You are on page 1of 8

'n Roman Onderwêreld Fanie Viljoen

<html>
“Hyper Text Markup Language” - programmeringstaal
<body>

h = “heading” <h> <b> SIGN ON</b></h> einde van die “heading”

<p> Die invoer van ‘n kombinasie van ‘n gebruiker se identifikasie en sleutelwoord om toegang te verkry tot ‘n rekenaar, program of network. </p>

<body>

<html>

Proloog
 Eckardt Wilken is 11 j. oud.
 'n Onkekende geluid maak hom wakker.Dit is waar die vrees begin."Staan op. Jy moet hom keer!" Hy stap in die donker gang af. Pa se studeerkamer. Skerp
waarneming van sintuie. Elke geluid, elke liggie, reuk en die koue deurhandvatsel in sy hand. 'n 9mm pistool in sy pa se hand. "Pa!" Die woord lê tussen hulle, 'n
Eggo.
 Sy pa kom stadig terug uit die donker onderwêreld. Geel koevert. Sy pa sê "Dis oukei, ek belowe," "Ek...ek sal nie..." Bl 213.
 Jare later kry hy 'n ander naam. 'n Naam wat sê hoe dit voel om magteloos te wag vir antwoorde en net eggo's uit die onderwêrelds te kry Ekk-O
 Derdepersoonsverteller.

VERTELDE TYD: Die HEDE speel af oor ‘n tydperk van AGT DAE vanaf die Donderdagoggend wat Greg ontdek dat Eckardt verdwyn het tot by die daaropvolgende
Vrydagaand. Die hele verhaal speel egter af oor baie jare - vandat Eckardt elf jaar oud was tot hy as matriekleerling inskryf by Lawson Kollege.

Die VERLEDE speel af oor ‘n tydperk van ongeveer ses maande. Dit begin die dag voor die skool in Januarie begin en strek dan tot min of meer in die middel van die
jaar. Die verhaal word eintlik aangebied in die HEDE deur die vertellings van Greg en ons leer ken die verlede deur terugflitse. Die verlede word aangebied vanuit ‘n
agternaperspektief. 1

Die HEDE en VERLEDE kom eers bymekaar uit waar die eggo’s van die verlede weerklink in die hede.
HEDE: Hoofstukke met onewe getalle. VERLEDE: Hoofstukke met ewe getalle.
Eerstepersoonsverteller. Greg vertel die verhaal. Elke hoofstuk begin met “Log File”

<h2> Log File. Die dag voor die <h3> Boeke en Boggom </h3> Nog
<h1>. Sluimerende grys selle, Polyfilla en laaste skooljaar begin. </h2 steeds Dag 1 Donderdag by die skool.
ringtones. </h2> Dag 1 Donderdagoggend. Januarie
Eckardt se selfoon lui in sy kas. Greg
(Die hede begin na ongeveer die middel van
die jaar.) Greg en sy ma reis na sy skool in die gaan soek Eckardt by die koshuis.
Drakensberge, Lawson Kollege, Boggom - Wiskunde onderwyser - vra
Greg - selfoon met polyphonic ringtone na Eckhardt. Meneer Anderson vra uit
Greg is hoofseun - Kwanele is
maak Greg wakker - dis Nicole - Polyfilla oor Eckardt se verdwyning. Greg dink
Onderhoofseun, Huis Da Vinci, Greg
nodig vir verhouding, Eckardt is nie in sy
ontmoet die donkerkop, Eckardt. aan sy “laptop” in sy kamer.
kamer, “laptop” is op sy lessenaar. Sy sy
selfoon lui in sy kas

<h4> Die soektog en gerugte van selfmoord.


