You are on page 1of 16

Stage 4: Cambridge Curriculum

Activities and Quizzes:

Naam:

Afrikaans Eerste Additionele Taal (Termyn 1):


Lesson No. Activity Name / Quiz: Date Quiz Date of
Lesson Started: Mark Completion
Name: (%) ():
1. Slide 5-6:
Welkom Skryf alles neer wat jy in die prentjie, op slide
Terug By die 6, sien.
Skool Slide 7-10:
Beantwoord die vrae op slide 10, in jou
werkboek, met behulp van die tydrooster, op
slide 8.
Slide 10-12:
Kies enige vyf woorde vanaf die lys op slide
12 en skryf vyf sinne met die woorde, in jou
werkboek.
Slide 13:
Skryf die sigwoorde in jou werkboek neer in
rooi.
Slide 17-18:
Kopieer die tydrooster op slide 18 en vul jou
persoonlike aktiwiteite in.
Slide 19:
Maak ‘n plakkaat om een van die aktiwiteite
wat jy na skool doen, te adverteer.
Slide 20-21:
Voltooi die vrae op slide 21, in volsinne in jou
werkboek.
Slide 22:
Skryf die sigwoorde in jou werkboek neer in
rooi.
Slide 23-24:
Skryf ‘n paragraaf oor jouself.
-Wat doen jy na skoool?
-Waarvan hou jy?
-Wie is jou maats?
Slide 25:
Skryf die notas van hierdie slide neer in jou
werkboek oor: Naamwoorde
Slide 26-27:
Skryf die naamwoorde op slide 27 neer in jou
werkboek. Onderstreep die eiename. Onthou
om die eiename met hoofletters te skryf.

Slide 29-30:
Beantwoord die volgende vrae in jou

1|Page
Stage 4: Cambridge Curriculum

Activities and Quizzes:

Naam:
werkboek.
-Wat sien jy in die prentjie op slide 30?
-Wat dink jy doen sy?
-Weet jy wat ‘n e-pos is?
-Het jy ‘n rekenaar by die huis?
Slide 31-34:
Beantwoord die vrae op slide 34, gebasseer
op die storie op slide 32, in jou werkboek.
Slide 35:
Skryf die sigwoorde in jou werkboek neer in
rooi.
Slide 37-38:
Kopieer die tabel op slide 38, in jou werkboek
en vul dit in.
Slide 40:
Skryf ‘n e-pos aan ‘n maat waar jy hom/haar
vertel van al die aktiwiteite waarin jy
deelneem.
Slide 41-42:
Kopieer die woorde op slide 42 in jou
werkboek. Skryf die woorde met groen en
blou, presies soos op slide 42.
Slide 42-43:
Kies enige vyf van die woorde op slide 42 en
skryf vyf sinne met die woorde in jou werkboek
neer.
Slide 44-45:
Skryf die sinne op slide 45 oor in jou werkboek
en kies die korrekte spelling. Onderstreep jou
antwoord.
Slide 46-53:
Verbind die naamwoorde om saamgestelde
woorde te vorm. Skryf die woordsomme en hul
antwoord in jou werkboek neer
2. Slide 5-6:
Mandu se Skryf alles wat jy in die prentjie, op slide 6
Atletiekskoe raaksien, in jou werkboek neer.
ne Slide 11:
Skryf die sigwoorde in jou werkboek neer in
rooi.

Slide 13-16:
Beantwoord die vrae, op slide 13, in jou
werkboek, met betrekking tot die storie op
2|Page
Stage 4: Cambridge Curriculum

Activities and Quizzes:

