You are on page 1of 19

eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Breuke behels die skryfwyse in wiskunde van gedeeltes van iets,


byvoorbeeld die helfte van n koppie koffie, of n roomysbak wat driekwart
vol is.

Kom ons raak net eers gou vertroud met die konsep:

As jou ma n koekie tussen jou en jou boetie / sussie moet verdeel, watter
een van die volgende sal die beste verdeling wees:

A B

Watter deel van die koekie kry julle elkeen as sy die verdeling gemaak het
soos in A?

Is die koekie soos by A in gelyke dele verdeel? _____________

Hoeveel halwes is daar in n hele? _______________________

Knip die volgende figure uit, of trek dit af op n aparte stuk papier, en vou
dan elkeen op die stippellyn.

Beantwoord dan ook die volgende vrae oor hierdie figure.


a) In hoeveel dele is elke figuur verdeel? _____________________

b) Wat noem ons elkeen van hierdie dele? ____________________

Oorspronklike outeur: Die MATHmechanic


eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Vat n stukkie tou en knip dit in twee halwes.


Is die twee stukke tou ewe lank? ____________________________

Vier maats kry n sjokolade persent. Hoe sal jy die sjokolade


verdeel sodat almal ewe veel kry?

In hoeveel gelyke dele het jy die sjokolade


verdeel? _________________

Watter deel van die sjokolade kry julle


elkeen? ____________________

Is die volgende stelling waar of onwaar:


As die sjokolade in vier gelyke dele verdeel word, is dit in kwarte verdeel.

Hoeveel kwarte is daar in n hele? ______________________________


Oorspronklike outeur: Die MATHmechanic
eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Vat n gewone vel papier en vou dit in agt gelyke dele, en knip dan hierdie
blokkies uit.
Wat noem ons een van hierdie dele van die oorspronklike figuur? ______

Hoe sal ons twee van hierdie dele saam kan skryf? ___________

Hoeveel agtstes is daar in n hele? __________________

Hoeveel kwarte het twee agtstes volgemaak (toets dit deur die blokkies
wat jy uitgeknip het op n ander vel papier, wat jy in vier gelyke dele gevou
het, te pas)? ____________

Jy behoort nou redelik vertroud te wees met die feit dat, as ons n hele
soos n appel of n sjokolade of n koek, in n sekere gelyke aantal deel,
dan is elkeen van hierdie dele gelyk aan een aantalste van die hele.
Kom ons illustreer dit gou op n wiskundige manier:
1
1) Deel 1 appel in 5: Elke deel is dan een vyfde van die hele, of .
5
2) Deel 1 sjokoladekoek in 10 dele: Elke deel is dan een tiende van
1
die hele, of
10
3) Deel n bottel koeldrank in 3 gelyke dele: Elke deel is dan een
1
derde van die hele, of .
3
4) Deel n melktert in 6 gelyke dele: Elke deel is dan een sesde van
1
die hele, of .
6

Maar wat gebeur nou as ons meer as 1 hele in n aantal moet deel?
Dink byvoorbeeld aan 12 albasters wat tussen 3 maats verdeel moet word.
Ons beskou dan die getal 12 as n hele, soos wat ons die hele sjokolade,
met al sy blokkies / die boksie Smarties met al die Smarties binne-in, as n
hele gesien het.
Oorspronklike outeur: Die MATHmechanic
eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

1 1
Iets waarop jy net moet let, is dat die skryfwyse of byvoorbeeld,
4 3
beteken 1 4 of 1 3 , met ander woorde die hele gedeel deur die
aantal verdelings, wat vir ons die breuk gee wat elkeen kry.

Dus, as ons die 12 albasters as n hele beskou, en ons moet dit tussen 3
maats verdeel, kry elke maat 12 3, dus 4.
1
Nou moet jy mooi oplet: Elke maat kry 4 albasters, maar dit is van die
3
1
hele, en daar is 3 s in n hele.
3
1) Hoeveel van die volgende breuke is in n hele?
1 1
a) b)
4 16
1 1
c) d)
12 8

2) Hoeveel van die volgende breuke is nog nodig om n hele te maak?


1 1
a) b)
3 20
1 1
c) d)
12 9
3 15
a) b)
5 16
9 17
c) d)
14 20

3) Hoeveel van die hele is in die volgende breuke:


2 3
a) b)
5 7
4 3
c) d)
9 4
Oorspronklike outeur: Die MATHmechanic
eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Ons gaan jou nou deur nog n paar oefeninge vat, net on die begrip
behoorlik was te l:
1) As n koek in 4 gelyke dele verdeel is, is dit in kwarte verdeel.