<h4> Log File.Die Tonnel. </h4> </h5> Dag 2. Vrtydagoggend. <h6> Log File.Lux hominum vita </h6>
Eerste skooldag van laaste
skooljaar.</h4> Voëlgriep !!!Boggom en mnr Anderson kom Trappers verskyn uit tonnel. Elkeen het
uit eckardt se kamer en reël ‘n soektog na ‘n flitsliggie by hom gehad. Skoolleuse: “
Plank se idée van uitverkorenes. Eckardt. Die geheimhouding!pla Greg. Greg is Lig is die lewe vir die mensdom.” Greg
VRL . Die saalbyeenkoms word geskok oor gerugte van ‘n selfmoordbrief! gaan soek die wat nie uitgekom het nie.
deur dr Alex Pienaar John Owen, sy broer se selfmoord a.g.v. ‘n Eckardt en Greg soek saam en kuier dan
waargeneem..Die Tonnel en die oordosis pille. Greg dink: “Hoe om mens te saam. Greg drink ‘n bier saam met
graad agts se ïnisiasie vind plaas. wees en die lewe aan te durf sonder ‘n Eckardt. Eckardt sê hulle is “clones”.
Die Trappers word in die tonnel Die “bulletproof” baadjie om jou te beskerm teen Eckardt vra vir Greg uit oor” hacking”.
ritueel. Voor Eckardt in tonnel gesit pyn en hartseer. Greg praat met sy ma.
word, red Greg hom.

2
<h8> Log File.Onderwêreld. </h8>
<h7> Die pion gooi sy “toys” uit die “cot” uit. <h9> “Sleeping beauty” kry dinge
Dag 3. Saterdagoggend.</h7> Eckardt en Greg en “ hacking”. CGI - ‘n aan die roer. </h9> Dag 3. Saterdag
Maatskappy is soos ‘n kasteel wat jy
Almal weet van Eckardt se verdwyning. Tom, moet probeer binnekom, maar dit word Greg stuur ‘n e-pos na die koerante
die terreinbestuurder is besig met die beskerm deur “firewalls”. Eckardt oor die verdwyning van Eckardt.
rugbyveld vir die wedstryd om nege-uur. TJ - “hack” ‘n reisagentskap, hulle is in die Plank soek ‘n bier by Greg. Nicole
die skaakspeler: Pionne is vervangbaar. Dok onderwêreld van “hacking”. Greg leer gaan uit met pelle. Polisie in Eckardt
Pienaar moedig seuns aan. Greg en Dok van die “Good guys and bad guys” - se kamer. SAP55-vorm. Mnr
Pienaar bots oor Eckardt se verdwyning. Greg “white hats and black hats”. Greg vra Anderson vertel dat daar geen
stap weg van die rugbyveld. Greg stuur e-pos dat Eckardt hom nog moet leer. rekord van Eckardt op die
na die media oor Eckhardt se verdwyning. leerderdatabasis is.

Steganography: Die wegsteek van inligting


in voorwerpe, bv. foto”s.

<h10> Log File.Toets vir die idiote. </10> <h12> Log File. Wat my hart sê.
<h11> Twee foto’s </11> Saterdagaand. </12> Dit is nou iewers in
“Zeus - king of Gods - Ruler of the Mount of Februarie.
Olympus, and god of the sky, weather, Die skool laat kom rekenaartegnikus,
thunder, lightning, law, order and justice.” Thompsen, want daar is geen rekord van Eckardt vorder goed met hacking,
Eckhardt op die leerderdatabasis nie. maar sy skoolwerk ly daaronder.
Eckardt gaan voort om vir Greg van Greg voel onrustig. Greg ontmoet Greg kan nie besluit na watter
“hacking” te leer. Greg se “hacke” r naam Kwanele (sommiges noem hom ‘n universiteit hy moet gaan of wat
word G-4ce. Greg moet nou ‘n paar toetse “coconut”) in die gang. Greg gaan na hy moet “swot” nie. Eckardt sê hy
slaag wat Eckardt toetse vir idiote noem. In Eckardt se kamer en ontdek ‘n foto van moet doen wat sy hart vir hom sê.
Eckardt se naam is ‘n foto van sy familie. Greg wit hoed. “Steganography”. Na Eckardt Greg kry vier ”Challenges” wat hy
= tegnologiese Trapper. Eckhardt sê hulle is se verdwyning ontvang hy ‘n foto met slaag maar hy druip Wiskunde.
“clones”. boodskap.
sy

