Professional Documents
Culture Documents
MFPC 121 - Worksheet Lu 3.1.1 Final
MFPC 121 - Worksheet Lu 3.1.1 Final
Answer the following questions AFTER working through the prescribed study material. When
you're done with the worksheet, save it in the Dropbox on eFundi in PDF format. This
assignment will not be marked by the lecturer, but will be used for the eFundi test.
Antwoord die volgende vrae NADAT jy die deur die voorgeskrewe studie material gewerk het.
Sodra jy klaar is met die werkskaart moet jy dit in die “Dropbox” van eFundi in PDF formaat
“save”. Hierdie werkskaart gaan nie deur die dosent gemerk word nie maar sal gebruik word vir
die eFundi toets.
Addition / Optel
Resources: / Bronne: Haylock, Chapter 7 p.91-107.
Naude & Meier, Chapter 4C p.103-113
MFPC 121 – Extra book
Question 1 / Vraag 1 (5x2=10)
Refer to Haylock, Chapter 7 p.91-107. to answer the following questions / Verwys na Haylock,
Hoofstuk 7 p.91-107. om die volgende vrae te beantwoord
1.1 Read Page.92 and discuss the concepts explained there? / Lees Bladsy.92 en bespreek die
konsepte wat daar verduidelik word?
1.2 Distinguish between addition as aggregation and addition as augmentation. / Onderskei tussen
optelling as samevoeging en optelling as vergroting
1.3 Give an example in which learners can use addition in the augmentation structure? / Gee 'n
voorbeeld waarin leerders optelling in dievergrotingsstruktuur kan gebruik?
1.4 In page 93, the idea of ‘how many (or how much) altogether’ is explained. Use your own example
to show how this idea can be represented. / Op bladsy 93 word die idee van 'hoeveel altesaam'
verduidelik. Gebruik jou eie voorbeeld om te wys hoe hierdie idee voorgestel kan word.
1.5 Distinguish between disjoint (discrete) set and union of sets. / Onderskei tussen disjunkte
versameling en vereniging van versamelings.
Refer to Maths 121 – Extra book, pg. 21 – 25, to answer the following questions / Verwys na Wiskunde
121 – Ekstra boek, bl. 21 – 25, om die volgende vrae te beantwoord:
2.1 What is the first step in the construction of algorithm? / Wat is die eerste stap in die
konstruksie van ‘n algoritme?
2.2 How can Place Values be presented? / Hoe kan Plekwaardes voorgestel word?
Refer to Naude & Meier, Chapter 4C p.103-113. to answer the following questions / Verwys na Naude &
Meier, Hoofstuk 4C p.103-113. om die volgende vrae te beantwoord
3.1 Use one number sentences three different ways, to name the three quantities involved in any
of the four basic structures of subtraction. / Gebruik een getalsin op drie verskillende wyses om die drie
hoeveelhede wat betrokke is by enige van die vier basiese strukture van aftrekking te benoem. (3)
3.4 On p. 105, there are basic problem types that needs to be explored by learners. Name and discuss
two ways in which the basic problem types needs to be explored. / Op p.105 is daar basiese tipes
probleme wat leerders moet bestudeer. Noem en bespreek twee maniere waarop basiese probleme
ondersoek behoort te word.
3.5 ___ mathematical problems are problems that are related to the learner’s real world. / _________
wiskundige probleme is probleme wat met die leerder se leefwêreld verband hou.
3.6 Identify with word sentences as examples the different interpretations of addition. Then indicate
how they differ from each other.
Identifiseer met woordsinne as voorbeelde die verskillende interpretasies van optel. Dui dan aan hoe die
interpretasies van mekaar verskil.
3.7 Identify with word sentences as examples the different interpretations of subtraction.
Identifiseer met woordsinne as voorbeelde die verskillende interpretasies van aftrek.
12 – 3 = 9
5.1 Make use of concrete apparatus AND number sentences to demonstrate the following properties of
addition: / Maak gebruik van konkrete apparaat EN getalsinne om die volgende eienskappe van optel
te demonstreer:
Associative property