You are on page 1of 15

GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

WISKUNDE V2 NOVEMBER 2010

PUNTE: 150 TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye, 4 diagramvelle en 1 inligtingsblad.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

Wiskunde/V2

2 NSS

DBE/November 2010

INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. Hierdie vraestel bestaan uit 12 vrae. Beantwoord AL die vrae. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van jou antwoorde gebruik het, duidelik aan. Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie. Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik, tensy anders vermeld. Rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke indien nodig, tensy anders vermeld. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie. VIER diagramvelle vir die beantwoording van VRAAG 1.2, VRAAG 2.1, VRAAG 2.2, VRAAG 7.1 en VRAAG 12.1 is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer op hierdie blaaie in die ruimtes voorsien en plaas die blaaie agterin jou ANTWOORDEBOEK. 'n Inligtingsblad, met formules, is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Skryf leesbaar en bied jou werk netjies aan.

9. 10. 11.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

Wiskunde/V2

3 NSS

DBE/November 2010

VRAAG 1 Twee Wiskundeklasse, A en B, kompeteer om te sien watter klas die beste in die Junie-eksamen presteer het. Die punte van die leerders in Klas A word hieronder gegee en die mond-ensnordiagram hieronder illustreer die uitslae van Klas B. Albei klasse het 25 leerders. (Punte word in % gegee.) Die mond- en-snordiagram vir die leerders in Klas B is:

Die punte van die leerders in Klas A is: 9 23 42 59 77 1.1 1.2 1.3 14 33 45 68 78 14 35 55 75 80 19 37 56 75 81 21 37 57 75 92

10

20

30

40

50

60

70

80

90

100

Skryf die vyf-getal-opsomming vir Klas A neer. Teken die mond-en-snordiagram wat Klas A se punte voorstel op DIAGRAMVEL 1. Dui ALLE relevante waardes duidelik aan. Bepaal watter klas beter in die Junie-eksamen presteer het en gee redes vir jou gevolgtrekking.

(4) (2) (3) [9]

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

Wiskunde/V2

4 NSS

DBE/November 2010

VRAAG 2 Die histogram hieronder toon die verspreiding van eksamenpunte vir 200 leerders vir Inleidende Statistiek.
Punte vir Inleidende Statistiek
70 60 50

55

57 43

Frekwensie

40 30 20 10 0

18 12 11 4
10 20 30 40 50 60 Eksamenpunte 70 80 90 100

2.1 2.2 2.3

Voltooi die kumulatiewe frekwensietabel vir die data hierbo wat op DIAGRAMVEL 2 voorsien is. Teken 'n ogief van die data hierbo op die rooster wat op DIAGRAMVEL 2 voorsien is. Gebruik die ogief om te skat hoeveel leerders bo 75% vir die eksamen behaal het.

(2) (5) (1) [8]

VRAAG 3 Die eienaar van 'n roomyswinkel het inligting ingewin oor die gemiddelde verkope per dag van liters roomys tydens 'n fees. Die tabel hieronder toon 'n opsomming vir 12 dae. Dag Gemiddelde verkope van roomys (liter) 3.1 3.2 3.3 1 217 2 211 3 221 4 239 5 144 6 161 7 168 8 185 9 265 10 249 11 160 12 184

Bereken die gemiddelde getal liter roomys wat die winkel per dag gedurende die fees verkoop. Bereken die standaardafwyking van die gegewe inligting. Wat is the maksimum getal liter roomys wat die eienaar per dag in voorraad moet h om binne EEN standaardafwyking van die gemiddelde te wees?
Blaai om asseblief

(2) (3) (2) [7]

Kopiereg voorbehou

Wiskunde/V2

5 NSS

DBE/November 2010

VRAAG 4 'n Navorser vermoed dat lugrederye wie se vliegtuie op tyd land, minder geneig is om hul passasiers se bagasie te verloor. Inligting wat by 10 lugrederye ingewin is, is in die rooster hieronder opgesom.

Opsomming
90

Vlugte wat op tyd land (as 'n persentasie)

80 70 60 50 40 30 20 10 0 0 1 2 3 Alpha

Best-Air Best Fly Sun-Air Top Atlas Air-La Delta Fly-High Boom

10

Verlore bagasie (per 1 000 passasiers)

Gebruik die spreidingsdiagram om die volgende vrae te beantwoord. 4.1 4.2 Watter lugredery het die swakste rekord vir vlugte wat op tyd land? Is die volgende stelling waarskynlik WAAR? Motiveer jou antwoord. Van die 5 120 passasiers wat deur Boom-lugredery vervoer is, het 40 passasiers hul bagasie verloor. 4.3 4.4 Bevestig die data die navorser se vermoede? Regverdig jou antwoord. Watter EEN van die 10 lugrederye sou jy verkies om te gebruik? Gee 'n rede vir jou antwoord. (1) (2) (2) [6] (1)

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

Wiskunde/V2

6 NSS

DBE/November 2010

VRAAG 5 In die diagram hieronder is A, B en C die hoekpunte van 'n driehoek. AC is verleng om die x-as by D te sny.
y

A(3 ; 7)

C( 3 ; 4) G(a ; b) D M 0
x

B(1 ; 6) 5.1 Bereken die gradint van: 5.1.1 5.1.2 5.2 5.3 5.4 5.5 5.6 AD BC (2) (1) (3) (2) (2) (4) (6) [20]

Bereken die grootte van DCB .

