende Swak uitspraak


frasering en uitspraak en en frasering, uitspraak en uitspraak en frasering, en frasering,
gebruik van frasering, asook asook goeie frasering, asook asook beperkte asook geen
punktuasie gebruik van gebruik van bevredigende gebruik van gebruik van
punktuasie punktuasie. gebruik van punktuasie. punktuasie
punktuasie

Toepaslike Uitmuntende Goeie gebruik Gemiddelde Onbevredigende Swak,


liggaamstaal gebruik van van gebruik van gebruik van ontoepaslike
tydens aanbieding liggaamstaal liggaamstaal liggaamstaal liggaamstaal tydens gebruik van
van projek tydens tydens tydens aanbieding liggaamstaal
aanbieding aanbieding aanbieding tydens
aanbieding

Gebruik van Uitmuntende Goeie gebruik Gemiddelde Onbevredigende Beperkte tot


bronne vir die skep gebruik van van bronne. gebruik van gebruik van bronne. geen gebruik
van ‘n goeie projek bronne. bronne. van bronne.

You might also like