You are on page 1of 13

Hamburger Helper

vir opstelle
Die vleismeul!
Die hamburger metode
1) Inleiding: ʼn Breë stelling
oor die onderwerp Die hamburger metode
2) Liggaam: Dit wat jy wil
bewys/sê
3) Die slot – vervat wat in
liggaam beskryf is.

Opstel 3 Paragrawe
1) kernsin
Liggaam 2) hoofidees
3) ondersteunende
van jou idees

opstel
Slot
Die standpunte of stellings
wat jy in jou liggaam
genoem het, word
saamgevat in jou slot.
Uitmuntend/verdienstelik/beduidend/
voldoende/matig/basies/ontoereikend

ʼn Kosbare lewe geneem


Vandag is ek baie bly
dat ek dit met julle kan deel,
want wie weet waar sou
ons vandag daarsonder
gewees het met daardie
manne en vroue wat vir die
Niksseggend!
inwoners van die land se
veiligheid sorg.
Uitmuntend/verdienstelik/beduidend/
voldoende/matig/basies/ontoereikend

Die man langs die straat was die


arme slaagoffer van groot en vris
verwaande mans wat met kierries
die omie toegetakel het en hom
neergevel het teen die grond.

Dit was nou vir my ʼn groot skok


om te sien dat mense net kuik en
verby loop. Bel die amboelans of

Niksseggend!
ek skree so hard ek kan, maar
nee!
Uitmuntend/verdienstelik/beduidend/
Fluff Or Fact?
voldoende/matig/basies/ontoereikend

Was dit nou nodig om ‘n lewe te


neem? Dis vreeslik dat party mense
ander kan seermaak sonder om te
blik of bloos.

Genadiglik het die omie nog beweeg


toe die ambulans opdaag.

Niksseggend!
Hoe vreeslik om te sien dat ons
mense so afgetrokke kan wees en
nie vir hulle medemens meer omgee
nie.
Uitmuntend/verdienstelik/beduidend/
voldoende/matig/basies/ontoereikend

ʼn Kosbare lewe geneem


Vandag voel ek kwaad, hartseer en bang ook. Ek
moet dit met iemand deel.

Verlede Saterdagoggend is oom Tom vir ‘n


selfoon en ‘n leë beursie doodgeskiet.
Hy en sy vrou, tant Lilly, is al vir jare ons bure in
die meenthuiskompleks.
Hulle was nie in staat daartoe om ‘n vlieg kwaad
aan te doen nie!
Uitmuntend/verdienstelik/beduidend/
voldoende/matig/basies/ontoereikend
Nie eers die dubbele geëlektrifiseerde
heining of diefwering of die alarmstelsel
kon die inbrekers keer nie. Tant Lilly sê
dat hulle by die kamervenster ingeklim
het. Oom Tom het instinktief gehandel toe
hy die inbreker aangeval het. Hy is
doodgeskiet . . .

My pa was feitlik onmiddellik na die skoot


geklap het by hulle, maar dit was te laat.
Tant Lilly het in ‘n hangkas weggekruip en
die inbrekers is weg met slegs ‘n selfoon
en ‘n beursie!
Uitmuntend/verdienstelik/beduidend/
voldoende/matig/basies/ontoereikend

Ek voel so hartseer oor oom Tom


se dood en is veral jammer vir tant
Lilly. Maar ek is ook kwaad vir
mense wat ons menseregte en
privaatheid so skend! Was dit nou
nodig om ‘n lewe te neem? Dis
vreeslik dat party mense geen
respek vir LEWE het nie. ‘n Mens
kan nie help om te wonder wie die
volgende gaan wees nie.
Uitmuntend/verdienstelik/beduidend/
voldoende/matig/basies/ontoereikend

Jammer oor die swaarmoedigheid, maar net om


hierdie gebeure neer te skryf, is alreeds ‘n
soort terapie.
Om op te som:
baie belangrik
• Dit is
om die skryfproses te onderrig
en leerders te lei om die stappe
van skryf te volg omʼn goeie
skryfstuk te verseker en ʼn
goeie punt te behaal.
Baie, baie dankie.

You might also like