You are on page 1of 9

Ubuntu: Doen iets vir ander

Naam: ____________________________ Datum: ___________________

1. Eiename, Soortname en Abstrakte selfstandige naamwoorde

Lees die sinne hieronder. Skryf die soorte selfstandige naamwoorde in die regte kolom.

a) Fesito neem met liefde vir Oupa Musoke papajas mark toe.

b) Fesito neem met geduld vir Kasiingi hoenders mark toe.

c) Fesito neem uit vriendskap vir Kikyo hospitaal toe.

2. Skryf die sinne in die teenwoordige tyd.

a) Die drie boelies het vir Fesito moeilikheid gegee.

_____________________________________________________

b) Hulle het met Fesito gespot en het voor sy ets ingespring.

_____________________________________________________

c) Kikyo het vir Bosa met ’n piesangskil gegooi.

_____________________________________________________

d) Hulle het vir die boelies weggejaag.

_____________________________________________________

3. Skryf die sin oor met die korrekte hoofletters en leestekens

(dubbelpunte, punte en kommas).

“my naam is lucky” sê lucky marumo

________________________________________________________

________________________________________________________

1
Ligte gedigte en dinge
Naam: ____________________________ Datum: ___________________

1. Vorm samestellings met die volgende woorde.

a) vers + reëls = ________________________________

b) sin + -s- + lengte = ________________________________

c) raaisel + gedig = ________________________________

d) kind + -er- + storie = ________________________________

e) liefde + -s- + brief = ________________________________

f) middag + ete = ________________________________

g) klein + seun = ________________________________

h) saam + -e- + stelling = ________________________________

i) Valentyn + -s- + kaartjie = ________________________________

j) warrel + wind = ________________________________

2. Vul om ... te op die korrekte plek in (infinitief).

a) Ek hou daarvan op die strand sit._____________________________________________________

b) Ek hou daarvan in die see swem._____________________________________________________

c) Dis ongesond te veel lekkers eet._____________________________________________________

d) Dis goed jou geld in die bank spaar.___________________________________________________

3. Omkring die korrekte voornaamwoord tussen hakies.

Die seun is besig. a) (Hy/Sy) skryf ’n Valentynskaartjie vir b) (sy/haar) meisie.

Die meisie is besig. c) (Hy/Sy) skryf ’n Valentynskaartjie vir d) (sy/haar) kêrel.

Eddie is ’n seun. e) (Hy/Sy) help f) (sy/haar) ouma om g) (sy/haar) vals tande terug te kry.

Die meisie wat tiekiedraai, hou h) (sy/haar) rokkie in i) (sy/haar) hand. a


b
Mnr. Spogter is ’n man. j) (Hy/Sy) stap met k) (sy/haar) dogters dorp
c
toe. d
e
f
g
h
i
j
k

2
’n Dieredrama: Kameelperd en Renoster
Naam: ____________________________ Datum: _______________

1. Kyk na die prentjie van die kameelperd en

beantwoord die vrae in die ontkenning.

a) Is daar twee kameelperde? Nee,


_______________________________________________________

b) Is daar êrens ’n boom? Nee,

_______________________________________________________________
c) Is daar iemand naby die kameelperd? Nee,
__________________________________________________________________

d) Is daar iets op die kameelperd? Nee,


__________________________________________________________________

e) Het die kameelperd al klaar water gedrink? Nee,


_________________________________________________________________

f) Het jy al ooit ’n kameelperd sonder kolle gesien? Nee,


_________________________________________________________________

g) Hardloop die kameelperd nog? Nee,


__________________________________________________________________

2. Sê watter soort sin elk van die volgende is. Kyk mooi na die vraagtekens, uitroeptekens en punte.

Stelsin Vraagsin Bevelsin Uitroepsin

a) Oppas, Renoster, die jagter kom! ___________________________

b) Die renoster is ’n pragtige, gespierde dier. ____________________

c) Weet jy dat renosters in groot gevaar is? _____________________

d) Hou op om renosters te jag! _______________________________

e) Verlede jaar is baie renosters vir hulle horings doodgemaak. _____

f) Het jy geweet dat renosters nie mooi kan sien nie? _____________

3. Gee die korrekte spelling van die woorde in vet druk.

Renoster en Kameelperd is a) friende Hulle vra die b) doktor raad. Net a


Kameelperd c) drank die medisyne. Sy d) beene en nek word langer. b
c
Hy kan die e) blaare aan die f) hoe g) boome eet waar geen ander d
e
h) duur kan bykom nie. f
g
h

3
’n Dieredrama: Kameelperd en Renoster
Naam: ____________________________ Datum: ___________________

1. Kies die korrekte voornaamwoord tussen hakies.

Kameelperd vra die dokter om vir hom medisyne te gee: “Dokter, ek wil

graag medisyne hê sodat a) (ek/jy) by die hoogste bome se blare kan

uitkom.

