You are on page 1of 8

AFDELING A: DEEL 1 NARVORSING

INSTRUKSIES:
 Lees die kort volksverhaal oor Antjie Somers.
 Beantwoord die narvorsing vrae.

Die Legende van Antjie Somers


Eens op ‘n tyd was daar ‘n dapper (brave) Kaapse slaaf (Cape slave)
wie se naam was Andries Somers. Hy
was ‘n voorman (foreman) van ‘n
span (team) vissermanne
(fishermen) en niemand kon ‘n
treknet (fish net) soos trek soos hy
nie, hy was baie sterk (strong) Hy
was ook a baie goed swemmer en het
baie mense uit die seë geret (saved).
Andries Somers het baie jaloerse (jealous) mense by gekom by die
werk. Op ‘n dag het ‘n a groep vissermanne Andries op die strand
(beach) geveg maar hy laat nie die manne met hom speel nie. Hy het
himself met sy vuiste (fists) verdedig (defend). Hy het hulle een vir
een plat geslaan. Toe die bekleiery verby was, het een van die
vissermanne nie opstaan nie. Hy het sy kop teen ‘n rots (rock) gekap.
Andries Somers moet vlug (flee), anders
hang die mense hom dalk op. Hy kry ‘n
sisrok (dress) en ‘n kopdoek (scarf) van
sy suster’s se kas en sit ‘n mandjie
(basket) oor sy arm. Andries begin loop
binneland (farmlands) toe om werk op ‘n
plaas te kry.
Andries Somers het baie hard op die
plaas gewerk en jaare later word Andries die voorman van die
plaaswerkers. Somige plaaswerkers het nie daarvan gehou nie en
mense begin onder mekaar te skinder (gossip)
“Vertel ons, Andries, van die sisrok in jou huis.” “Of is jou naam Antjie?”
Al die werkers begin lag en terg (tease) Andries. “Antjie Somers, Antjie
Somers, Antjies Somers!” dreunsang (chant) hulle. Andries laat sy kop

1
sak en maak of hy nie hoor nie. Daardie aand het Andries sy goed op
gepak en soos ‘n gees (spirit) verdywn (dissapear).
Kinders wat saans teen die berg gaan hout soek, het groot geskrik
(fright) en huis toe gehardloop omdat hulle het ‘n ou vrou gesien. Die
een kind vertel haar ouers:
“Sy’t ‘n rooi kopdoek”,
“Sy’t ‘n sisrok met groot strepe”,
“Sy’t ‘n mandtjie”,
“Sy’t ‘n groot streep sak en ‘n groot mes (big
knife).”
“Sy het vir ons gejag(chase)!”
“Sy wou ons vang (catch)!”
Die groot mense skud kop en sê: “Julle moet goed kindertjies wees
anders sal Antjie Somers!, Antjie Somers!, Antjies Somers! Gaan jou
vang!”
_________________________________________________________
Uit: Die mooiste Afrikaanse Sprokies, Pieter W. Grobbelaar

VRAE:

1.1 Wat is ‘n legende? (1)

Blaai om asseblief

2
1.2 Wie is die skrywer van hierdie volksverhaal storie? (1)

1.3 Watter nasionaliteit (nationality) besit die skrywer van hierdie


legende? (1)

1.4 Vanuit die legende: Dink jy dit was reg dat Andries Somers het
weg gevlug van die strand af? Gee rede vir jou antwoord. (2)

1.5 Hoekom dink jy mense is jarloers op Anries Somers? (1)

1.6 Is dit reg dat ouers hulle kinders bang maak met hierdie soort
volkverhaal stories? (2)
3
1.7 Wat is die les van die legende van Antjie Somers? (2)

AFDELING A TOTAAL: 10 PUNTE

Blaai om asseblief

4
AFDELING B:
KARAKTERSKETS: Die Lengendes van Antjie Somers
Ontwerp ‘n karakterskets van 50 tot 60 woorde. Die karakterskets
moet netjies getekende prentjies wat die storie van Antjie Somers
vertel.
Wat jy nodig het:
 Antjie Somers verhaal
 Kleurpotlode (colour pencils)
 Eenige kleur A4 papier
Die karakterskets moet die volgende elemente het:
 Sterkpunte (Strengths)
 Swakhede (Weaknesses)
 Probleeme (Problems)
 Oplossings (Solutions)
AFDELING B TOTAAL: 10 PUNTE
_________________________________________________________

RUBRIEK: KARAKTERSKETS (10 PUNTE)

