You are on page 1of 6

WISKUNDE MATHEMATICS

GRAAD 10 GRADE 10
TAAK 1 TASK 1
ONDERSOEK - Memo INVESTIGATION - Memo
Punte: 55 Marks: 55

INSTRUKSIES: INSTRUCTIONS:
1. Beantwoord al die vrae. 1. Answer all the questions.
2. Slegs vrae wat in blou of swart ink 2. Only questions answered in blue or black
beantwoord word, sal nagesien word. ink, will be marked. Sketches may be
Sketse mag in potlood gedoen word. done in pencil.
3. Jy mag 'n sakrekenaar gebruik. Maak 3. You may use a calculator. Make sure
seker dat jou sakrekenaar op D your calculator is set to D (Casio) or DEG
(Casio) of DEG (Sharp) gestel is. (Sharp)
4. Rond antwoorde af tot EEN desimale 4. Round answers to ONE decimal places
plek waar nodig, tensy anders where necessary, unless stated
vermeld. otherwise.
5. Oneerlikheid sal gepenaliseer word. 5. Dishonesty will be penalised.
6. Bestudeer die videos oor 6. Study the trigonometry videos.
trigonometrie:

https://www.youtube.com/watch?v=Jsiy4TxgIME

https://www.youtube.com/watch?v=VRz2d5yedsg

Wanneer trigonometrie gebruik word, word When trigonometry is used, only one specific
slegs een spesifieke hoek binne-in 'n angle within a right-angled triangle (not the
reghoekige driehoek (nie die 90° hoek nie) 90° angle) is used. This specific angle
gebruik. Hierdie spesifieke hoek bepaal dan determines therefor the naming of the sides of
ook die benoeming van die sye van die the triangle. The sides are also very important
driehoek. Die sye is ook baie belangrik om to determine sine, cosine and tangens of that
sinus, cosinus en tangens van daardie specific angles.
spesifieke hoeke te bepaal.

Bestudeer die volgende terminologie: Consider the following terminology:


Aangrensende sy (adjacent) Adjacent side
Teenoorstaande sy (opposite) Opposite side
Skuinssy (hypotenuse) Hypotenuse side
VRAAG 1 QUESTION 1
1.1 Die volgende driehoek word gegee: 1.1 The following triangle is given:

B C

1.1.1 Teken die driehoek oor en benoem 1.1.1 Redraw the triangle and name every
dan elke sy met betrekking tot 𝐶. side with regard to 𝐶.

AC = skuinssy/hypotenuse
BC = aangrensende sy/adjacent side
ü
AB = oorstaande sy/opposite side (1)

1.1.2 Gee nou die trigonometriese 1.1.2 Hence give the trigonometric ratio
verhouding van sin 𝐶, cos  𝐶 en tan 𝐶 in of sin 𝐶, cos  𝐶 and tan 𝐶 in terms of
terme van die sye (AB, AC en BC). the sides (AB, AC and BC).

!"
sin 𝐶 = ü
!"
!"
cos 𝐶 = ü
!"
!"
tan 𝐶 = ü (3)
!"

1.2 Die volgende driehoek word gegee: 1.2 The following triangle is given:

B C

1.2.1 Teken die driehoek oor en benoem 1.2.1 Redraw the triangle and name
dan elke sy met betrekking tot 𝐴. every side with regard to 𝐴.

AC = skuinssy/hypotenuse
AB = aangrensende sy/adjacent side
ü
BC = oorstaande sy/opposite side (1)

1.2.2 Gee nou die trigonometriese 1.1.2 Hence give the trigonometric ratio
verhouding van sin 𝐴, cos  𝐴 en tan 𝐴 in of sin 𝐴, cos  𝐴 and tan 𝐴 in terms of
terme van die sye (AB, AC en BC). the sides (AB, AC and BC).

!"
sin 𝐶 = ü
!"
!"
cos 𝐶 = ü
!"
!"
tan 𝐶 = ü (3)
!"