2) As n warmbrak in ____________ gelyke dele


verdeel is, is dit in halwes verdeel.

3) Daar is _____________ derdes in n hele.

4) Daar is 10 tiendes in n hele.

5) Daar is 12 _________________ in n hele.

6) As n tou in 5 gelyke dele verdeel is, is dit in _____________ verdeel.

7) As n reghoek in 8 __________________ dele verdeel is, is dit in


____________ verdeel.

8) Daar is _____________ kwarte in n hele.

9) Daar is 9 _________________ in n hele.

10) As een sesde van n plank afgesaag word, bly daar nog vyf
________________ oor.

Voltooi die volgende oefening deur net die regte woorde (bv. kwarte, vyfde,
ensovoorts) in te vul:
1) Die _________________________ van 50c is 25c.

2) n ________________________ van R20 is R5.

3) Ses lekkers is n _______________________ van 18 lekkers.

4) Tien albasters is n ______________________ van 80 albasters.


Oorspronklike outeur: Die MATHmechanic
eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Teller en Noemer
Ons weet reeds dat breuke gekry word as n voorwerp of n groep
3
voorwerpe in gelyke dele verdeel word. In n breuk soos word die syfer
8
onder die verdeellyn, d.w.s. die 8, die noemer van die breuk genoem, want
dit noem die getal gelyke dele.

Die syfer bokant die verdeellyn, d.w.s. die 3, word die teller genoem,
omdat dit tel hoeveel van die gelyke dele geneem of ingekleur of mee
gewerk word.
Bv:

3 Teller
8 Noemer
In die voorbeelde toon die noemer aan dat die reghoek in 8 gelyke dele
verdeel is en dat daar 8 sirkels is.
Die teller dui aan dat 3 van die gelyke dele en 3 van die sirkels ingekleur
3
is, d.w.s. van die sirkels is ingekleur.
8

Oefening
1) Gebruik die eerste getal as teller en die tweede getal as noemer en s
watter breuke gevorm word:
a) 5 ; 8 b) 45 ; 100
c) 7 ; 10 d) 2 ; 3
e) 75 ; 100

2) S wat die breuk is:


a) 3 dele uit 10 b) 25 dele uit 100
c) 5 dele uit 8 d) 3 dele uit 5

Oorspronklike outeur: Die MATHmechanic


eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Ekwivalente breuke (gelykwaardige breuke)


n Aantal voorwerpe of n hele kan op meer as een manier in gelyke dele
verdeel word. Dieselfde gedeelte van die versameling voorwerpe of van
die hele kan aangedui word deur verskillende breuke wat dieselfde waarde
het. Bv.
1 hele


1 1 1 1 1 1
/6 /6 /6 /6 /6 /6
1 1 1 1 1 1 1 1
/8 /8 /8 /8 /8 /8 /8 /8
1 1 1 1 1 1 1 1 1 1
/10 /10 /10 /10 /10 /10 /10 /10 /10 /10

Die diagram toon hoe n hele in verskillende dele verdeel word. Uit die
1 2 3 4 5
diagram is dit duidelik dat:
2 4 6 8 10

1 2 3 4 5
Breuke soos word ekwivalente breuke genoem omdat
2 4 6 8 10
hulle gelyk is aan mekaar, m.a.w. hulle waardes is dieselfde.

Om ekwivalente breuke van n genoemde breuk te kry is dit nodig om


beide die teller en noemer met dieselfde getal te vermenigvuldig of deel.

Voorbeeld:
3
As die vraag vra vul die getal in wat uitgelaat is by
4 12
1. Bepaal waarmee het jy 4 vermenigvuldig om 12 te kry.

2. Vermenigvuldig nou die teller (3), ook met 3. Dis reg! 9

3 9
3. Die finale antwoord is dus
4 12

Oorspronklike outeur: Die MATHmechanic


eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

5 20
Voorbeeld: Vul die getal in wat weggelaat is by
6
1. Bepaal waarmee het jy die teller, 5, vermenigvuldig om 20
te kry.