Ek wil graag hê dat b) (my/jou) bene moet rek en dat c) (my/jou) nek

moet langer word.

Die dokter sê: “Goed, ek sal vir d) (my/jou) die medisyne gee wat jy vra

sodat e) (my/jou) nek en f) (my/jou) bene langer kan word.

Dan sal g) (jy/ek) maklik by die hoë bome se blare uitkom om hulle te

vreet.”

Kameelperd sê: “Dokter, baie dankie. As h) (jou/haar) medisyne werk,

sal ek dit vir i) (my/sy) hele gesin kan gee. Dan sal j) (hulle/julle) nekke

en k) (hulle/julle) bene ook langer word soos l) (joune/myne) en dan

sal m) (ons/julle) almal van die blare in die hoë bome kan vreet.

2. Omkring die korrekte woord tussen hakies om die idiome te voltooi.

a) Jou (kop/nek) is deur. – Jy het iets reggekry.

b) Met een (kop/been) in die graf staan. – Jy is baie oud en siek.

c) Deur jou (nek/been) betaal. – Te veel geld betaal.

d) Geen (kop/nek) of stert daarvan uitmaak nie. – Dit glad nie verstaan nie.

e) Deur jou (kop/nek) praat. – Onsin praat.

f) Steen en (been/kop) kla. – Nie ophou kla nie.

g) (Kop/Nek) uittrek. – Ophou om iets te doen.

4
Trots Suid-Afrikaans
Naam: ____________________________ Datum: ___________________

1. Gee die meervoud van die woorde tussen hakies.

Enige land het verskillende nasionale a) (simbool). Van al die baie

b) (blom) in die land, is daar net een nasionale blom. Van al die

c) (boom) in die land, is daar net een nasionale boom. Van al die

d) (vis) in die land, is daar net een nasionale vis.

Daar is baie e) (kultuur) in ons land, nie net een kultuur nie en daar is ook elf amptelike f) (taal), nie
net een taal nie.

a)_______________b)_________________c)________________d)______________

e)________________f)_________________

2. Verdeel die volgende woorde in lettergrepe. _____________________

Voorbeed: provinsie

Antwoord: pro / vin / sie

a) inligting _______________________________

b) volkslied ______________________________

c) nasionale _____________________________

d) simbole _______________________________

e) vlae __________________________________

f) vliegtuie ______________________________

g) geelhoutboom __________________________

h) kultuur ________________________________

3. Gee die trappe van vergelyking van die volgende woorde.

Trap 1 Trap 2 Trap 3 ____________

a) baie meer die ______________

b) diep _________________ die diepste

c) hoog _________________ die hoogste

d) groot _________________ die grootste

e) kleurvol _________________ die ______________

f) -uks _________________ die ______________

5
Trots Suid-Afrikaans
Naam: ____________________________ Datum: ___________________

1. Gebruik die volgende homonieme in sinne soos aangedui.

a) van: naamwoord (surname) ______________________________

voorsetsel (of ) ____________________________________

b) ken: werkwoord (know) _________________________________

naamwoord (chin) __________________________________

c) leer: werkwoord (learn) __________________________________

naamwoord (ladder) ________________________________

2. Omkring die woord tussen hakies wat korrek gespel is (spelling en woordeskat).

a) Daar is ses (klere/kleure) in die nasionale vlag.

b) Party mense dra tradisionele (klere/kleure) op sekere vakansiedae.

c) Dit is baie (dier/duur) om op ’n safari in Afrika te gaan.

d) Daar is duisende (diere/dure) wat jaarliks in die Serengeti-wildtuin migreer.

3. Raai die raaisels. Onderstreep die korrekte antwoord.

a) Watter land se vlag het ses kleure?

Dié land het baie kulture en tale

en kosse met verskillende geure.

