You are on page 1of 8

HTS DROSTDY

GRAAD 10
Wiskunde kwartaaltoets
18 Augustus 2022

PUNTE: 50 TYD: 1 UUR


EKSAMINATOR: B. ROOS MODERATOR: M. HAVENGA

INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord
word.
1. LEES ALLE VRAE AANDAGTIG DEUR.
2. Beantwoord al die vrae.
3. Vraag 4 en Vraag 5 moet op die gegewe antwoordblad voltooi word en
agteraan jou antwoordstel vasgekram word.
4. Sakrekenaars mag gebruik word, tensy anders vermeld.
5. Indien nodig, rond jou antwoorde af tot TWEE desimale plekke.
6. Toon al jou berekeninge.
7. Sketse is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.
8. Werk netjies en leesbaar.

1
VRAAG 1

a
Gegee die funksie k ( x )= +q in die skets hieronder.
x

1.1. Skryf die vergelykings van die asimptote van die funksie neer. (2)

1.2. Bepaal die vergelyking van k (x). (3)

1.3. Wat is die waardeversameling van k (x)? (2)

1.4. Bepaal die vergelykings van die simmetrie-asse van k (x). (2)
[9]

Blaai om
VRAAG 2

Gegee die funksie van g ( x )=a . b x + q

2.1. Bepaal die waardes van a , b en q . (5)

2.2. Indien dit gegee word dat g ( x )=2. 4 x +2 en OA=1 eenheid

bepaal die lengte van AB. (2)


[7]

Blaai om
VRAAG 3

Die grafieke van f ( x )=9 x 2 en h ( x )=7 x +2 word hieronder gegee. Dit word ook gegee
−2 4
dat C ( ; ) en D die snypunte van f en h, is.
9 9

3.1. Bereken die koördinate van D . (4)

3.2. Bepaal die lengte van WO , afgerond tot EEN desimale plek. (2)

3.3. Bepaal die waardes van x waarvoor f ( x ) ≥ h(x), indien dit gegee word
dat D(1 ; 9) is. (3)

1
3.4. Bepaal die lengte van KL indien OB= eenheid. (3)
2
[12]

Blaai om
VRAAG 4

BEANTWOORD VRAAG 4 OP DIE ANTWOORDBLADSY VOORSIEN!!!

Die funksies f ( x )=x 2−4 en g ( x )=3 x −3 word gegee.

4.1. Skets g(x ) op dieselfde assestelsel as f (x), dui al die afsnitte met die asse
asook die asimptote duidelik aan. (3)

4.2. Bepaal die vergelyking van h( x) wat gevorm word wanneer die funksie van f (x)
om die x -as gereflekteer word. (2)

4.3. Bepaal die lengte van AB. (1)

4.4. Vir watter waardes van x is f ( x ) >0 ? (2)


[8]
VRAAG 5

BEANTWOORD VRAAG 5 OP DIE ANTWOORDBLADSY VOORSIEN!!!

Gegee die funksies van f ( x )=2 tan x en g ( x )=cos x +1

5.1. Skets die funksies van f ( x ) en g(x ) op dieselfde assestelsel vir


x ∈[0 ° ; 360°] op die antwoordbladsy voorsien. (5)

5.2. Bepaal die periode van f (x). (1)

5.3. Gee die vergelyking van die asimptote van f (x). (1)
[7]

Blaai om
VRAAG 6

In die diagram hieronder is die funksie, f ( x )=a sin x+ q, geskets.

6.1. Bepaal die vergelyking van f (x). (1)

6.2. Skryf die amplitude van f (x) neer. (1)

6.3. Bepaal die maksimum waarde van f ( x ) +3. (1)

6.4. Die grafiek van f (x) word om die x -as gereflekteer en dan met 3 eenhede
afwaarts geskuif om g(x ) te vorm. Bepaal:

6.4.1. Die vergelyking van g(x ). (2)

6.4.2. Die waardeversameling van g(x ). (2)


[7]

TOTAAL: 50 Punte

Blaai om
HTS DROSTDY
GRAAD 10
Wiskunde kwartaaltoets
Antwoordblad

Naam & Van: Graad: 10 ___

VRAAG 4

Die funksies f ( x )=x 2−4 en g ( x )=3 x −3 word gegee.

4.1.

(3)

4.2. ____________________________________________________________ (2)

4.3. ___________________________________________________________ (1)

4.4. ____________________________________________________________ (2)


[8]

Blaai om
VRAAG 5

Gegee die funksies van f ( x )=2 tan x en g ( x )=cos x +1

5.1.

_ (5)

5.2. ____________________________________________________________ (1)

5.3. ___________________________________________________________ (1)


[7]

Blaai om

You might also like