KRITERIA BESKRYWING
5 3-4 1-2
Korrekte Uitstekende Formaat word Formaat word glad
formaat, nakoming van die geddeltelik nie gebrekking
tipe format. nagekom. Leeder nagekom. Leeder
korrekte
Leeder het al die het probeer om die het glad nie
lengte. elemente gebruik. elemente gebruik. probeer nie.
5 3-4 1-2
Inhoud is in Lengte is goed. Lengte heeltemal Lengte is
lyn met Baie mooi te kort. Probeer onvoldoende. Niks
getekende om prente te prente geteken.
narvorsing.
prentjie. Goed teken. Onderwerp Leeder het glad
onderwerp in lyn het niks te doen nie probeer nie.
met narvorsing. met die
narvorsing.
Totaal: 10

5
AFDELING C
DEEL 2: SKRYF
Verbeel (imagine) jou jy ontmoet (meet) vir Antjie Somers. Gebruik
die teks en jou narvosing wat jy ingesamel het en skryf ‘n
onderhoud (interview) ongeveer 130 – 150 woorde oor julle gesprek
(conversation).

 Onthou dat ‘n onderhoud is in direkete rede (direct speech)


geskrywer.

 Onthou om jou word aantal (word count) onder die gesprek


skryf.

_________________________________________________________
AFDELING D
DEEL 3: TAAK 7 MONDELING
Gebruik die inligting uit Taak 6 om die klas meer te vertel oor
legende, mite of fabels. Jy moet visuele hulpbronne en flits karte
gedurende jou praatjie gebruik word. Jy moet ook in jou praatjie
gesels oor die belangrikheid van legendes, mite en fabels en die rol
wat hulle in ons erfenis speel.

In this oral task you will tell the class more about legendes, myths and
fabels. Your poster and que cards must be used during the oral. Your
oral should include reasons why legends, myths and fabels are
important stories to tell.

Die volgende stories mag gebruik word:

 Konning Midas
 Haas en Skilpad
 Anjie Somers

6
AFDELING C : RUBRIEK

Lang Transaksionele Skryfstuk


/30
KODE 7 KODE 6 KODE 5 KODE 4 KODE 3 KODE 2 KODE 1
30
Uitmuntend Verdienstelik Beduidend Voldoende Matig Basies Ontoereikend

80 – 100% 70 – 79% 60 – 69% 50 – 59% 40 – 49% 30 – 39% 0 – 29%

16 – 20 14 – 15½ 12 – 13½ 10 – 11½ 8 – 9½ 6 – 7½ 0 – 5½


 Gespesialiseerd  Goeie kennis van  Redelike kennis  Voldoende kennis  ʼn Gemiddelde  ʼn Elementêre kennis  Geen kennis van
e vereistes van van vereistes van van vereistes van kennis van vereistes van vereistes vereistes van teks
kennis van teks. teks. teks. van teks. Respons van teks. Respons nie.
vereiste van  Gedissiplineerde  Behou fokus,  Inhoud wyk af op geskrewe teks op geskrewe teks  Inhoud wyk af van
teks. Skryfwerk. onbenullige van toon oppervlakkige toon ʼn beperkte onderwerp;
 Gedissiplineerde Behou afwykings. onderwerp, maar fokus. fokus. betekenis is plek-
skryfwerk. fokus; byna geen  Inhoud en idees dit belemmer nie  Wyk af van  Inhoud wyk af van plek verwarrend.
INHOUD EN BEPLANNING

Behou afwykings nie. samehangend; die oorhoofse onderwerp; betekenis onderwerp;  Inhoud en idees is
deurgaans  Inhoud en idees detail ondersteun betekenis nie. is betekenis is plek- nie samehangend
algehele fokus; samehangend; die onderwerp.  Inhoud en idees plek-plek vaag. plek verwarrend. nie; te min detail
geen afwykings alle detail  Beplanning en/of is  Inhoud en idees  Inhoud en idees nie ondersteun die
nie. ondersteun die eerste poging lei voldoende; gemiddeld en samehangend nie; onderwerp.
20 PUNTE

