You are on page 1of 14

GRAAD 11 EKSAMENS

NOVEMBER 2022

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL 2

MEMORANDUM
DONKER WEB – Fanie Viljoen

Beantwoord die volgende VIER vrae gebaseer op die inhoud van die roman.

VRAAG 1

Hy stap in die donker gang af. Dis soos daardie aand toe hy sy pa in die
studeerkamer gekry het. Voor sy oë sien hy steeds sy pa se groot lyf half oor die
lessenaar gebuig.
[Bl. 4]

1.1 Wie was die “hy” waarna in die aanhaling verwys word? Gee net sy naam. (1)

Xander / Eckhard

1.2 Waarom het sy pa ‘n geweer in sy hand gehad? (1)

Hy dink aan selfmoord / Hy is bang/bekommerd

1.3 Watter tipe werk het die pa gedoen? (1)

Hy is ‘n regter

SAHETI Blaai asseblief om


SAHETI: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II

1.4 Waarom wou mense die man seermaak? (1)

Hy het besluit om hulle nie te help nie.


Hy sou hulle nie meer help in die hofsaak nie
Hy kan die mense in die moeilikheid / tronk kry

1.5 Die man is later dood. Wie het hom laat doodmaak? (1)

Butcher / Baker / Candlestick Maker


Mense van Project Nursery Rhyme

Kom jy die huis binne, is daar altyd hierdie swaar gevoel wat binne jou lê, soos
‘n opgekrulde slang. So het dit begin voel die aand toe ons by die huis aankom
nadat ek teen die middel van Matriek weg is by Lawson Kollege, nou al ‘n jaar
en ‘n half gelede.
[Bl. 29]

1.6 Hoekom is Greg weg by Lawson Kollege? (1)

Dok Pienaar

1.7 John, Greg se broer het ongelukkig selfmoord gepleeg. Wat was die rede
hiervoor? (1)

Te veel druk by die skool


Kon nie sy pa tevrede stel nie.
Wou nie soos sy pa wees nie

1.8 Watter invloede het John se selfmoord op Greg gehad? Noem 3. (3)
(Evalueer antwoord – kyk of die antwoord logies inpas)
Hy doen nie meer adrenalien aktiwiteite nie.
Hy is hartseer onsteld.

Bladsy 2 of 14
SAHETI: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II

Hy is kwaad vir sy pa.


Hy was manipuleerbaar.
Dit het hom kwaad gemaak oor Dok Pienaar / skool
(ENS!!)

1.9 Hoe het John selfmoord gepleeg? (1)


Hy het pille gedrink

1.10 Wat is ironies aan die manier waarop John selfmoord gepleeg het? (1)
Die pille is deur die Puls Ultra Med gemaak
/ John se pa maak die pille

1.11 Wat het Greg se ma soms gedoen om John se dood te hanteer, verwerk en
haar frustrasie uit te druk? Noem twee dinge. (2)
Sy het is sy kamer gesit /
Sy het op sy bed gaan sit
Sy het sy klere vasgehou / geruik
Sy het gesit en skree
ENIGE TWEE Of soortgelyk

1.12 John het gelewe vir die “adrenalien storm”. Noem een ding wat hy gedoen het
om die “adrenalien storm” te ervaar? (1)
Bungee / rekspring – Soweto
Durban Swing / swaai
Rotsklim
Whitewater rafting

[15]

Bladsy 3 of 14
SAHETI: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II

VRAAG 2

My gesig het verander. Ek is glad nie meer die matrieklaaie wat ek in Lawson
Kollege was nie. Daar is iets forser aan die manier waarop my gesig se hoeke sny.
Iets treurig in my oë. ‘n Bitterheid in die manier waarop my lippe trek.
[Bl. 9]

2.1 Greg het “iets treurig in sy oë” wat verwys na die feit dat hy hartseer was.
Noem vier redes waarom hy hartseer was. (4)

Sy broer is dood.
Sy pa is in die tronk
Hy was verantwoordelik vir sy pa se tronk
Sy ma is hartseer oor die gebeure
(Enige logiese rede)
Sy toekoms is anders
Hy is uit die skool
Ens...

2.2 Aan watter kontak sport het Greg deelgeneem terwyl hy by Lawson Kollege
was? (1)

Rugby

2.3 Waarom het Greg op ‘n keer opgehou om die kontak sport te speel terwyl hy op
skool was? (1)

Hy wou hê hulle moes na Eckhard soek / Xander soek.