3
<15> Hulle weet. </15> Dag 4.
<h13> Teleurstellings en ontdekkings. <14> Log File. Die regte kant van die
Sondagnag.
</13>. Dag 4 Sondagoggend. “firewall”. </14>
Greg kom in Eckardt se rekenaar.
Greg kry ‘n foto van ‘n wit hoed met Eckardt waarsku Greg oor die gebruik van
Iemand is buite sy kamer. Sy foon
boodskap. Greg se e-pos aan die koerante dwelms.Greg staan voor nog ‘n uitdaging.
lui. Greg kry nog
lewer niks op in plaas daarvan dat daar Eckardt praat met Greg oor dwelms. Tom,
kuberkraakprogramme. Hy kom af
berig word oor Eckardt se verdwyning, is die terreinbestuurder help vir Greg en
op die farmaseutiese maatskappy
daar ‘n berig van voëlgriep. Greg moes nie Eckardt om in die skool se biblioteek te
van Dok Pienaar. Greg kry ‘n
die berig na sy pa se koerant gestuur het kom. Spoedig is Greg en Eckardt in die
Organogram met Dok Pienaar
nie. Die polisie kom haal Eckardt se skool se stelsel. Greg sien hoe swak sy
heelbo.
rekenaar by die koshuis. Die “Matrix”- wiskunde punte is.
plakker is weg.

<h16> Log File. Vakansie- <h17> Mankbeen-Maandag. </17> <18> Log file. Social Engineering.
fireworks </16> Dis die Maandagoggend. Dag 5. </18>
Aprilvakansie.
Zeus .Greg kry in Joan Gibbs se kantoor Eckartdt wy Greg in in “Social
Eckardt gaan saam met Greg ‘n stukkie papier met Dok Pienaar se Engineering”. Hulle kry ‘n
huis tie vir die vakansie. Hulle pass word op. Greg vra Dok Pienaar om sleutelwoord by Emily Molopo.
gaan na die nagklub “ Secrets verskoning. In sy kamer is als uitgegooi CallCom. White Hat kyk net rond. Kry
and Lies” Warm vryery tussen en stukkie papier met ‘n boodskap. Emily se selfoonrekords. Greg sê
Nicole en Greg. Greg ontmoet sers. Botha en inspekteur hulle kan en sal dit nie gebruik nie,
Cele. Polisie ondervra Greg. want hulle is “white Hats”
Greg leer van social
engineering..

4
RAT - Remote Access Trojan. Encrypted mail: Die
boodskap word
beskerm deur ‘n
“private key” <21> Dok se files. Maandagaand. Dag 5.
<20> Log File.Surfes dudes en surfer
<h19> RAT </h19> duds. </20> Jeffreysbaai.Nog steeds die Greg kry toegang tot Dok Pienaar se
Maandagogmiddag. Dag 5. Aprilvakansie. “files”. “ keystroke logger” Hy gebruik
Eckardt se “hacker toolbox” Greg kan
Deur “Social Engineering” en die Greg op Jeffreysbaai. Greg is jaloers op nie wegkom van rekenaar nie. Greg kry
skoolsekretaresse, Joan Gibbs, word Eckardt en Nicole. boodskap op Dok se “mails” wat
RAT op Dok Pienaar se rekenaar
“encrypted mail” is. Greg kry die “private
geïnstalleer. Greg leer van “sniffers”, “war driving” en
key” en “dump” al die “e-mails” in ‘n
enkodering. Foto van hulle saam, maar
“Social Engineering” is die manier Eckardt draai sy gesig weg. FTP-site in China. Greg was nog besig toe
waarop jy mense oorreed om hul eie verskyn Dok Pienaar voor sy rekenaar.
of ander mense se persoonlike
inligting vir jou te gee. “Sniffers” gryp pakkies inligting terwyl dit in ‘n
network onderweg na hulle bestemming is.
Brute forcing - waar passwords
“War dialing”- bel ‘n klomp nommers en kyk met brute krag ontsyfer word.
of daar ‘n rekenaarmodem is waar jy kan
inbreek.