Naam:
slide 8-10.
Slide 24-25:
Maak ‘n gelukwensingskaartjie vir een van jou
maats, wat sukses in iets behaal het.
Slide 26-27:
Skryf ‘n dagboekinskrywing, in jou werkboek,
van ‘n dag wat suksesvol was.
Slide 31-33:
Lees die advertensie op slide 31 en
beantwoord dan die vrae op slide 33, in jou
werkboek.
Slide 34:
Skryf die sigwoorde in jou werkboek neer in
rooi.
Slide 35-36:
Kies enige vyf van die woorde op slide 36 en
skryf vyf sinne met die woorde in jou
werkboek neer.
Slide 37-38:
Herskryf die sinne op slide 38 en vul die
aanhalingstekens in, om te wys wat elke
persoon sê.
Slide 39-40:
Herskryf die sinne op slide 40 en sê of dit ‘n
feit of ‘n mening is.
Slide 41:
Maak jou eie advertensie om iets te verkoop.
Gebruik jou verbeelding. Jou advertensie
moet kleurvol wees, prentjies betvat en moet
die lesser se aandag trek en behou.
Slide 46-48:
Lees die artikel op slide 46 en beantwoord
dan die vrae op slide 48, in jou werkboek.
Slide 49-50:
Skryf die woorde op slide 50 neer in jou
werkboek en omkring dan die woorde wat na
meer as een persoon verwys.
Slide 51-52:
Skryf die woorde op slide 52 neer in jou
werkboek en omkring die korrekte woord in
elke sin.

Slide 53:
Skryf die notas van hierdie slide neer in jou
werkboek: Woorde eindig nooit met -v nie.

3|Page
Stage 4: Cambridge Curriculum

Activities and Quizzes:

Naam:
Slide 54-55:
Teken prentjies wat pas by elke byskrif in jou
werkboek.
-boontoe
-onderstebo
-ondertoe
-voorentoe
-halsoorkop
-agtertoe
-agterstevoor
3. Slide 5-6:
In Die Nuus Beantwoord die volgende vrae in jou
werkboek:
-Wat vertel die opsrkif van die koerantberig vir
ons?
-Wat vertel die prentjie vir ons oor die artikel?
Slide 6-8:
Beantwoord die vrae op slide 8, in jou
werkboek, met betrekking tot die koerantberig
op slide 6.
Slide 9-10:
Kies enige vyf van die woorde op slide 10 en
skryf vyf sinne met die woorde in jou
werkboek neer.
Slide 11-12:
Skryf ‘n paragraaf in jou werkboek.
Wie is jou held of heldin?
Slide 14-16:
Kopieer die tabel op slide 16, in jou werkboek
en vul die inligting oor jou maat se held of
heldin in.
Slide 17-20:
Skryf ‘n koerantbegrig
-Gee vir jou koerant ‘n naam.
-Gee vir jou berig ‘n opskrif.
-Teken ‘n prentjie om jou berig te illustreer.
-Maak gebruik van ‘n geheuekaart (mind
map)
Slide 23-26:
Kyk noukerig na elke pamflet op slide 24-26.
Skryf in jou werkboek neer wat elke pamflet
sê jy moet doen.
Slide 27-28:
Skryf die notas van hierdie slide neer in jou
werkboek oor: Werkwoorde.

4|Page
Stage 4: Cambridge Curriculum

Activities and Quizzes:

Naam:
Slide 29-31:
-Skryf die werkwoorde op slide 31 neer in
tabel formaat.
-Skryf nou die verlede tyd van elke
werkwoord neer.
-Kies vyf werkwoorde en skryf sinne met
hierdie werkwoorde, in die verlede tyd.
Slide 32:
Vind die belangrike telefoonnommers van elk
op slide 33 en skryf hulle neer in jou
werkboek.
Slide 35:
Skryf die notas van hierdie slide neer in jou
werkboek oor: Lidwoorde.
Slide 36-37:
Voltooi die sinne op slide 37 deur ek, my,
myne, hy, syne, hare en ons in te vul.
Slide 38-39:
Skryf die notas van hierdie slides neer in jou
werkboek oor: Direkte en Indirekte Rede.
Slide 40-41:
Verander die sinne op slide 41 na die direkte
rede. Onthou om van die korrekte leestekens
gebruik te maak (aanhalingstekens). Skryf die
sinne neer in jou werkboek.
Slide 42:
Skryf die sigwoorde in jou werkboek neer in
rooi.
Slide 43-44:
Skryf die sinne op slide 44 oor in jou
werkboek en vul die korrekte leestekens en
aanhalingstekens in.
Slide 45:
Skryf nou die sinne op slide 44 oor in jou
werkboek, in die indirekte rede.
Slide 46-47:
Kies enige vyf van die woorde op slide 47 en
skryf vyf sinne met die woorde in jou
werkboek neer.

