You are on page 1of 5

LESSON NOTES

Afrikaans Listening
Comprehension for Advanced
Learners #10
Talking to a Supplier in Afrikaans

CONTENTS
2 Afrikaans
2 English
3 Vocabulary
4 Sample Sentences

# 10
COPYRIGHT © 2018 INNOVATIVE LANGUAGE LEARNING. ALL RIGHTS RESERVED.
AFRIKAANS

1. ’n Vrou en ’n verskaffer praat oor die telefoon.

2. Wat gaan die vrou eerste kry?

3. Ek wil hê jy moet asseblief nog truie en betyds aflewer vir die uitverkoping
volgende maand.

4. Goed so, wat het jy nodig?

5. Ons het 1000 eenhede van die klein rooi truie nodig en 400 eenhede van die
medium rooi truie.

6. Ons het ook 600 eenhede van die klein groen truie en 200 eenhede van die
medium groen truie teen die einde van hierdie maand nodig.

7. Rooi en groen truie... ons groen wol is eintlik besig om op te raak en ons moet
hulle by ander verskaffers kry. Ons sal die rooi truie eerste brei.

8. Nee, nee, nee. Ons moet die rooi en groen truie saam aflewer. Maak dan
asseblief net soveel groen truie as wat julle kan.

9. Goed so... Ek dink ons kan nou 200 eenhede van die groen truie brei. Watter
grootte het jy eerste nodig?

10. Ons het die kleintjies eerste nodig. Jammer oor die kort kennisgewing, maar
ons het hulle hulp regtig nodig.

11. Goed so, ons sal ons bes doen. Ons sal daardie groen truie en al die rooi truie
aflewer.

ENGLISH

1. A woman and a supplier are talking on the phone.

CONT'D OVER

AFRIKAANSPOD101.COM AFRIKAANS LISTENING COMPREHENSION FOR ADVANCED LEARNERS #10 - TALKING TO A SUPPLIER IN 2
AFRIKAANS
2. What is the woman going to get first?

3. I need you to make and deliver some more sweaters in time for the sale next
month.

4. Okay, what do you need?

5. We need 1000 units of small red sweaters, and 400 units of medium red
sweaters.

6. And also we need 600 units of small green sweaters, and 200 units of medium
green sweaters by the end of this month.

7. Red and green sweaters... actually we are running out of green yarn and we
have to get them from other suppliers. We'll make the red sweaters first.

8. No, no, no. We have to deliver the red and green sweaters together. So please
just make as many green sweaters as you can.

9. Okay... I think we can make 200 units of green sweaters for now. Which size do
you need first?

10. We need the small ones first. Sorry about the short notice, but we really need
your help.

11. All right, we'll do our best. We'll deliver those green sweaters and all the red
sweaters.

VOCABULARY

Afrikaans English Class

medium medium adjective

teen by preposition

vir nou for now expression

items unit noun

AFRIKAANSPOD101.COM AFRIKAANS LISTENING COMPREHENSION FOR ADVANCED LEARNERS #10 - TALKING TO A SUPPLIER IN 3
AFRIKAANS
wol yarn noun

kort kennisgewing short notice phrase

aflewer to deliver verb

verskaffer supplier noun

trui sweater noun

SAMPLE SENTENCES

Enigiets wat groter is as 'n Ek moet 'n opstel skryf teen die
meduim sal nie pas nie. einde van die week, maar ek
weet nie waaroor om oor te skryf
"Everything that's larger than a nie.
medium size, won't fit."
"I have to submit an essay by
the end of the week, but I don't
know what to write about."

Ek sal jou glo vir nou, tot ek jou Vir nou het ons genoeg data om
verkeerd kan bewys. te assesseer.

"I'll believe you for now, until I "For now we will have enough
can prove you wrong." data to assess."

Die skade behels verskeie items. My kat is spesiaal, sy stel glad


nie belang daarin om met wol te
"The damage involved several speel nie.
units."
"My cat is special; she's
absolutely not interested in
playing with yarn."

Jammer vir die kort Die aflewering sal in die middag


kennisgewing, maar die wees.
sperdatum kom nader en my
kollega het skielik siek geword. "The delivery will arrive in the
afternoon."
"Sorry for the short notice, but
the deadline is drawing nearer
and my coworker got sick
suddenly."

AFRIKAANSPOD101.COM AFRIKAANS LISTENING COMPREHENSION FOR ADVANCED LEARNERS #10 - TALKING TO A SUPPLIER IN 4
AFRIKAANS
Hulle sal hulle nuwe bank aflewer Ons sal jou rekenaar volgende
op hul voor stoep naweek aflewer.

"They will have their new couch "We will deliver your computer
delivered right to their front next weekend."
porch."

Ons is verskriklik jammer, maar Die maatskappy is die hoof


ons sal nie die yskas kan aflewer verskaffer van gloeilampe.
op die regty tyd nie.
"The company is known as the
"We are terribly sorry, but we main supplier of lightbulbs."
are not able to deliver the
refrigerator by the scheduled
date."

Het jy al die lieflike trui aangetrek?

"Have you already tried on this lovely sweater?"

AFRIKAANSPOD101.COM AFRIKAANS LISTENING COMPREHENSION FOR ADVANCED LEARNERS #10 - TALKING TO A SUPPLIER IN 5
AFRIKAANS

You might also like