You are on page 1of 4

VOORBEELD

GRAAD 1 WISKUNDE

LEERHERSTELTAAK

Vir die Onderwyser:

• Die voorbeeld taak assesseer kernvaardighede en kennis bemeester


in kwartaal 3.

• Die taak het ten doel om verdere onderrig en leer in te lig.

• Maak seker dat leerders die geleentheid kry om onafhankliik te werk.

• Die google vorm sal volg vir rekorderings doeleindes.

Versterk Getalle, Bewerkings en Verwantskappe.

Getalle, Bewerkings en Verwantskappe 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10


Beantwoord die vrae. Omkring die korrekte letter. Skryf die letter op die lyn wat voorsien is.

1. Kies die tiene blokkie wat net soveel wys. ____ (1)

a. b. c. d.

2. Wat is die getal wat uitgelaat is? (1)

9- =7

a. 2 b. 3 c. 4 d. 1

3. Rangskik die getalle van die grootste tot die kleinste. ______ (1)

5+3 6+4
4+5 1+6

a. 5+3 6+4 4+5 1+6


b. 6+4 4+5 5+3 1+6
c. 4+5 1+6 5+3 6+4
d. 6+4 5+3 4+5 1+6

4. Maak die kante gelyk. (1)

a. 4+5 b. 4+ 3 c. 4+2 d. 4+ 0

October 2023 Exemplar Afrikaans Grade1 LR Maths Task Page 2


5. Die veelvoud van 2 wat net voor 6 kom is: ______ (1)

a. 4 b. 2 c. 7 d. 8

6. Verdubbel die voorbene en die sterte van twee honde. (1)

a. 3+3+2
b. 4+4+2
c. 2+2+2
d. 4+4+4

7. Mark het 4 pere minder as Paul.


Paul het 6 pere.
Hoeveel pere het Mark? (1)

b. 6 - 2 = b. 4 + 6 = c. 6 - 4 = d. 6 + 4 =

8. Ben wil sy lekkers tussen sy suster en 2 vriende deel.


Elkeen sal _____ lekkers kry. (1)

a. 2
b. 4
c. 3
d. 2

October 2023 Exemplar Afrikaans Grade1 LR Maths Task Page 3


9. Mamma betaal R9 vir: (1)

Hoeveel sal een kos as die R3 kos.

10. Silo het ‘n paar lekkers.


Ben gee vir hom nog 4 lekkers. Nou het hy 11 lekkers.
Hoeveel lekkers het hy aan die begin gehad? (1)

a. (b, c, d) b. 4 + = 11 c. 11 - 4 = d. + 4 = 11

10 Punte

October 2023 Exemplar Afrikaans Grade1 LR Maths Task Page 4

You might also like