Slide 48-49:
Skryf die woorde op slide 49 oor in jou
werkboek. Kies die betekenisse regs wat pas
by die woorde links. Trek met ‘n liniaal lyne

5|Page
Stage 4: Cambridge Curriculum

Activities and Quizzes:

Naam:
om elke woord met die regte betekenis te
pas.
4. Slide 6-10:
Die Brand Lees die storie op slide 6-8 en beantwoord
die vrae op slide 10, in jou werkbok, in
volsinne.
Slide 11:
Skryf die sigwoorde in jou werkboek neer in
rooi.
Slide 12-13:
Skryf die sinne op slide 13, oor in jou
werkboek, in die korrekte volgorde.
Slide 14-15:
Kopieer die tabel op slide 15. Skryf nou al die
byvoeglike naamwoorde wat in die storie, op
slide 6-8, in groen geskryf is, neer in jou
tabel. Skryf dan na elke byvoeglike
naamwoord, ‘n selfstandige naamwoord neer
wat dit beskryf.
Slide 17:
Dink ‘n rolspel uit. Rolspel saam met jou
maats die storie van Mapula. In jou rolspel
moet jy uitbeeld wat in Mapula se huis gebeur
het, asook dat Mapula ‘n heldin is.
Slide 18-19:
Teken ‘n geheuekaart, soos die een op slide
19 en vul dit in om te wys wat in die storie van
Mapula gebeur het. Onthou, ‘n storie het ‘n
begin, middel en einde.
Slide 20-21:
Skryf nou die aand se gebeure in die verlede
tyd. Maak gebruik van jou geheuekaart om
seker te maak dat jy jou gebeure in die regte
volgorde geskryf het.

Begin met die woorde op slide 21


“Mapula het skool toe gegaan, omdat…”
Slide 22-23:
Skryf al die sinne op slide 23 neer in jou
werkboek. Vul die regte leestekens in aan die
einde van elke sin. (?!.)
Slide 24-25:
Kies enige vyf van die woorde op slide 25 en
skryf vyf sinne met die woorde in jou
werkboek neer.

6|Page
Stage 4: Cambridge Curriculum

Activities and Quizzes:

Naam:
Slide 26:
Kies enige vyf dinge om te beskryf.
Byvoorbeeld: jou huis, die skool, jou
omgewing, julle tuin en jou gunstelling kos.
Skryf nou vyf sinne, om hierdie dinge te
beskryf. Maak gebruik van byvoeglike
naamwoorde.
Slide 28-29:
Ontwerp ‘n plakkaat oor veiligheid in die huis.
Teken ‘n prentjie om te wys watter dinge ons
moet doen en wat ons nie moet doen nie. Jou
plakkaat moet ook ‘n waarskuwing bevat oor
wat ons nie moet doen nie. Gebruik slide 29
as ‘n goeie riglyn.
Slide 30:
Skryf ‘n paragraaf om te verduidelik waaroor
jou plakkaat, oor veiligheid in die huis,
handel.
Slide 31:
Skryf die sigwoorde in jou werkboek neer in
rooi.
Slide 32-33:
Kies ‘n boek wat jy onlangs gelees het. Skryf
nou ‘n risensie oor die boek. Gebruik die
riglyne op slide 33, om jou risensie te voltooi.
Slide 34-35:
Kopieer die tabel op slide 35. Dink oor wat jou
gunstelling goed is en vul dit in die tabel in.
Vra nou twee maats wat hulle gunstelling
goed is en skryf hulle antwoorde ook in die
tabel neer.