[8]
VRAAG 2 QUESTION 2
Maak twee sketse van ∆𝐷𝐸𝐹 Make two sketches of ∆𝐷𝐸𝐹
Driehoek 1: 𝐸 = 90°, 𝐷 = 60° en 𝐹 = 30°. Triangle 1: 𝐸 = 90°, 𝐷 = 60° and 𝐹 = 30°.
Merk 𝐷 duidelik en benoem al die sye met Clearly label 𝐷 and name all the sides
betrekking tot 𝐷. with regard to 𝐷.
Driehoek 2: 𝐷𝐸 = 4  𝑐𝑚, 𝐸𝐹 = 6,9  𝑐𝑚 en Triangle 2: 𝐷𝐸 = 4  𝑐𝑚, 𝐸𝐹 = 6,9  𝑐𝑚 and
𝐷𝐹 = 8  𝑐𝑚. 𝐷𝐹 = 8  𝑐𝑚.
Merk 𝐹 duidelik en benoem al die sye met Clearly label 𝐹 and name all the sides (3)
betrekking tot 𝐹. with regard to 𝐹.
Driehoek /Triangle 1 Driehoek /Triangle 2
D D
ü Hoeke
üSye
60° 8 cm
D 4 cm ü "labels"

E F E 6,9 cm F

2.1 Bereken die volgende (gee die 2.1 Calculate the following (give the answer
antwoord as 'n breuk en ook as 'n as a fraction and also as a decimal
desimale getal) number)

2.1.1 6,9 ü
sin 𝐷 = = 0,9
8
2.1.2 4 ü
cos 𝐷 = = 0,5
8
2.1.3 6,9 ü
tan 𝐷 = = 1,7
4
2.1.4 4 ü
sin 𝐹 = = 0,5
8
2.1.5 6,9 ü
cos 𝐹 = = 0,9
8
2.1.6 4 ü (6)
tan 𝐹 = = 0,6
6,9
2.2 Bereken die volgende op jou 2.2 Calculate the following with a calculator
sakrekenaar (gee die antwoord as (give the answer as a decimal number)
'n desimale getal, afgerond tot een
desimale plek)
2.2.1 sin 60° = 0,9 ü
2.2.2 cos 60° = 0,5 ü
2.2.3 tan 60° = 1,7 ü
2.2.4 sin 30° = 0,5 ü
2.2.5 cos 30° = 0,9 ü
2.2.6 tan 30° = 0,6 ü (6)

2.3 Wat let jy op mtrent jou antwoorde 2.3 What do you notice about your
in 2.1 en 2.2? answers in 2.1 and 2.2?
Die antwoorde is presies dieselfde. ü
Ten spyte daarvan dat verskillende metodes gebruik word. (hoeke en sye) ü (2)

2.4 Beskou sin 60° en cos 30°. 2.4 Consider sin 60° and cos 30°.
2.4.1 Wat let jy op? 2.4.1 What do you notice?
Die antwoorde is presies dieselfde. ü (1)

24.2 Wat dink jy is die rede hiervoor? 2.4.2 What do you think is the reason?
Die aangrensende sy en die oorstaande sy het omgeruil, terwyl die skuinssy
konstant gebly het. Die noemer bly konstant, maar die teller het verander. ü ü (1)
[19]
VRAAG 3 QUESTION 3
Skets ∆𝐾𝐿𝑀 Draw ∆𝐾𝐿𝑀
𝐾𝐿 = 1,7  𝑐𝑚, 𝐿𝑀 = 1  𝑐𝑚 en 𝐾𝑀 = 2  𝑐𝑚. 𝐾𝐿 = 1,7  𝑐𝑚, 𝐿𝑀 = 1  𝑐𝑚 and 𝐾𝑀 = 2  𝑐𝑚.
𝐿 = 90°, 𝑀 = 60° en 𝐾 = 30°. 𝐿 = 90°, 𝑀 = 60° and 𝐾 = 30°.
Merk 𝑀 duidelik en benoem al die sye Clearly label 𝑀 and name all the sides
met betrekking tot 𝑀. with regard to 𝑀. (3)

