You are on page 1of 2

DISTRIK:

SKOOL:

DATUM:

VAK: Afrikaans Eerste Addisionele Taal

GRAAD:
Letterkunde opdrag
TAAK 5
KORTVERHAAL : ‘n Pa vir Saterdag

PUNTE: 35

TYDSDUUR: 120 minute

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Hierdie taak moet onder gekontroleerde toes⁹tande gedoen word.


1 Hierdie taak bestaan uit TWEE dele:
(15 punte) Navorsingsvrae
(20 punte) Kort transaksionele teks

Die projek bestaan uit drie fases wat oor ‘n tydperk van twee weke in Termyn 2
sal strek.
Fase 1 Fase 3
Hierdie is die Fase 2 Die laaste fase
navorsings- is die skryf van
Gedurende
fase van die die kort
hierdie fase
projek. Die transaksionele
sal die
leerders sal skryfstuk. Die
leerders die
tyd in die klas leerders sal die
skryfdeel van
kry om skryfstuk onder
die projek
navorsing oor gekontroleerde
behartig deur
die tema en omstandighede
die vrae
genre wat skryf en
skriftelik te
hulle gekry het inhandig.
beantwoord.
te doen.
VRAAG 1: Kortverhaal
Jy het navorsing gedoen oor die genre wat julle skool gekies het om te doen.
Beantwoord nou die volgende vrae, gebaseer op ‘n Pa vir Saterdag:
1.1 Wat dink jy is die Tema/boodskap? (1)
1.2 Motiveer jou antwoord op vraag 1.1 (1)
1.3 Verduidelik of hierdie tema/boodskap vandag in die omgewing waarin
jy lewe aktueel is? (1)
2. Wie is die hoofkarakter? (1)
2.1 Kan jy met die hoofkarakter identifiseer? Verduidelik. (1)
2.2. Bespreek die ontwikkeling van die karakter. (2)
3. Geen storie is sonder konflk nie.
3.1 Bespreek die Uiterlike Konflik. (2)
3.2 Bespreek die Innerlike Konflik. (2)
4. Gee ‘n voorbeeld van Ironie en verduidelik hoe ironie in die genre aangewend
om meer as een boodkap te gee (3)
5. Noem nou 3 relevante BRONNE waaruit jy jou navorsing gekry het.
[15]

You might also like