Slide 37-42:
Skryf ‘n storie oor ‘n interessante gebeurtenis
in jou lewe. Maak ‘n geheuekaart, soos op
slide 38 om jou te help om jou storie te begin.
Jy moet na die riglyne op slide 40-42 kyk

7|Page
Stage 4: Cambridge Curriculum

Activities and Quizzes:

Naam:
om hierdie oefening reg te voltooi.
-Jy moet ‘n geheuekaart hê.
-Jou storie moet ‘n begin, ‘n middel en ‘n
einde hê.
-Ontwerp ‘n omslag vir jou boek.
-Skryf die titel van die boek op die omslag
neer.
-Skryf jou naam onder die titel, omdat jy die
outeur van die storie is.
-Teken ‘n prentjie op die omslag.
5. Slide 5-8:
Ons Reis Lees die strokiesprent op slide 6 en
beantwoord die vrae op slide 8 in jou
werkboek.
Slide 9:
Skryf die sigwoorde in jou werkboek neer in
rooi.
Slide 11-14:
Lees die strokiesprent op slide 12 en
beantwoord die vrae op slide 14 in jou
werkboek.
Slide 15:
Kyk weer na die strokiesprent-storie op slide
6 en die strokiesprent-storie op slide 12.
Verduidelik in jou werkboek hoe die twee
stories dieselfde is en hoe die twee stories
verskil.
Slide 18:
Skryf in jou werkboek neer wat jy dink in elk
van die strokiesprent-stories gaan gebeur.
Verwys na die strokieprent-stories op slide 6
en slide 12.

Slide 19-21:
Teken prentjies in jou werkboek om te wys
wat jy dink gaan gebeur wanneer die kinders
by hulle onderskeie bestemmings aankom.
Jou prentjies se opskrif moet wees:
- Die Smit-susters besoek hulle maats

8|Page
Stage 4: Cambridge Curriculum

Activities and Quizzes:

Naam:
(Slide 20)
- Die Sekwati-kinders besoek hulle ouma
(Slide 21)
Verwys na die strokieprent-stories op slide 6
en slide 12.
Slide 22:
Skryf nou ‘n paar sinne om jou tekeninge te
verduidelik.
Slide 24-26:
Gebruik die diagram op slide 24, om die vrae
op slide 26 te beantwoord.
Slide 27-28:
Teken die diagram op slide 27 oor in jou
werkboek. Vul die name van verskillende
plekke, waarheen jy elke dag reis, in die
driehoeke in. Vul ook die afstande tussen
elke bestemming in. Vra jou juffrou om jou te
help, indien jy onseker is oor die afstande.
Slide 29-30:
Verduidelik in jou werkboek waarheen jy elke
dag reis. Gebruik die sinne op slide 30, om
jou diagram in die vorige aktiwiteit te
verduidelik.
Slide 31-33:
Verbeel nou jy is een van die kinders waaroor
jy in die strokiesprente gelees het. Jy is nou
op die trein. Skryf nou ‘n dagboek inskrywing
in jou werkboek. Gebruik die riglyne op slide
32 om jou te help, asook die uitleg van jou
dagboekinskrywing op slide 33. Maak seker
dat jy al die gegewe punte op slide 32, in jou
dagboekinskrywing, inkorporeer.
Slide 37-40:
Lees die storie op slide 38-40.
Slide 41:
Rolspeel die diagloog in die storie met ‘n
maat. Vra vir verskillende goed en koop party
van hulle.

Slide 42-43:
Beskryf Angela en Thandi, deur die vrae op
slide 43 in jou werkboek te beantwoord.
Gebruik die woorde in die woorde boks om
jou te help.
Slide 44-45:

9|Page
Stage 4: Cambridge Curriculum

Activities and Quizzes:

Naam:
Skryf die woorde en die betekenisse op slide
45 neer in jou werkboek. Trek met ‘n liniaal
lyne om elke woord met die regte betekenis
te pas.
Slide 47-48:
Kyk na die verskillende verdiepings van die
winkel op slide 48. Skryf in jou werkboek neer
wat op elke verdieping verkoop word.
Slide 49-50:
Kopieer die tabel op slide 50 in jou werkboek
en vul in op watter verdieping jy elke item sal
vind.
Slide 52:
Skryf die woorde en die betekenisse op slide
52, neer in jou werkboek. Trek met ‘n liniaal
lyne om elke woord met die regte betekenis
te pas.
Slide 53:
Skryf die sigwoorde in jou werkboek neer in
rooi.
Slide 54-55:
Kopieer die tabel op slide 55 in jou werkboek.
Maak nou ‘n lys in jou werkboek van die
name van winkels naby waar jy woon en sê
wat elke winkel verkoop.
Slide 56-57:
Gebruik die voorsetsels in die woord boks op
slide 57, om die sinne te voltooi. Jy mag
sommige woorde (voorsetsels) meer as een
keer gebruik. Skryf die sinne op slide 57,
volledig in jou werkboek neer.
Slide 58-59:
Skryf die sinne op slide 59 oor in jou
werkboek, en vul die korrekte leestekens in.
6. Slide 5-6:
Ons Kuier Kyk na die tekening van ‘n dorp op slide 6 en
skyf in jou werkboek neer watter plekke jy
sien.
Slide 7:
Beantwoord die vrae op hierdie slide, in jou
werkboek, in volsinne.
Slide 8-9:
Kopieer die tabel op slide 9 in jou werkboek
en vul al die plekke in wat in elke blok is.
Slide 10:

10 | P a g e
Stage 4: Cambridge Curriculum

Activities and Quizzes:

Naam:
Skryf die sigwoorde in jou werkboek neer in
rooi.
Slide 11-12:
Kyk weer na die prentjiekaart op slide 6. Skryf
neer in jou werkboek waar die verskillende
plekke is. Gebruik die woorde op slide 12 om
jou te help.
Slide 13-14:
Skryf die notas van hierdie slides neer in jou
werkboek oor: Sinonieme en Antonieme.
Slide 15-16:
Lees die woorde op slide 16. Pas die woorde
in die middelste ry, met hul sinonieme in die
boonste ry, en met hul antonieme in die
onderste ry. Skryf die woorde in jou werkboek
neer.
Slide 21-26:
Kyk na die poskaarte op slide 22-24. Maak
nou ‘n lys in jou werkboek, van wat elke kind
op die plaas geniet het. Gebruik die uitleg
op slide 26. Teken die tabel oor in jou
werkboek, soos op slide 26, en vul dit in.
Slide 29-30:
Kyk na die treinrooster op slide 30. Skryf in
jou werkboek die volgende neer:
-Waarheen die triene gaan.
-Hoe laat die treien vertrek.
-Hoe lank elke trein se reis gaan neem.
Slide 31-32:
Kyk weer na die treinrooster op slide 30.
Beantwoord die vrae op slide 32 en 33
volledig in jou boek.
Slide 34-35:
Kopieer die tabel op slide 35 en voltooi dit in
jou werkboek. Die vrae is gebasseer op die
treinrooster op slide 30.

Slide 36-37:
Gebruik “omdat” om die sinne op slide 36 te
verbind met mekaar. Pas die sinne in kolom A
met die korrekte deel in kolom B, om ‘n
volledige sin te maak.
Slide 38:
Skryf die notas van hierdie slide neer in jou
werkboek oor: Byvoeglike Naamwoorde.
11 | P a g e
Stage 4: Cambridge Curriculum

Activities and Quizzes:

Naam:
Slide 39-40:
Gebruik die byvoeglike naamwoorde op slide
40 om die prentjies te beskryf.
Slide 41-42:
Skryf die sinne op slide 42 in jou werkboek
neer. Onderstreep al die byvoeglike
naamwoorde en omkring die selfstandige
naamwoorde wat hulle beskryf.
Slide 43-44:
Skryf ‘n beskrywing van jou beste maat in jou
werkboek neer. Begin met die woorde op
slide 44: “My beste maat se naam is…”
Slide 46-47:
Teken die tekens op slide 47 oor in jou boek
en skryf wat jy dink elke teken beteken.
Slide 48-49:
Skryf die notas van hierdie slides neer in jou
werkboek oor: Letterlike en Figuurlike
Betekenis.
Slide 50-51:
Pas die woorde op slide 51 met die regte
betekenis. Skryf die woord en die regte
betekenis in jou boek neer.
Slide 52-53:
Skryf twee sinne in jou werkboek, om die
betekenis van die onderstreepte woorde op
slide 53, te verduidelik. Die eerste sin moet
die letterlike betekenis gee en die tweede sin
die figuurlike betekenis.
Slide 54:
Skryf die sigwoorde in jou werkboek neer in
rooi.
Slide 55-56:
Skryf die woorde op slide 56 oor in jou
werkboek, in die verlede tyd, deur met
“Gister” te begin.