Skryf 'n vergelyking van die reguitlyn AD neer. Bepaal die kordinate van M, die middelpunt van BC. As G(a ; b) 'n punt is sodat A, G en M op dieselfde reguitlyn l, toon dat b = 2a + 1. Bereken vervolgens TWEE moontlike waardes van b as GC = 17 .

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

Wiskunde/V2

7 NSS

DBE/November 2010

VRAAG 6
y

M( 4 ; 4) N

P O

Die lyn LP, met vergelyking y + x 2 = 0 , is 'n raaklyn by L aan die sirkel met middelpunt M(4 ; 4). LN is 'n middellyn van die sirkel. Ook is LP || NQ, waar P op die x-as en Q op die y-as l.

6.1 6.2 6.3 6.4 6.5 6.6

Bepaal die vergelyking van die middellyn LN. Bereken die kordinate van L. Bepaal die vergelyking van die sirkel. Skryf die kordinate van N neer. Skryf die vergelyking van NQ neer. As die lengte van die middellyn verdubbel word en die sirkel 6 eenhede horisontaal na regs getransleer word, skryf die vergelyking van die nuwe sirkel neer.

(3) (2) (3) (3) (3) (3) [17]

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

Wiskunde/V2

8 NSS

DBE/November 2010

VRAAG 7

'n Transformasie T word soos volg beskryf:


'n Refleksie in die x-as, gevolg deur 'n Translasie van 4 eenhede na links en 2 eenhede afwaarts, gevolg deur 'n Vergroting deur die oorsprong met 'n faktor van 2

In die diagram word ABC gegee met hoekpunte A(2 ; 2), B(4 ; 3) en C(1 ; 4).
y
6

x
-8 -7 -6 -5 -4 -3 -2 -1 -1 1 2 3 4 5 6 7 8

A(2 ; 2)
-2

B(4 ; 3)
-3

-4

C(1 ; 4)

-5

-6

7.1

As ABC deur T na A / B/ C / (in daardie volgorde) transformeer word, gebruik die rooster wat op DIAGRAMVEL 3 voorsien word om A / B/ C / te teken. Toon ALLE stappe. Skryf die algemene rel vir (x ; y) onder transformasie T in die vorm (x ; y) Bereken die oppervlakte van A / B/ C / .
Blaai om asseblief

(6) (4) (4) [14]

7.2 7.3

Kopiereg voorbehou

Wiskunde/V2

9 NSS

DBE/November 2010

VRAAG 8

8.1

Die punt K(2 ; 4) word rondom die oorsprong deur 'n hoek van 75 geroteer, in 'n antikloksgewyse rigting. Sonder om 'n sakrekenaar te gebruik, bepaal die / x-kordinaat van die beeld K van K . Vereenvoudig jou antwoord. Die punt (3 ; 1) word in 'n antikloksgewyse rigting rondom die oorsprong deur 'n 3 3 1+ 3 3 is, bereken . hoek geroteer. As die beeld 2 ; 2

(6)

8.2

(6) [12]

VRAAG 9

Gegee: tan =

3 ; waar [0 ; 90] 4 Bereken, met behulp van 'n skets en sonder om 'n sakrekenaar te gebruik: 9.1
sin

(3) (2) (3) [8]

9.2 9.3

cos 2 (90 ) 1
1 sin 2

VRAAG 10 (Jy mag NIE 'n sakrekenaar gebruik om hierdie vraag te beantwoord NIE.)

10.1

Vereenvoudig volledig:

sin(90 + ) + cos(180 + ) sin() sin 180 tan 135 10.2 Bewys dat vir enige hoek A:
4 sin A cos A cos 2 A sin 15 = sin 2 A tan 225 2 sin 2 A

(5)

6 2 2

(6)

10.3

Bepaal die algemene oplossing van: 6 cos x 5 = 4 cos x ; cos x 0 (6) [17]

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

Wiskunde/V2

10 NSS

DBE/November 2010

VRAAG 11

Die hoogtehoek vanaf 'n punt C op die grond, by die middelpunt van die doelhok, na die hoogste punt A van die boog, direk bokant die middelpunt van die Moses Mabhidasokkerstadion, is 64,75. Die sokkerveld is 100 meter lank en 64 meter breed, soos voorgeskryf deur FIFA vir wreldbeker-stadions. Ook is AC PC. In die figuur hieronder is PQ = 100 meter en PC = 32 meter.