h<22> Log File Nicole. </h22> Na h<23> “Project Nursery Rhyme.” <h/23>
<<< <h24>Log File.Die berge in en om
Aprilvakansie. Dinsdagoggend. Dag 6.
my.</h24>
Greg leer van: “War dailing”, TELNET Greg sien als wat Dok Pienaar op sy
Greg en Echardt ry met perde tot
en SSH. rekenaar doen. Dok ”log” deur SSH in op
diep in die Drakensberge. Eckardt
‘n ander rekenaar. Greg speel eers skaak
Nicole bel vir Greg en huil oor haar leer Greg van “Brute Forcing” en
met TJ. Greg is nou ‘n verdagte in
ouers onredelik is en haar nie wil “Dictionary attack”. Eckardt sê hulle
Eckardt se verdwyning. Greg ontdek
toelaat om na die “Black Eyed Peas” se leef in ‘n “Alice in Wonderland”. .
“Project Nursery Rhyme” op Dok Pienaar
vertoning te gaan nie. Sy dreig om iets Hulle luister na hoe hulle stemme in
se rekenaar. “The Butcher, the Baker and
aan haarself te doen wat Greg ontstel die berge eggo - letterlik.
the Candlestickmaker”. Hy kry ook
in die lig van sy broer se selfmoord. inligting oor griepinspuitings, voëlgriep,
SSH - Secure Shell - ‘n Ebola en Marburg-virus. Greg vertel TJ Dictionary attack -
TELNET - Telephone veilige virtuele tonnel. van die “hacking” woordeboekaanval.
Network.
5
ECT-wet wat hacking verbied. Jy kan vyf
jaar tronkstraf kry.
<h25> Sequeal. </h25> </h27> Brute force. </h27> Dag 7
Woensdagoggend. Dag 7 Woensdagaand/ Donderdagnag Dag 8
<h26> Log File Script Kiddie. </h26>
Greg word weer deur Botha en Cele Nicole bel and Kwanele bied sy hulp aan
ondervra. TJ het vir Greg verraai. Greg Eckhardt vertel van “famous hacker” in as greg dit sou nodig kry.
is nou verplig om aan die polisie te Harrismith. Sy naam was Kockey. Hy
noem ook ander hackers se name. Greg vertel sy ma van die “hacking”.
beken waarmee hy en Eckardt besig
Eckardt sê Greg is nog ‘n point and click Plus Ultra Med se rekenaars.Deur “root
was. Greg vertel nou vir inspekteur
script kiddie. ‘n Beginner. Die skool se access” kry hy toegang tot
Cele en vir sersant Botha van die
sekuriteitsheinings wat plek deur die administrator-files. Greg kry toegang tot
“hacking”. Greg erken dat hy G-4ce is.
bome breek en” firewalls”. passwords deur “Dictionary attack”,
Die polisie laat kom die Tegniese
“Hybrid-attack” en” brute force”.
Ondersteuningsnetwerk.
password.

<h29> “n Skop in die familie-


<h28> Ek wens ek was jy. </h28> juwels.</h29> Dag 7. Nog steeds
<h30> Log File BUZZ </h30>
Winter na die herfs. Dis Woensdag.
<
Saterdagaand en daar word ‘n Eckardt gee nog ‘n uitdaging aan
Gelukkig is dit nie Dok Pienaar wat
koshuisbraai gehou. Greg. Hy moet ‘n “online”-winkel
agter Greg se rekenaar sit, maar
se kredietkaartnommers kry. Greg
Daar’s ‘n fees na die rugby. Eckardt sersant Botha. Botha bel vir Colin by
twyfel, maar tog wil hy daai flippen
wens hy was soos Greg, want hy CCU.hulle kry “key logger” op Greg se
“weird” gevoel kry as jy deur ‘n
was nog altyd ‘n alleenloper. Greg rekenaar. Greg word ‘n informant vir
“firewall”l breek. Dit is die “BUZZ” -
dink aan sy broer, John. die polisie en kry so beskerming. Greg
gevoel!
gee vir die polisie nog inligting

CCU - Computer Crimes Unit.

6
<h33> Eggo’s </33> Vrydagoggend. Dag 8.
<h32> Log File Gedenking.
<h31> Op soek na ‘n plek wat mens </32> Middel van winter. Die stem agter Greg is dié van Eckardt. Eckardt stoot
tevrede laat voel met jouself. <h31> Dinsdagmiddag Greg weg. (Lees Bl 39 Prloog). Eckardt het die “key-
Dag 7. Donderdagmiddag./ logger” op Greg se rekenaar gesit .Herhalings van
Vrydagoggend. Eckhardt en Greg is in die gebeure van die verlede. Eckardt se onthullings. Greg
Lawson-gedenkmuseum waar ‘n besef dat hy net deur Eckardt gebruik is, hy was net
Greg gaan na die polisiekantoor op uitstalling is van memorabilia ‘n pion. Eckardt het deur ‘n gat in die skoolheining
Bergville om ‘n verklaring af te lê. Met van John, Greg se oorlede broer ontsnap. Eckardt het Greg gebruik om die waarheid
Greg se hulp word Dok Pienaar is. Eckardt en Greg praat oor oor sy pa se verdwyning uit te vind. Eckardt sê wie
gearresteer. Laatmiddag kom Greg en John. die Butcher=Dok Pienaar, die Baker = Dr in Virologie
sy ma in Claren aan. .Vrydagoggend:
en die Candlestickmaker = Greg se pa is. Vuisgeveg
Voor die gallery staan Greg en hoor ‘n
tussen Eckardt en Greg. Tom vat vir Echardt, maar hy
stem. ontmoet Eckhardt voor die
vertel eers van die Die regter en John se pille.
galleryvenster.