Slide 57-58:
Skryf die sinne op slide 58 neer in jou
werkboek. Besluit of die onderstreepte woord
ons vertel hoe, wanneer of waar iets gebeur.
Skryf dan hoe, wanneer of waar langs die sin
neer.
Slide 59:
Omkring die werkwoord wat die bywoord

12 | P a g e
Stage 4: Cambridge Curriculum

Activities and Quizzes:

Naam:
beskryf in elkeen van die sinne wat jy
neergeskryf het vanaf slide 58.
7. Slide 4-5:
‘n Reis wat Skryf ‘n beskrywing in jou werkboek neer, van
ek ‘n reis wat jy onderneem het. Kopieer die
Onderneem geheuekaart op slide 5 in jou werkboek en vul
jou eie informasie in.
Slide 6-11:
 Skryf nou die storie in jou eie woorde
neer.
 Gebruik die opskrifte op slide 8-11
en beskryf elke opskrif in een
paragraaf. Gebruik hierdie opskrifte
en beskryf elkeen in ‘n paragraaf.
-Waarheen het jy gegaan?
-Hoe het jy gereis?
-Wat het jy daar gedoen?
-Hoe het jy gevoel toe jy moes
terugkom?
 Gebruik ook jou aantekeninge van
slide 5 se geheuekaart om die eerste
weergawe van storie rofweg te skryf.
 Lees sorgvuldig deur jou storie en
maak al die foute reg. Jy kan jou
juffrou vra om jou te help om die foute
reg te maak.
 Skryf nou die finale weergawe van jou
storie neer in jou werkboek. Onthou
om vir jou storie ‘n opskrif te gee.
Slide 12:
Kopieer die tabel op slide 12 in jou werkboek.
Skryf nou ses stelle rymwoorde neer met
dieselfde spelling. Die eerste voorbeeld is vir
jou gedoen.

Slide 13:
Kopieer die tabel op slide 13 in jou werkboek.
Skryf ses selfstandige naamwoorde in die
eerste ry neer. Skryf dan die byvoeglike
naamwoorde, wat elke naamwoord beskryf, in
die tweede ry neer.
Slide 14-15:
Trek ‘n tabel met vier kolomme in jou

13 | P a g e
Stage 4: Cambridge Curriculum

Activities and Quizzes:

Naam:
werkboek. Skryf in elke kolom die volgende
opskrifte:
-Byvoelike Naamwoorde
-Selfstandige Naamwoorde
-Werkvoorde
-Voornaamwoorde
Skryf en pas nou al die woorde op slide 14 by
die regte kolom.
Slide 17-18:
Kyk na die weerkaart op slide 17. Beantwoord
die vrae op slide 18 in jou werkboek.
Slide 19-20:
Kopieer die tabel op slide 20 in jou werkboek.
Vul die tabel in, met betrekking tot die
informasie wat vir jou gegee word op die
weerkaart op slide 17.
Slide 21-23:
Kyk na die kaart van maandelikse reënval op
slide. Beantwoord nou die vrae op slide 23,
met betrekking tot hierdie kaart, in jou
werkboek.
Slide 24:
Skryf die sinne op slie 24 oor in jou werkboek
en omkring dan die korrekte woord.
Slide 26-27:
Kyk nou weer na die weerkaart op slide 17.
Beantwoord nou die vrae op slide 27 volledig
in jou werkboek. Beantwoord vraag 3-4, met
betrekking tot die kaart op slide 17, alhoewel
ons nie in Suid-Afrika is nie.
Wenk vir vraag 1 -2:
Swakopmund is in die Erongo streek
(Provinsie). Jy kan vir hierdie twee vrae,
Swakopmund se weertoestande as
voorbeeld gebruik.
Slide 28:
Skryf in jou werkboek neer hoe die weer die
afgelope week was. (Maandag – Vrydag).
Teken ook ‘n simbool wat elke dag se
weertoestande verteenwoordig.
Slide 30-31:
Kopieer die tabel op slide 30-31, in jou
werkboek en vul dit in. Gebruik die weerkaart
op slide 17 om die regte informasie te kry.
Slide 32:

14 | P a g e
Stage 4: Cambridge Curriculum

Activities and Quizzes:

Naam:
Gebruik een van die twee woorde tussen
hakies, om die sinne met mekaar te verbind.
Skryf die sinne neer in jou werkboek.
8. Slide 4:
Plekke Naby Kyk na die kaart op slide 4 en beantwoord die
en Vêr. volgende vrae, in jou werkboek:
-Waar praat mense Engels as hul eerste taal?
-Watter plekke is altyd baie koud?
-Waar tref ons die volgende diere aan?
(Kangaroos, Koalabere, Tiere, Leeus)
-Waar is die volgende oseane?
(IndieseOseaan, Stille Oseaan, Atlantiese
Oseaan)
Slide 5:
Skryf die sigwoorde in jou werkboek neer in
rooi.
Slide 7-8:
Teken ‘n geheuekaart, soos op slide 8, in jou
werkboek en vul die informasie van jou
provinsie in.
Slide 9-10:
Skryf ‘n brief aan ‘n maat wat in ‘n ander land
bly. In die brief moet jy jouself beskryf en ook
die plek waar jy woon. Gebruik die inligting
van jou geheuekaart van slie 8.
Jou brief moet insluit (Slide 10):
-Jou adres
Die datum
-Aanhef
-Ten minste 5 paragrawe
(Inleidings paragraaf, inhoud +-
3paragrawe, slot paragraaf)
-Afsluiting

Slide 13-14:
Kyk na die selfstandige naamwoorde in die
tabel op slide 14. Aan die linkerkant is die
selfstandige naamwoorde in die enkelvoud
(een ding), waarvoor ons “so ‘n” sê, en aan
die regterkant is die selfstandige
naamwoorde in die meervoud (meer as een
ding), of wanneer ons die ding nie kan tel nie
(ontelbaar), waarvoor ons “sulke” sê.
Rangskik nou die woorde op slide 14 om
in te pas onder elke tabel. Teken die tabel

15 | P a g e
Stage 4: Cambridge Curriculum

Activities and Quizzes:

Naam:
oor in jou werkboek en vul dit korrek in.
Slide 15:
Skryf die notas van hierdie slide neer in jou
werkboek, oor: Telbaar en Ontelbaar.
Slide 17-18:
Teken die tabel op slide 18 oor in jou
werkboek. Vul die woorde op slide 17 in die
tabel in, onder die regte opskrifte.
Slide 20-21:
Skryf ‘n boekrisensie oor ‘n boek wat jy
onlangs gelees het. Teken die tabel op slide
20-21 oor in jou werkboek en vul die inligting
oor jou gekose boek in.
Slide 23-25:
Dink aan ‘n storie om oor te skryf. Jou storie
kan handel oor jouself, iemand wat jy ken, of
selfs ‘n denkbeeldige persoon.
Gebruik die storiebeplanner op slide 25. Skryf
slide 25 se tabel oor in jou werkboek en vul
jou storie se informasie in.
Slide 26:
Maak jou eie boek. Skryf die titel van die boek
op die omslag neer. Skryf jou naam onder die
titel, omdat jy die outeur is. Teken ‘n prentjie
op die omslag. Skryf nou jou storie in die
boek.
Assessment Assessment Percentage:

16 | P a g e

You might also like