You are on page 1of 1

Ontwerp jou eie Advertensie

Rubriek
5 4-3 2-1 0
Beplanning Beplanning lei tot Beplanning lei tot Beplanning lei tot ‘n Beplanning lei tot
en ’n baie goeie ad- ’n redelike goeie onvoldoende ad- ‘n swak
Aanbieding vertensie. advertensie. vertensie. advertensie.
(5 Punte)

Inhoud Inhoud Inhoud gepas. Inhoud middelmatig. Inhoud nie altyd


(5 Punte) oorspronklik. Idees interessant, Redelik samehangend. duidelik nie.
Idees meestal relevant, ‘n Paar idees. Idees vervelig,
verbeeldingryk, redelik oortuigend. Leerder wyk soms af. dikwels
interessant en Leerder behou Dwaal soms van die herhalend.
oortuigend. fokus met geringe onderwerp af, maar Teks nie
Leerder behou afwykings. die samehangend nie.
deurgaans fokus. Verskeie relevante algemene Leerder wyk
Logiese besonderhede. gedagtegang heeltemal van die
ontwikkeling van kan gevolg word. onderwerp af.
detail.

Taal, Styl & Goeie kritiese 'n Mate van Beperkte bewustheid Baie beperkte
Redigering bewustheid van die bewustheid van van die impak van kritiese
(5 Punte) impak van taal. die impak van taal. taalbewustheid.
Taal, leestekens taal. Taal, leestekens Gebrekkige taal en
korrek gebruik. Taal, leestekens beperk. leestekens.
Woordkeuse meestal korrek Woordkeuse is basies. Woordkeuse is
wissel/varieer en is gebruik. Styl, toon, register beperk/elementêr.
kreatief. Woordkeuse redelik geskik vir Styl, toon, register
Styl, toon, register voldoende. onderwerp. nie geskik vir
baie geskik vir Styl, toon, register Bevat verskeie foute. onderwerp nie.
onderwerp. is geskik Besaai met foute
Enkele foute vir onderwerp. en
sigbaar. Foute raak deurmekaar.
beduidend.

Struktuur Idees uiters Idees kreatief. Idees nie vreeslik Idees glad
(5 Punte) kreatief. Meeste items kreatief nie. ‘n nie kreatief of
Alle items op op kontrolelys Beduidende aantal oorspronklik nie.
kontrolelys ingesluit. items op kontrolelys Feitlik geen items
ingesluit. nie ingesluit nie. op die kontrolelys
ingesluit nie.

Totaal:

/25

visit twinkl.co.za

You might also like