(Suid-Afrika/Australië/Amerika)

b) Wat kan ver en hoog spring –

is fyn en grasieus:

die mooiste, mooiste ding?

(Eland/Springbok/Gemsbok)

c) Watter blom in die fynbos wil jy vir my wys?

Die blom groei wild

en is wit, pienk en grys.

(Protea/Varkblom/Erika)

6
Wonderlike Afrika
Naam: ____________________________ Datum: ___________________

1. Kies ’n sinoniem (woorde met amper dieselfde betekenis) uit die blokkie vir die vetgedrukte
woorde.

kontinent Brittanje stap praat oseaan

a) Die Atlantiese see is aan die linkerkant van Afrika. _____________

b) Afrika is ’n groot vasteland. _______________________________

c) Die reisiger hou daarvan om te loop in ’n nuwe stad. ___________

d) Die reisiger gesels met die mense wat hy ontmoet. ____________

e) Weet jy wat is Engeland se ander naam? ___________________

2. Kies ’n antoniem (woorde met teenoorgestelde betekenis) uit die

blokkie vir die vetgedrukte woorde. eindig links onbekende laaste agter

a) Hy moet by die vurk in die pad regs draai. ___________________

b) Hy neem die eerste foto van die toer. _______________________

c) Dit is ’n bekende roete. __________________________________

d) Hy staan voor in die ry. __________________________________

e) Die reis begin in Egipte. _________________________________

3. Onderstreep die bysinne in die volgende sinne. Skryf die bysin neer in

die korrekte woordorde.

a) Hy kyk op die kaart sodat hy nie verdwaal nie.

_____________________________________________________

b) Hy beplan die roete nadat hy besluit het waarnatoe hy wil gaan.

_____________________________________________________

c) Hy stap graag, aangesien hy alles wil sien.

_____________________________________________________

d) Dit is veilig omdat daar hoë reëlings is.

_____________________________________________________

7
Leef gesond
Naam: ____________________________ Datum: ___________________

1. Gee die korrekte samestelling van die volgende woorde.

a) strokie + prent = __________________

b) kind + dag = _____________________

c) staat + president = ________________

d) volk + verhaal = __________________

e) hersiening + oefening = ____________

2. Voeg die korrekte lees- en skryftekens (hoo-etters, dubbelpunte,

aanhalingstekens, ’n komma, kappies, ’n koppelteken, vraagtekens en

punte) in.

a) bongi vra gogo wie is daardie seuntjie op die foto

_____________________________________________________

b) gogo se ek weet nie

_____________________________________________________

c) bongi se niemand in die wereld wil na my luister nie

_____________________________________________________

d) bongi vra wat moet ek doen

_____________________________________________________

e) bongi sien ’n TV advertensie

_____________________________________________________

3. Kyk na die voorbeeld van hoe om ’n sin in ’n onderwerp, gesegde

en voorwerp te ontleed op bl. 67 van die Leerderboek. Sê wat die

onderwerp, gesegde en voorwerp in die volgende sin is.

Bongi sien ’n foto.

____________ ____________ ____________

8
Leef gesond
Naam: ____________________________ Datum: ___________________

1. Skryf die sinne eers in die teenwoordige tyd en dan in die verlede tyd.

a) Bongi sal altyd nuuskierig wees.

Teenwoordige tyd: _____________________________________

Verlede tyd: ___________________________________________

b) Niemand sal na Bongi luister nie.

Teenwoordige tyd: _____________________________________

Verlede tyd: ___________________________________________

c) Bongi sal TV kyk.

Teenwoordige tyd: _____________________________________

Verlede tyd: ___________________________________________

d) Biskop Tutu sal oor vigs praat.

Teenwoordige tyd: _____________________________________

Verlede tyd: ___________________________________________

e) Almal sal beter verstaan.

Teenwoordige tyd: _____________________________________

Verlede tyd: ___________________________________________

2. Skryf te op die korrekte plek in die sinne (infinitief). Skryf die hele sin

oor.

a) Nkosi Johnson weet hoe om mense wat aan vigs ly inspireer.

_____________________________________________________

_____________________________________________________

b) Biskop Tutu weet hoe om mense teen vigs waarsku.

_____________________________________________________

_____________________________________________________

c) Die doel van die advertensie is om mense van vigs bewus maak.

_____________________________________________________

_____________________________________________________

You might also like