You are on page 1of 12

Tye

tenses
some good news is that, just like in
English, we can tell the tense of a
sentence by looking at the VERB

Even better news is that there are


very few different “conjugations”
(different tenses of verbs) in
Afrikaans!
3 tenses
Verlede Tyd: Die man het ‘n lied gesing.

Teenwoordige Tyd: Die man sing ‘n lied.

Toekomende Tyd: Die man sal ‘n lied sing.


“het”
Teenwoordige Tyd: Ek het ‘n hondjie.
Verlede Tyd: Ek het ‘n hondjie gehad.
Toekomende Tyd: Ek sal ‘n hondjie hê.
“is”
Teenwoordige Tyd: Ek is siek.
Verlede Tyd: Ek was siek.
Toekomende Tyd: Ek sal siek wees.
Words that do
NOT get a
“ge”
Words that start with
-ge , -be, -her, -ver
Now let’s see
if you can do
it
Sort these sentences into
their tenses
a- “ Ek sal honger wees.” b- “ Hy is kwaad.”
c- “ Sy kon ver hardloop.“ d- “ Ek het koffie.”
Time to
Change the
tenses
Skryf die sinne in die VERLEDE TYD:

a- Walter is ‘n baie mooi kat.


b- Sammy het ‘n lekker dag.
c- Aubrey hardloop vinnig.
d- Ek luister na musiek.
e- Julia vertel ons ‘n storie.
f- Barry geniet die springmielies.
Skryf die sinne in die TOEKOMENDE TYD:

a- Walter is ‘n baie mooi kat.


b- Sammy het ‘n lekker dag.
c- Aubrey hardloop vinnig.
d- Ek luister na musiek.
e- Julia is ‘n goeie onderwyseres.
f- Barry geniet die springmielies.
Skryf die sinne in die TEENWOORDIGE TYD:

a- Walter was ‘n baie mooi kat.


b- Sammy het ‘n lekker dag gehad.
c- Aubrey sal vinnig hardloop.
d- Ek het ‘n sjokolade gekry.
e- Julia sou ‘n goeie onderwyseres wees.
f- Barry sal die springmielies eet.

You might also like