 Teks algeheel onderwerp. tot ʼn goeie, same- samehangend; min detail wat die  Beplanning en / of
samehangend;  Beplanning en/of gepaste teks. hangend; basiese detail onderwerp  eerste poging is
alle detail eerste poging lei  Die meeste van sommige van die ondersteun die ondersteun. afwesig / nie
ondersteun die tot ʼn goed die detail ondersteun onderwerp.  Beplanning en/of gedoen nie;
onderwerp. saamgestelde, nodige reëls vir die onderwerp.  Beplanning en/of eerste poging is swak aanbieding
 Beplanning en/of gepaste teks. die  Beplanning en/of eerste poging lei tot gebrekkig; teks nie van teks.
eerste poging lei  Al die nodige formaat is eerste poging lei ʼn redelike, goed aangebied nie.  -Geen kennis van
tot ʼn feitlik reëls vir die toegepas; tot ʼn gemiddelde  Kennis van die die nodige reëls
foutlose en formaat is beduidend. bevredigende verstaanbare teks. nodige reëls vir die vir die formaat nie.
gepaste teks. toegepas; teks.  Kennis van die nodige formaat is vaag.
 Al die nodige verdienstelik  Kennis van die reëls vir die formaat is
reëls vir die nodige reëls vir gemiddeld; kritiese,
formaat is die formaat is nalatige foute.
toegepas; voldoende.
uitmuntend.
8 – 10 7 – 7½ 6 – 6½ 5 – 5½ 4 – 4½ 3 – 3½ 0 – 2½
 Teks is  Teks is swak
 Teks is
grammatikaal  Teks is saamgestel en
grammatikaal
akuraat; sinne is grammatikaal  Teks voldoende verwarrend.
akuraat; sinne is
goed maklik om te lees; saamgestel ten  Teks is basies  Teks is swak en  Woordeskat
goed
saamgestel. sinne is goed spyte van foutel. saamgestel. Verskeie moeilik om te volg. benodig ernstige
saamgestel.
 Woordeskat is saamgestel.  Woordeskat is foute.  Woordeskat benodig remediëring en is
TAAL, STYL EN REDIGERING

 Woordeskat is
meestal toepaslik  Woordeskat is voldoende vir die  Woordeskat is beperk remediëring en is nie toepaslik vir
baie toepaslik vir
vir die doel van toepaslik vir die doel van die teks, en nie baie gepas vir nie geskik vir doel doel van teks nie.
die doel van die
die teks, gehoor doel van die teks, gehoor en doel van die teks, van die teks, gehoor  Styl, toon en
teks, gehoor en
en konteks. gehoor en konteks. gehoor en konteks en konteks nie. register pas nie by
10 PUNTE

konteks.
 Styl, toon en konteks.  Styl, toon en nie.  Styl, toon en register die onderwerp nie.
 Styl, toon en
register is  Styl, toon en register is  Styl, toon en register is nie geskik vir die  Teks is besaai met
register is baie
meestal register oor die voldoende. toon gebreke. onderwerp nie. foute en
toepaslik.
toepaslik. algemeen  Teks het steeds  Teks het steeds baie  Teks is besaai met verwarrend ten
 Teks is feitlik toepaslik.
 Teks oorwegend foute na foute na proeflees en foute t.s.v. proeflees spyte van
foutloos na
foutloos na  Teks is meestal proeflees en redigering en redigering proeflees en
proeflees en
proeflees en foutloos na redigering  Lengte is te kort / te  Lengte is te kort / te redigering. Verwar
redigering
redigering proeflees en  Lengte is amper lank. lank. die leser.
 Lengte is in redigering
 Lengte is in korrek.  Lengte is
ooreenstemming
ooreenstemming  Lengte is in heeltemal te kort /
met vereistes.
met vereistes. ooreenstemming te lank.
met vereistes.

7
AFDELING D: RUBRIEK

KRITERIA BESKRYWERS
4-5 3 2 1
Navorsingsinhoud Baie Goeie Gedeeltelike Onvoldoende
indrukwekkende gebruik van bewys van voorbereiding.
gebruik van hulpbronne. navorsing. Minimale
hulpbronne. Struktuur en Struktuur en aandag is
Struktuur en styl styl is styl gegee aan
is puik. bevredigend. ondersteun struktuur en
nie die styl.
navorsing Het niks
nie. probeer.
4-5 3 2 1
Gebruik van Lewendige, Goeie Spreker met Ontoepaslike
oorspronklike spreker met gedeeltelike stembeheer;
stemvolume. aanbieding. goeie stembeheer te hard/sag.
Gebruik van lyftaal Uitstekende stembeheer en lyftaal. Gebruik geen
stembeheer en en lyftaal. Taalgebruik lyftaal.
lyftaal. Puik Toepaslike is Onvanpaste
taalgebruik. taalgebruik. gedeeltelik taalgebruik.
toepaslik. Het niks
probeer.
4-5 3 2 1
Toon kritiese Deeglike, Baie goed Taamlik Baie beperkte
volwasse woordeskat volwasse woordeskat
bewustheid van woordeskat en en woordeskat en
taalgebruik skeppende skeppende en taalgebruik.
taalgebruik. taalgebruik. skeppende Het niks
taalgebruik. probeer geen
Afrikaans
word gebruik.
4-5 3 2 1
Gebruik van notas Baie effektiewe Goeie Soms Notas is
gebruik van gebruik van afhanklik oneffektief
en visuele notas/visuele notas/visuele van notas. gebruik met
hulpmiddels hulpmiddels. hulpmiddels. Min visuele geen
hulpmiddels. ondersteuning
van visuele
hulpmiddels.
Baie swak en
onnet.
Totaal: 20

You might also like