You are on page 1of 2

HOËRSKOOL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

TAAK 2 – LANG TRANSAKSIONELE TEKS

GRAAD: 10 DATUM: MAART 2024

TYDSDUUR: 2 PERIODES PUNTE: 30

OPSTELLER: MODERATOR:

INSTRUKSIES
 Kies EEN van die onderstaande onderwerpe en skryf 120 – 150 woorde
daaroor. Skryf die nommer en opskrif van die teks wat jy kies, bo-aan jou
skryfstuk neer.

 Jy moet jou skryfstuk beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld ‘n


kopkaart of ’n vloeidiagram of sleutelwoorde, ens. Doen die beplanning
VOORDAT jy die finale produk vir elkeen van die afdelings skryf.

 Alle beplanning moet duidelik aangedui en ingelewer word. Dit word


aanbeveel dat jy ’n streep deur alle beplanning trek.

 Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE.

Bladsy 1 van 2
ONDERWERP:

1. VRIENDSKAPLIKE / INFORMELE BRIEF


Jou skool beplan Valentynsdag feesvieringe.

Skryf ‘n INFORMELE BRIEF aan jou vriend/in waarin jy hom/haar meer


hieroor vertel. (30)

OF
2. DIALOOG

Jy is gedurig laat vir skool en moet nou aan jou onderwyser verduidelik
hoekom jy laat kom.

Skryf die DIALOOG tussen jou en jou onderwyser neer. (30)

TOTAAL: 30
AFDELING B: ASSESSERINGSRUBRIEK LANG TRANSAKSIONELE TEKSTE EERSTE ADDISIONELE TAAL [30 PUNTE] 2024

Kriteria Uitsonderlik Knap Gemiddeld Elementêr/ Eenvoudig Onvoldoende


INHOUD, BEPLANNING 15-18 11-14 8-10 5-7 0-4
& FORMAAT - Uitstaande en treffende - Baie goeie respons; - Respons voldoende; - Respons basies; toon - Respons toon geen
respons; toon ’n goeie kennis van toon kennis van geringe kennis van kennis van kenmerke van
-(Respons op en idees in bo verwagting kenmerke van teks. kenmerke van teks. kenmerke van teks. teks nie.
teks) - Intelligente en volwasse - Behou fokus – geen - Toon tekens dat fokus - Behou nie fokus nie; - Betekenis is onduidelik.
Organisering van idees idees afwyking behou word; enkele wyk af - Geen samehang in
Bewus van doel, gehoor - Grondige kennis van - Inhoud en idees afwykings - Inhoud en idees nie idees en inhoud nie.
en konteks van teks) kenmerke van teks samehangend, uitgebreid - Inhoud en idees redelik altyd samehangend nie. - Geen details
- Skryfstuk behou fokus. en details ondersteun samehangend - Baie min details ondersteun die
18 PUNTE - Inhoud en idees onderwerp. - Sommige details ondersteun die onderwerp.
samehangend - Gepaste formaat; ondersteun die onderwerp. - Formaat van teks nie
- Idees uitgebreid en behou geringe afwykings onderwerp. - Onseker van formaat toegepas nie.
fokus - Formaat oorwegend van teks; enkele,
- Gepaste en akkurate gepas, maar afwykings kritiese, nalatige foute.
formaat kom voor.
TAAL, STYL & 10-12 8-9 6-7 4-5 0-3
REDIGERING - Toon, register, styl, - Toon, register, styl, - Toon, register, styl, - Toon, register, styl, - Toon, register, styl,
Toon, register, styl en woordeskat, hoogs geskik vir woordeskat, baie geskik woordeskat, geskik vir woordeskat, pas nie woordeskat, nie geskik vir
woordeskat is geskik vir doel, gehoor en konteks. vir doel, gehoor en doel, gehoor en konteks. altyd by doel, gehoor en doel, gehoor en konteks.
doel/effek en konteks -Grammatika akkuraat; konteks. - Enkele grammatikafoute konteks nie. -Deurmekaar
Woordkeuse, taalgebruik struktuur baie goed. -Grammatika in die -Woordeskat voldoende - Grammatika - Besaai met foute
en konvensies, - Feitlik foutloos . algemeen korrek; - Foute belemmer nie onakkuraat met baie - Betekenis onduidelik
punktuasie, grammatika struktuur goed. betekenis nie. foute
en spelling -Woordeskat is goed -Beperkte woordeskat
- Feitlik foutloos - Betekenis onduidelik
12 PUNTE

VERSPREIDING 25-30 19-23 14-17 6-12 0-7


VAN PUNTE

Bladsy 2 van 2

You might also like