2. Vermenigvuldig nou die noemer, 6, ook met 4. Dis reg, dis


24

5 20
3. Jou finale antwoord is dus
6 24

4
Voorbeeld: Vul die getal in wat weggelaat is by
8 2
i. Bepaal deur wat jy die noemer, 8, moet deel om 2 te kry.

ii. Deel nou die teller, 4, ook met 4. Dis reg, dis 1

4 1
iii. Jou finale antwoord is dus
8 2

2
Voorbeeld: Skryf n ekwivalente breuk neer vir
3
Jy kan nou self besluit waarmee jy wil vermenigvuldig, onthou net
jy moet die teller en noemer met dieselfde getal vermenigvuldig.
2 4 8
Kom ons kies 4:
3 4 12
Oefening
1) Vul die getalle in wat weggelaat is en verduidelik hoe jy dit gekry het
1 1
a) b)
2 8 3 6
Oorspronklike outeur: Die MATHmechanic
eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

2 6 5 20
c) d)
3 9

4 8
e) f)
5 25 10 5

1 10 1
g) h)
2 8 20

3 18 2
i) j)
4 3 9

2) Skryf een ekwivalente breuk vir die volgende neer:


2 6
a) b)
7 8

4 3
c) d)
16 5

4 3
e) f) 2
6 10

Oorspronklike outeur: Die MATHmechanic


eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Vereenvoudiging van breuke


Wanneer jy met breuke werk moet jy altyd jou antwoord in sy eenvoudigste
vorm skryf.

Dit beteken dat daar geen getal (behalwe 1) in beide die noemer en die
teller meer kan indeel nie.

2 1 3
Bv. of of
3 2 4

Om n breuke te vereenvoudig moet jy kyk wat is die grootste getal wat in


beide die teller en noemer kan indeel.

10
Bv. As jy die breuk moet vereenvoudig, sien jy dat 5 die grootste getal
15
10 5 2
is wat in 10 en 15 kan deel:
15 5 3

en daar is dit nou in eenvoudigste vorm, want daar is geen getal


(behalwe 1) wat in 2 en 3 kan deel nie.

Oefening
1) Dui aan watter van die volgende breuke in eenvoudigste vorm is:
3 6 5 5 4 7 12
; ; ; ; ; ; ;
4 8 8 10 6 10 16

2) Dui die eenvoudigste vorm aan van die breuke hierbo wat nie reeds
in hul eenvoudigste vorm is nie.

Oorspronklike outeur: Die MATHmechanic


eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Hoe om breuke met mekaar te vergelyk


Jou ma het 2 sjokoladekoeke gebak.

Sy het een in 3 gelyke dele verdeel


en die ander in 4 gelyke dele.
Jy wil graag die grootste stuk koek
h, maar weet nou nie van watter
koek jy n stukkie moet vat nie.

Kom ons werk dit uit met behulp van


prentjies:

Koek 1 Koek 2

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? ____________________

Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat
in 4 dele gesny is.
1 1

3 4

Ons het 9 ewe lang stukke tou. Ons sny dit op soos in die onderstaande
sketse aangedui.

Tou A

Tou B
Oorspronklike outeur: Die MATHmechanic
eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Tou C

Tou D

Tou E

Tou F

Tou G

Tou H

Tou I

1. a) In hoeveel stukkies het ons elke tou gesny?


b) Werk uit watter breukdeel van elke tou een stukkie voorstel.
c) Watter breuk lewer die langste stukkie tou?
d) Watter breuk lewer die kortste stukkie tou?

2. Gebruik weer die sketse om jou te help om die volgende vrae te


beantwoord.
By elke vraag sit n (kleiner as) of (groter as) in
1 1 1 1
a) b)
3 2 2 4
1 1 3 2
c) d)
9 8 8 7

Jy sou nou opgelet het, veral by die laaste vraag, dat dinge nogal moeilik
kan raak as jy breuke met behulp van s n skets moet vergelyk, ten einde
te bepaal watter breuk die grootste is.

Daar moet tog n makliker manier wees?


Gelukkig is daar!
Oorspronklike outeur: Die MATHmechanic
eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Ons maak die breuke ekwivalente breuke, en dan vergelyk ons slegs
die tellers. So eenvoudig soos dit!

1 1
Kom ons begin by die twee sjokolade koeke: en
3 4

Om hierdie twee breuke ekwivalent te kry, moet ons n KGV bepaal. Die
kleinste getal waarin 3 en 4 kan indeel is 12, dus:

1 4 1 3
en
34 43

4 3
Dit gee dan: en
12 12

En dan is dit nou duidelik dat 4 groter is as 3, en dus is die


oorspronklike breuk wat die 4 gelewer het ( 31 ) die grootste van die twee
breuke,
1 1
en soos ons gesien het dit moet wees!
3 4

Kom ons vergelyk nou die breuke in netnou se oefening op dieselfde


manier:
1 1 1 1
a) b)
3 2 2 4

1 1 3 2
c) d)
9 8 8 7

Oorspronklike outeur: Die MATHmechanic


eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Optelling en aftrekking van breuke


Die eerste ding waarna jy moet oplet voor jy breuke kan optel of aftrek is
dat die breuke waarmee jy werk se noemers dieselfde moet wees.

As die noemers dieselfde is, is dit baie maklik, want dan tel jy net die
tellers bymekaar of trek die tellers van mekaar af, afhangende van die
bewerking wat die som bevat.