40 D P Q

64,75
C
11.1 11.2 11.3 Bepaal AC.
Bereken PAC.

M
(3) (3) (4) [10]

'n Kamera word by punt D geplaas, 40 meter direk onder A. Bereken die afstand vanaf D na C.

VRAAG 12

Gegee: f ( x) = 2 cos x en g ( x) = tan 2 x 12.1 12.2 12.3 12.4 Teken die grafieke van f en g op dieselfde assestelsel, wat op DIAGRAMVEL 4 voorsien is, vir x [90 ; 90] Los op vir x as 2 cos x = tan 2 x en x [90 ; 90] . Toon ALLE werksdetail. Gebruik die grafiek om vir x op te los: 2 cos x. tan 2 x > 0 . (6) (8) (4)

x Skryf die periode van f neer. 2 Skryf die vergelykings van die asimptote van x [90 ; 90] . g(x 25) neer, waar

(2)

12.5

(2) [22]
TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

Wiskunde/V2 NSS

DBE/November 2010

SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER:

DIAGRAMVEL 1 VRAAG 1.2

Klas A

10

20

30

40

50

60

70

80

90

100

110

Klas B

10

20

30

40

50

60

70

80

90

100

110

Kopiereg voorbehou

Wiskunde/V2 NSS

DBE/November 2010

SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: DIAGRAMVEL 2 VRAAG 2.1 EKSAMENPUNTE (x)


30 x < 40 40 x < 50 50 x < 60 60 x < 70 70 x < 80 80 x < 90 90 x < 100

FREKWENSIE

KUMULATIEWE FREKWENSIE

12 18 55 57 43 11 4

VRAAG 2.2

KUMULATIEWE FREKWENSIEGRAFIEK VAN EKSAMENPUNTE


210 200 190 180 170 160 150 140 130 120 110 100 90 80 70 60 50 40 30 20 10 0

Kumulatiewe frekwensie

10

20

30

40

50

60

70

80

90

100

110

Eksamenpunte

Kopiereg voorbehou

Wiskunde/V2 NSS

DBE/November 2010

SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: DIAGRAMVEL 3 VRAAG 7.1


y
8 7 6 5 4 3 2 1

x
-8 -7 -6 -5 -4 -3 -2 -1

0
-1 -2 -3 -4 -5 -6 -7 -8

A(2 ; 2) B(4 ; 3) C(1 ; 4)

Kopiereg voorbehou

Wiskunde/V2 NSS

DBE/November 2010

SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: DIAGRAMVEL 4 VRAAG 12.1


y
5

x
-105 -90 -75 -60 -45 -30 -15

0
-1

15

30

45

60

75

90

105

-2

-3

-4

-5

Kopiereg voorbehou

Wiskunde/V2 NSS

DBE/November 2010

INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE INFORMATION SHEET: MATHEMATICS.

b b 2 4ac x= 2a
A = P (1 + ni ) A = P (1 ni )

A = P(1 i ) n Tn = a + (n 1)d
r 1

A = P(1 + i ) n
Sn = S = n (2a + (n 1)d ) 2

1 = n
i =1

i =
i =1

n(n + 1) 2

Tn = ar n 1

Sn =
n

F=

x (1 + i ) 1 i

a (r n 1) ; r 1
P=

a ; 1 < r < 1 1 r

x[1 (1 + i ) n ] i

f ' ( x) = lim

f ( x + h) f ( x ) h h 0

d = ( x 2 x1 ) 2 + ( y 2 y1 ) 2

x + x2 y1 + y 2 M 1 2 ; 2
m= y 2 y1 x 2 x1

y = mx + c

y y1 = m( x x1 )
= r2

m = tan

( x a )2 + ( y b )2
In ABC:

a b c = = sin A sin B sin C area ABC =

a 2 = b 2 + c 2 2bc. cos A

1 ab. sin C 2

sin( + ) = sin . cos + cos . sin cos( + ) = cos . cos sin . sin
cos 2 sin 2 cos 2 = 1 2 sin 2 2 cos 2 1
( x ; y ) ( x cos + y sin ; y cos x sin )

sin( ) = sin . cos cos . sin cos( ) = cos . cos + sin . sin

sin 2 = 2 sin . cos


( x ; y ) ( x cos y sin ; y cos + x sin )

fx x=
n

=
2

(x x )
i =1 i

P ( A) =

n( A) n (S )

P(A of B) = P(A) + P(B) P(A en B)

y = a + bx
Kopiereg voorbehou

b=

(x x )( y y ) (x x)
2

You might also like