Driehoek /Triangle 1
ü Hoeke
K üSye
ü "labels"
2 cm
1,7 cm
60°
L 1 cm D M

3.1 Bereken die volgende (gee die 3.1 Calculate the following (give the answer
antwoord as 'n breuk en ook as 'n as a fraction and also as a decimal
desimale getal) number)

3.1.1 1,7 ü
sin 𝑀 = = 0,9
2

3.1.2 1 ü
cos 𝑀 = = 0,5
2

3.1.3 1,7 ü (3)


tan 𝑀 = = 1,7
1

3.2 Bereken die volgende op jou 3.2 Calculate the following (give the answer
sakrekenaar(gee die antwoord as 'n as a decimal number)
desimale getal)

3.2.1 sin 60° = 0,9 ü

3.2.2 cos 60° = 0,5 ü

3.2.3 tan 60° = 1,7 ü (3)

3.3 Vergelyk nou jou antwoorde in 2.1 3.3 Compare your answers in 2.1 and
en 2.2 met jou antwoorde in 3.1. en 2.2 with your answers in 3.1 and
3.2. Wat is jou gevolgtrekking 3.2. What conclusion can you
hieroor? draw about this?

Die antwoorde is presies dieselfde. ü


Die hoeke van die driehoeke is dieselfde, maar die sye se lengtes verskil. Die sye
is egter in dieselfde verhouding.
As die hoeke in dieselfde verhouding is, is die hoeke ewe groot. ü (2)

[11]
VRAAG 4 QUESTION 4
4.1 Gegee ∆𝐴𝐵𝐶: 4.1 Given ∆𝐴𝐵𝐶:

14,15

c
B C
12
Bereken Calculate:
4.1.1 𝐴𝐵 = 7,5 ü

4.1.2 sin 𝐶 = 0,5 ü

4.1.3 cos 𝐶 = 0,8 ü

4.1.4 tan 𝐶 = 0,6 ü (4)

4.2 Gegee ∆𝐾𝐿𝑀: 4.1 Given ∆𝐾𝐿𝑀:

3,54

M L
3

Bereken Calculate:
4.2.1 𝐾𝐿 = 1,9 ü

4.2.2 sin 𝑀 = 0,5 ü

4.2.3 cos 𝑀 = 0,8 ü

4.2.4 tan 𝑀 = 0,6 ü (4)


4.3 Gegee ∆𝑃𝑄𝑅: 4.1 Given ∆𝑃𝑄𝑅:

5,8 R
Q

3,62

Bereken Calculate:
4.3.1 𝑃𝑅 = 6,8 ü

4.3.2 sin 𝑅 = 0,5 ü

4.3.3 cos 𝑅 = 0,9 ü

4.3.4 tan 𝑅 = 0,6 ü (4)

4.5 Beantwoord die volgende vrae: 4.5 Answer the following questions:
4.5.1 Wat kan jy omtrent hierdie 4.5.1 What can you deduce about
driehoeke aflei? these triangles?

Die hoeke is presies dieselfde grootte. ü (1)

4.5.2 Wat kan jy sê omtrent 𝐴, 𝐾, 𝑃 ? 4.5.2 What can you say about 𝐴, 𝐾, 𝑃 ?

Die hoeke is gelyk aan mekaar. ü (1)

4.5.3 Wat is die meetkundige term vir 4.5.3 What is the geometric term for
hierdie driehoeke? these triangles?

Gelykvormige driehoeke. ü (1)

4.5.4 Hoe sal jy trigonometrie beskryf? 4.5.4


How would you describe
Waarvoor dink jy word dit gebruik? trigonometry? What do you think it
Skryf 'n kort paragraaf om is used for? Write a short
trigonometrie te beskryf. paragraph to describe
trigonometry.
Trigonometrie gaan oor driehoek. Dit het te doen met die verhouding van sye.
Driehoeke kan verskillende groottes wees. Sye kan bereken word as hoeke
gegee word en andersom. üü (2)

[17]

You might also like