2 3
Bv: Die noemers is dieselfde so tel net jou tellers bymekaar
7 7
en 2 + 3 = 5
5
=
7

7 3
Bv: Jou noemers is dieselfde, so jy trek net jou tellers van
8 8
mekaar af en 7 3 = 4.
4
=
8

1
ONTHOU: Jy moet altyd jou antwoord in sy eenvoudigste vorm skryf:
2
Oefening
Bereken en skryf die antwoord in sy eenvoudigste vorm
1 2 3 4
a) b)
5 5 7 7

2 3 5 6
c) d)
6 6 12 12

Die aftrekking van breuke werk presies dieselfde!!


Oorspronklike outeur: Die MATHmechanic
eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

n Breuk van n getal


Ons praat baie keer van n breuk van n getal, soos wanneer ons verwys
na die helfte van die wedstryd, of driekwart van n bottel koeldrank.

Dit is egter nodig dat jy moet weet hoe om die Wiskunde agter hierdie
manier van praat te kan doen, en dit is waarna ons nou gaan kyk.

Let op: Die tegniek om met n breukdeel van n getal te werk vereis eintlik
dat jy moet weet hoe om breuke te kan vermenigvuldig, maar aangesien jy
dit nog nie op hierdie stadium gedoen het nie, gaan ons vir eers net kyk na
n meer eenvoudige tegniek.

As jy gevra word om die helfte van 20 te bereken, dan skryf jy dit soos
1
volg: van 20 . Nou moet jy net onthou om die 20 met die teller van die
2
breuk te maal (dit is die 1), en dan te deel met die noemer (dis die 2).

Ons gaan dus kry dat 1 20 20 , en 20 2 10 . Die helfte van 20 is dus


10! Maar dit het jy mos geweet?

3
Wat egter van iets soos hierdie: van 30 ? Jy gaan maar presies dieselfde
5
doen: 3 30 90 , en dan 90 5 18 . Die antwoord is dus 18.

Kom ons doen gou nog een voorbeeld.


4
van 14 . Ons s 4 14 56 , en 56 7 8 . Maklik n?
7

Doen dan gou die volgende oefening:


Bepaal
2 3 5
1) van 36 2) van 40 3) van 48
6 4 6

Oorspronklike outeur: Die MATHmechanic


eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Hersieningsoefening
1) Watter breukdeel is ingekleur?

A ______ B ______ C ______ D ______

2) Kleur die dele soos volg in:


a) twee derdes van A b) een helfde van B
c) drie kwarte van C d) een derde van D

A B C D

3) Bereken:
2 1 2 3 3 2 6 4

4 4 6 6 8 8 12 12

4) Omkring die teller: 5) Omkring die noemer:


5 2
9 6

Oorspronklike outeur: Die MATHmechanic


eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

6) Gebruik die figure om die volgende breuke in te kleur

7) Voltooi die ekwivalente breuke


4 30 36 9 5 15

6 30 20 4 52 8

4 16 15 7 42

5 20 4 8

8) Vereenvoudig die volgende breuke


8 77 18 24 9 3
12 88 30 30 15 7

Oorspronklike outeur: Die MATHmechanic


eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

9) Elke figuur is ingedeel in tien gelyke dele. n Sekere aantal van die
gedeeltes is ingekleur of is nie ingekleur nie. Gebruik die figure om
die tabel te voltooi.

A B

Nie
Ingekleurde
Figuur ingekleurde
breuk
breuk
A
B

10) Los die volgende probleme met breuke op:


a) Daar is 600 mense by n konsert. Van die mense in die gehoor is
3
mans.
10
1) Watter breuk van die gehoor is vroulik?
2) Hoeveel mense in die gehoor is vrouens?

4
b) Judy stap kilometer op pad winkel toe van haar huis af. Sy
5
3
moet nog kilometer ver stap voordat sy by die winkel sal wees.
5
Hoe ver is die winkel van haar huis af?

c) Thomas het 24 suigstokkies. Hy hou n kwart vir homself, en gee


die res vir n maat. Hoeveel hou hy vir homself, en hoeveel kry sy
maat?
Oorspronklike outeur: Die MATHmechanic
eBoeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

2
11) Bepaal van 1 000ml koeldrank
5

12) Wat s die teller en noemer van die breuk vir ons?

13) Bereken die waarde van: 3 van 44


4

14) Vul die getal in wat uitgelaat is: 5 20


9

15) Vul in ; of = 1 ___ 1


4 2

16) Bereken die waarde van: 4 van 60


5

Oorspronklike outeur: Die MATHmechanic

You might also like