You are on page 1of 2

Stelsels en Seine / Systems and Signals 344 Tutorial/Tutoriaal 1

1. The outcomes of a six-sided die can be represented by Die uitkomstes van ’n ses-sydige dobbelsteen kan met
the following sample space: S = {1, 2, 3, 4, 5, 6}. Sets die volgende steekproefruimte verteenwoordig word:
A, B and C are subsets of this sample space. S = {1, 2, 3, 4, 5, 6}. Die stelle A, B en C is substelle
van hierdie steekproefruimte.

A = {1, 3, 5}
B = { 2, 4, 6}
C = {1, 2, 5, 6}

Determine/Bepaal:

(a) A ∩ C
(b) P (A ∪ C)
(c) P (B ∪ C)
(d) B ∪ C

2. The concept of the union ∪ and the intersection ∩ are Die konsep van die unie ∪ en die vereniging ∩ is belan-
important in set theory and subsequently in probabil- grik in die teorie van versamelings en as gevolg daar-
ity theory as well. If we define two events A and B, van is belangrik in waarskylikheidsteorie ook. As ons
in your own words, what does it mean when we write: twee gebeurtenisse A en B definieer, in jou eie woorde,
wat bedoel dit as ons skryf:

(a) P (A ∪ B)
(b) P (A ∩ B)

3. Using De Morgan’s Law for two events, namely Met die gebruik van De Morgan se Wet vir twee
A ∪ B = A ∩ B, prove that De Morgan’s Law can gebeurtenisse, naamlik A ∪ B = A ∩ B, bewys dat De
be extended to three events A, B and C as as follows: Morgan se Wet vir drie gebeurtenisse as volg uitgebrei
kan word:
A∪B∪C =A∩B∩C

state which set laws you are applying. en noem watter versamelingswette u toepas.

4. A box contains 12 balls numbered 1 to 12. Balls 1 to A boks bevat 12 balle wat 1 to 12 genommer is. Balle
4 are red and balls 5 to 12 are green. You remove one 1 to 4 is rooi en balle 5 to 12 is groen. Jy haal een bal
ball from the box. uit die boks uit.

(a) Draw a Venn-diagram of the sample space. Teken ’n Venn-diagram van die steekproefruimte.

(b) What is the probability that you removed a red Wat is die waarskynlikheid dat jy ’n rooi bal
ball? uithaal?

(c) What is the probability that you removed an even- Wat is die waarskynlikheid dat jy ’n bal met ’n ewe
numbered ball that is green? getal uithaal wat groen is?

(d) Assume that the ball you removed was red. You Aanvaar dat die bal wat jy uitgehaal het was rooi.
remove another ball from the box. What is the Jy haal nog ’n bal uit die boks uit. Wat is die
probability that this one is also red? waarskynlikheid dat hierdie bal ook rooi is?

18 July 2022
Stelsels en Seine / Systems and Signals 344 Tutorial/Tutoriaal 1

5. A game is played with two players and two dice. If Twee spelers speel die volgende spel met twee dobbel-
the biggest number rolled on either die is one, two or stene. As die grootste getal van die twee ’n een, twee
three player 1 wins. If the biggest number rolled is a of drie is, wen speler 1. As die grootste getal egter
four, five or six, player 2 wins. vier, vyf of ses is, wen speler twee.

(a) Without doing any calculations, do you think that Sonder om enige berekeninge aan te pak, dink jy
both players have an equal chance of winning? Ex- dat altwee spelers ’n gelyke kans het om te wen?
plain why. Verduidelik hoekom.

(b) Draw a Venn diagram describing the sample space Teken ’n Venn diagram wat die steekproefruimte
of this game. Remember that the combination of van hierdie spel beskryf. Onthou dat die kombi-
the two numbers from both dice represents a single nasie van die twee getalle op die twee dobbelstene
outcome. ’n enkele uitkoms verteenwoordig.

(c) Are the elementary outcomes in the sample space Is al die elementêre uitkomste in die steekproe-
equiprobable? fruimte ewe waarskynlik?

(d) From this, determine the probability that player 2 Bepaal hieruit wat die waarskynlikheid is dat speler
will win the game. 2 die spel sal wen.

6. French writer and amateur mathematician Antoine Franse skrywer en amateur wiskundige Antoine Gam-
Gamboud (1607-84) liked to gamble by betting on boud (1607-84) wou graag dobbel deur ’n wedden-
a game of dice after calculating the odds. In a first skap op ’n dobbelsteen-spel aan te gaan, nadat hy
game, a single die is thrown four times, and bets are die kans bereken het. In ’n eerste spel word ’n enkele
placed on seeing at least one six. Gamboud calculated dobbelsteen vier keer gegooi, en ’n weddenskap word
that he would win, and win he did. aangegaan om minstens een ses te sien. Gamboud het
This financial success emboldened him to a second bereken dat hy sou wen en hy het wel gewen.
game, in which a pair of dice is thrown twenty-four Dié finansiële sukses het hom tot ’n tweede spel aange-
times, and bets are placed on seeing at least one moedig, waarin twee dobbelstene vier-en-twintig keer
double-six. Gamboud again calculated that he would gegooi word en ’n weddenskap word aangegaan om
win, but he lost. Gamboud turned to Blaise Pascal, minstens een ses-ses kombinasie te sien. Gamboud
who then corresponded with Pierre de Fermat in a se- het weer bereken dat hy sou wen, maar dié keer het
ries of letters spanning several months in 1654, before hy verloor. Gamboud het na Blaise Pascal gedraai,
the solution was found. wat dit met Pierre de Fermat bespreek het in ’n reeks
You, however, have no more than two hours... briewe wat oor ’n tydperk van ’n paar maande in 1654
(Tip: If you repeat an experiment that has geskryf is, voordat die oplossing gevind kon word.
n distinguishable outcomes k times and each U het egter nie meer as twee uur nie...
experiment is independent from one another, (Wenk: As jy ’n eksperiment met n onder-
then there are nk possible outcomes.) skeibare uitkomstes herhaal k keer en elke
eksperiment is onafhanklik van mekaar, dan is
daar nk moontlike uitkomstes.)

(a) Calculate the probability of winning the first game Bereken die waarskynlikheid om die eerste spel te
(seeing at least one six among four throws of a wen (om minstens een ses te sien wanneer ’n enkel
single die). dobbelsteen vier keer gegooi word).

(b) Calculate the probability of winning the second Bereken die waarskynlikheid om die tweede spel te
game (seeing at least one double-six among 24 wen (om minstens een ses-ses kombinasie te sien
throws of a pair of dice). wanneer twee dobbelstene vier-en-twintig keer ge-
gooi word).
(c) How many times do the dice need to be thrown in Hoeveel keer moet die dobbelstene gegooi word so-
the first game such that we are 95% certain we will dat ons 95% seker is dat ons die eerste spel gaan
win? wen?

18 July 2022

You might also like