Verlede en
Hede
bymekaar.

< 34> Log File. White hat / black hat. </34>


Woensdagaand voor Eckardt se verdwyning. (Sien Hfs 1)
<h35> Die regter. Vrydagoggend. Dag 8.
Twee weke na besoek aan museum. Greg “crack” die
Eckardt jaag weg in paneelwa.Laaste keer
online-winkel se webwerf. Laataand kry Greg ‘n MMS van
wat Greg Eckardt sou sien. Greg lyk sleg na
Eckardt - Prentjie van ‘n wit hoed.
die vuisgeveg met Eckardt. Dit was Greg se
Eckhardt se verdwyning sou die volgende dag ontdek pa wat Eckardt se pa, die regter, laat
word. Sluit nou by hoofstuk 1 aan. Die aand voor die verdwyn het. Greg se pa is geskok toe hy
verdwyning van Eckardt. hoor Eckhardt was Die Regter se seun. Greg
se pa erken dat hy alles vir geld gedoen het.
Greg wil vir Botha ek Cele bel oor Eckardt.

7
<h> <b> LOG OFF</b> </h>

<p> Om af t e teken van ‘n rekenaar nadat jy dit gebruik het.</P>

Greg en sy ma ry terug Gauteng toe. Dit is donker. Greg se selfoon lui. “Private number”. Dis iemand van die koerant. Greg druk dood. Greg
se pa volg hulle. Die motorligte vloei oor die pad. Lux hominum vitae. “Ek’s toe nie so “bullet-proof” as wat ek gedink het nie.” Greg huil
vir die eerste keer. Die joernalis bel weer. Hulle soek na Eckardt.

Simbole: Baie beelde wat dubbele betekenis.

 Die verwysing na TJ se skaak stem ooreen met “hacking”.


 Bv. In skaak kry mens kastele, pionne, perde en alles gaan oor die beskerming van die kastele deur dik mure wat rondom die kastele gebou
om die kastele te beskerm. In “hacking” word daar ook probeer om toegang tot “websites” (kastele) te verkry deur toegang te verkry tot ‘n
swak plek in die “firewall” (muur rondom die kasteel)
 Eckardt het ontsnap (letterlik) van die koshuis deur ‘n gat in die heining. (Hackers) verkry ook toegang tot verbode webtuistes deur swak
plekke in hul “firewalls” (heining)
 Greg en Eckardt ry letterlik met perde (daar is ook perde in die skaakspel) en( Greg sê ook hulle moet skouperde vir hul ouers wees) tot in
die berge om die Lawsen-gedenkmuseum te besoek.
 Greg word ‘n pion genoem toe hy hom vererg vir Dok Pienaar tydens die rugbywedstryd en hy gooi sy “toys” uit sy kot. In skaak is ook
pionne.
Aan die einde sit Greg vir Dok Pienaar en sy Pa skaakmat toe hy hulle in ‘n hoek vaskeer en die polisie albei in hegtenis neem. Greg was
egter ook ‘n figuurlike pion wat Eckardt net gebruik het om wraak te neem op Greg se pa en Dok Pienaar.
 Die tonnels onder die skool waarin die Trappers moes klim en hul weg vind is letterlik die onderwêreld. Die misdaadwêreld is die figuurlike
onderwêreld.
 Greg word ook” ‘n Trapper” genoem deur Eckardt in “hacking” wat beteken dat hy nog ‘n beginner is.
 ‘n Skaabord is verdeel in wit en swart blokke en ons lees van die “White hat”s and “Black hats”
 Toe Eckardt en Greg in die berge is, hoor ons hulle letterlike eggo’s - later hoor ons die figuurlike EKK-O se naam weergalm van die verlede
in die hede.

You might also like