You are on page 1of 4

Onegte Breuke

1. Omkring 'n gemengde getal wat gelykstaande is aan die onegte breuk

13 2 1 1 2 2
2 4 3 5 3 4 2
3 3 3 3
14 2 1 1 1 1
3 4 4 2 3 2 4 4 2
4 2
16 4 2 3 6 8
10 1 10 1 5 1 5 1 10 1 10

20 2 2 2 1 1
2 3 6 3 3 2 3 3
6 3 3
19 1 2 4 3 1
4 5 4 5 3 5 3 5 5 5
5
2. Skryf die volgende onegte breuke as gemengde getalle neer.

a)
22 = b)
14 = c)
23 = d)
34 = e)
21 =
3 5 10 10 5
5 16 19 i)
31 = j)
30 =
f) = g) = h) =
2 3 4 4 6
21 17 19 22 = o)
27 =
k) = l) = m) = n)
6 8 7 9 12
3. Sewe en twintig kinders sit by tafels van 6 en vul die tafels waar moontlik. Werk uit hoeveel
tafels gevul is deur gebruik te maak van 'n gemengde getal.

4. 'n Onderwyser vra 2 kinders om 73 tennisballe in mandjies van 10 balle te sorteer, en die
mandjies so ver moontlik gevul word. Werk uit hoeveel mandjies gevul is deur die gebruik
van 'n gemengde getal.

5. 'n Pizza-waentjie verkoop pizzaskywe. Elke sny is 'n kwart van 'n pizza. Aan die einde van
die dag werk die pizza-verkoper uit hoeveel pizza's hy oor het. Op die dag het hy 9 snye oor.
Hoeveel pizza's het hy nog oor?

6. Skryf 'n paar van jou eie vrae neer, waarvan die antwoord 'n gemengde getal moet wees.

Bladsy 1 van 2 besoek twinkl.co.za


Onegte Breuke
7. Skryf die egte breuk en gemengde getalle neer wat deur die vorms hieronder voorgestel
word.

Onegte Gemengde
Breuk Getal

a)

b)

c)

d)

e)

f)

Bladsy 2 van 2 besoek twinkl.co.za


Onegte Breuke Antwoorde
1. Omkring 'n gemengde getal wat gelykstaande is aan die onegte breuk.

13 2 1 1 2 2
2 4 3 5 3 4 3 2
3 3 3
14 2 1 1 1 1
3 4 4 2 3 2 4 4 2
4 2
16 4 2 3 6 8
10 1 10 1 5 1 5 1 10 1 10
20 2 2 2 1 1
2 3 6 3 3 2 3 3
6 3 3
19 1 2 4 3 1
4 5 4 5 3 5 3 5 5 5
5
2. Skryf die volgende onegte breuke as gemengde getalle neer.
1 4 3 4 1
a)
22
3
= 7 3 b)
14
5
= 2 5 c)
23 =
10 2 10 d)
34 =
10 3 10 e)
21
5
= 4 5

f)
5
2
= 2
1
2 g)
16
3
= 5
1
3 h)
19
4
= 4
3
4 i)
31
4
= 7
3
4 j)
30
6
= 5
1 1 5 4 3
k)
21
6
= 3 2 l)
17
8
= 2 8 m)
19
7
= 2 7 n)
22 =
9 2 9 o)
27 =
12 2 12
3. Sewe en twintig kinders sit by tafels van 6 en vul die tafels waar moontlik. Werk uit
hoeveel tafels gevul is deur gebruik te maak van 'n gemengde getal. 1
3
 4 6
or
4 2
4. 'n Onderwyser vra 2 kinders om 73 tennisballe in mandjies van 10 balle te sorteer, en
die mandjies so ver moontlik gevul word. Werk uit hoeveel mandjies gevul is deur die
3
gebruik van 'n gemengde getal. 10 7


5. 'n Pizza-waentjie verkoop pizzaskywe. Elke sny is 'n kwart van 'n pizza. Aan die einde
van die dag werk die pizza-verkoper uit hoeveel pizza's hy oor het. Op die dag het hy 9
1
snye oor. Hoeveel pizza's het hy nog oor?
24


6. Skryf 'n paar van jou eie vrae neer, waarvan die antwoord 'n gemengde getal moet wees.

Antwoorde sal verskil.

Bladsy 1 van 2 besoek twinkl.co.za


Onegte Breuke Antwoorde
7. Skryf die egte breuk en gemengde getalle neer wat deur die vorms hieronder voorgestel
word.
Onegte Gemengde
Breuk Getal

15
a)
4 3 43

b)
7
2 3 21

c)
16
3 5 1
3

d)
13
5 2 3
5

e)
19
8 2 83

f)
19
5 3 45

Bladsy 2 van 2 besoek twinkl.co.za

You might also like