You are on page 1of 21

Aids‐stekende aanbod

Suzette Oelofse
Opgestel/Aangebied deur Me.
Lisa Smith
Aids‐stekende aanbod

• Titel: woordspeling vind plaas met


uitstekende wat “aids‐stekende” word.
• Aids is ‘n aansteeklike siekte.
• ‘n Uitstekende aanbod skep die
verwagting
ti dat
d t die
di spreker
k ‘n‘ aanbod
b d
het om vigs/aids gesond te maak
maak.
Geagte mnr. MIV (a)

•Die hele gedig is


gepersonifieer.
ifi
• MIV word direk
aangespreek as
meneer.
meneer
Waarom al die smart? ( )
(b)

• Daar is ‘n
n aanklag in die vraag
vraag.
• Dit dui daarop dat die hele wêreld
deur hierdie siekte geraak word.
• ‘n Retoriese vraag word hier gevra.
Ons ken
k die antwoord.
Dis u wat al die hartseer gee (a)
• Wanneer mense deur die siekte
geїinfekteer word, veroorsaak dit
baie hartseer
hartseer.
• Daar is die veronderstelling dat
verskriklik baie mense in die
wêreld
ê ld hartseer
h is, omdat
d d daar
soveel mense hierdeur geraak
word.
en dit breek die aarde se hart (b)
• Die rympatroon in die
strofe is abab, met ander
woorde kruisrym.
• Die aarde word hier
g p
gepersonifieer.
Ek wil u graag versoek vandag (a)

• Ek is eerstepersoon.
• U is tweedepersoon.
• Hier volg dus ‘n direkte “gesprek”.
• Wanneer ‘n n versoek aan iemand gerig word,
word
is dit ‘n ernstige saak.
• Die spreker is bekommerd oor die skade wat
MIV aanrig
aanrig, asook die erns van die siekte
siekte.
om nie my aanbod af te lag (a)

• Die spreker besef sy


versoek vra baie
baie, maar wil
steeds hê MIV moet dit

ernstig oorweeg.
Deur die keuse nou te maak (b)

•MIV
MIV moet ‘nn keuse
maak of hy die
aanbod gaan
aanvaar of nie.
Kan u die ligg wees in ‘n donker saak ((b))

• Die rympatroon in die strofe is aabb,


aabb met ander
woorde paarrym.
• Die spreker probeer om MIV te oortuig dat hy ‘n
held sal wees indien die aanbod wel aanvaar
word.
• “lig” teenoor “donker” is ‘n kontras.
• Die “donker
donker saak”
saak is ‘n
n metafoor vir die ernstige
situasie.
Tans versprei u net siekte en seer, (a)

• Die spreker sê vir MIV dat


hy eintlik ‘n
n onaangename
karakter is
is.

• Niemand
dhhou van hom
h nie.
verander dit na liefde en kom ons kyk wat gebeur…
( )
(a)

•Die ellips
p laat die leser
toe om te dink hoe dit
sal wees as ons
mekaar
k liliefhet.
fh t
Daar sal ‘n revolusie wees oor die aarde heen
(b)
• Revolusie
R l i bring
b i gewoonliklik
verandering mee
mee.
• Die
Di spreker
k voorspell ‘n

omwenteling oor die hele
aarde indien MIV sy aanbod
sou aanvaar
aanvaar.
En u sal die ster wees, die ontvanger van die
seën.(b)
ë (b)
• Di
Die rympatroon van di die strofe
f is
i
aabb paarrym
aabb, paarrym.
• “ster”
ster sluit aan by “lig”
lig
in strofe 2.
• Hier word die feit dat MIV ‘n held sal
wees, beklemtoon.
U aansoekvorm word verwag (a)

•Die spreker verwag


van MIV om op p die
“pos”
pos (versoek) te
reageer.
ons gee slegs ‘n enkele dag (a)

• Die spreker plaas ‘n


n
beperking op die tyd
tyd.
• Daar
D is
i nie
i meer BAIE tyd d
oor nie
i – ookk nie
i vir
i die
di
slagoffers
l ff van die di siekte
i k nie.
i
Indien u die aanbod af sou keur (b)

• Daar is ‘n ander oplossing, indien MIV


die geleentheid om ‘n held te wees,
nie
i sou aanvaar nie.
i
• Die sin moet lees: indien u die aanbod
sou afkeur.
• Hier is ‘n voorbeeld van omgekeerde
woordorde of inversie.
Kan ons nog altyd by mnr. Kanker probeer…
(b)
• Die ellips
p laat die leser toe om homself
voor te stel hoe die wêreld sonder MIV
en Kanker sou wees.
• Albei
Alb i is
i siektes
i kt watt die
di dood
d d tot
t t gevolg
l
kan hê.

• Die rympatroon is, aabb, dus weer
paarrym.
Bou en rym
y van die gedig.
g g

• 4 strofes van 4 kwatryne elk


= 16 versreëls
versreëls.
• Rym:
R strofe
t f 1 isi kkruisrym
i en
strofes
t f 2 2, 3,
3 4 is
i paarrym.
Ander produkte beskikbaar:
9 CD en DVD: Prosa vir Graad 8 en 9 op Powerpoint
.
9 CD en DVD:
DVD G Gedigte
di t viri G
Graadd 10 en 11 op PPowerpoint
i t
9 CD en DVD: Gedigte vir Graad 12 op Powerpoint
9 CD en DVD: Mis op Powerpoint
9 CD en DVD: Manaka, plek van die horings op Powerpoint
9 CD en DVD: Krismis van Map p Jacobs op p Powerpoint
p
9 CD en DVD: Die kwart‐voor‐sewe‐lelie op Powerpoint
9 CD en DVD: Gedigte vir Graad 12 ‐ Eerste Addisionele Taal
9 Flitsgids vir Taalleer Graad 6‐12
9 Flitsgids vir Prosa en Poësie vir Graad 6‐12
9 A3‐plakkate
A3 l kk t van di die Flitsgids
Flit id viri TTaalleer
ll
9 A3‐plakkate van die Flitsgids vir Prosa en Poësie

Kontak my gerus by 083 565 7113 of op my blog by


www afrikaans4all com of stuur vir my ‘n
www.afrikaans4all.com, n e‐pos by
afrikaans4all@gmail.com en laat weet hoe dit gaan.
©Kopiereg voorbehou
Alle regte voorbehou. Geen deel van hierdie publikasie mag
gereproduseer
d wordd iin enige
i vorm, off oorgedra
d word, d h
hetsy
elektronies, meganies, fotostaties of per bandopname, of deur
enige inligtingsbewaring‐
inligtingsbewaring en ontsluitingstelsel
ontsluitingstelsel, sonder die
skriftelike toestemming van die Uitgewer nie.
Eerste uitgawe Januarie 2012
Elizabeth Smith 083 565 7113

You might also like