Bladsy 4 of 14
SAHETI: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II

2.4 Lawson Kollege het John se prestasies aan die begin uitgestal vir almal om te
sien. Waarom, dink jy, het die skool John se items na sy selfmoord
weggevat? (1)

Hulle het gevoel dit is ‘n slegte voorbeeld


Hulle dink dis nie goed vir die skool se beeld nie
Wou uitvee dat hy by die skool was
Die skool was skaam oor hom
Ens...

2.5 Waarom het Xander/ Ekhard eintlik Lawson Kollege toe gekom? (1)

Hy wou wraak neem – of iets wat die uitdruk

Bladsy 5 of 14
SAHETI: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II

2.6 Greg en sy lewe by Lawson Kollege


2.6.1 Skryf ‘n paragraaf van tussen 80 en 120 woorde waar jy die volgende
informasie gee.

(a) Waarom was Lawson Kollege begin? (1)


(b) Wat is die eerste naam van die persoon wat die kollege begin het? (1)
(c) Wie was die skoolhoof van Lawson Kollege en waarom is hy nie meer
die skoolhoof nie? (2)
(d) Wat doen leerlinge van Lawson Kollege as hulle iemand groet om te wys
dat hulle deel van Lawson Kollege was? (1)
(e) Gee die name van twee ander kinders wat saam met Greg in Matriek
was. (2)

(a) Om besigheidsmanne vir die toekoms te bou


(b) Thomas Lawson
(c) Dok Pienaar / Hy is in die tronk / Hy is weg want hy
het verkeerde dinge gedoen.
(d) Hulle het ‘n geheime handdruk
(e) Enige twee : Eckhard-Xander / TJ / Plank /
Kwanele

[15]

Bladsy 6 of 14
SAHETI: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II

VRAAG 3 Project Nursery Rhyme


Dit is die webblad vir Project Nursery Rhyme as frontmaatskappy. Buiten vir die
gewone goed soos hulle missie, visie en produkte, was daar destyds ‘n organogram
van die maatskappy.
[bl. 41]

Greg gaan vir koffie en hy gesels met Oom Dirk, Lisa se pa. Hy vertel hom alles wat
hy weet van Project Nursery Rhyme

3.1 Oom Dirk: Waarom dink jy, wil ek jou nie naby my dogter hê nie? (1)

Greg:

Jy het uitgevind van my pa – my verlede / jy dink ek is sleg


/ jy dink ek sal nie ‘n goeie invloed wees nie

3.2 Oom Dirk: Van watter twee dinge hou jou pa nie van in die tronk nie? (2)

Greg:

Kos
Musiek
Baie mense
Lawaai
Sokker kommentaar

3.3 Oom Dirk: Wat was die Butcher se regte naam? (1)

Greg:

Dok Pienaar

Bladsy 7 of 14
SAHETI: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II

3.4 Oom Dirk: Wat was die Butcher se rol in die plan en wat was die Baker
se rol? (2)
Greg:

Butcher – Die plan gemaak

Baker – het die virus gemaak

3.5 Oom Dirk: Kan jy vir my in vier punte vertel wat die plan was? (4)

Greg:

Algemeen – enige logiese 4

Maak ‘n virus / versprei die virus


Sit die virus in die griepentstof
Maak ‘n teenmiddel
Maak baie geld

3.6 Oom Dirk: Wie se skuld was dit dat die polisie uitgevind het van Project
Nursery Rhyme? (1)
Greg:

Myne / Greg
Of Eckhard

Bladsy 8 of 14
SAHETI: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II

3.7 Oom Dirk: Jy het rekenaars “gehack” Hoekom het jy dit begin en wie het
jou geleer? (2)
Greg:

Eckhard / Xander
Xander het my begin leer
Of – Eckard / Xander het verdwyn en ek soek na hom

3.8 Oom Dirk: Wat was jou pa se rol in die plan? (1) Commented [ED1]: Watter plan?

Greg:

My pa moes die boodskap versprei / gebruik media / kry


die storie uit

[15]

Bladsy 9 of 14
SAHETI: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II

VRAAG 4

Opdrag:
Greg wil wegkom van sy probleme en gaan verder studeer. Sy lewe by die
universiteit begin goed maar word later moeilik

Skryf 'n opstel van tussen 250 en 360 woorde oor die gevolge Gebruik die blokke Commented [ED2]: volgende of gevolge van wat?
hieronder vir jou paragraafindeling.

• Jou opstel moet ook 'n kort inleidings- en slotparagraaf hê.


• Skryf die getal woorde aan die einde van jou opstel neer.

INLEIDING

Paragraaf 1 : Die begin


1. By watter universiteit studeer Greg en in watter rigting? (2) Commented [ED3]: watter kursus
Stellenbosch / Sport
2. Hoe weet ons dat Greg baie geld het? Gee twee redes. (2)
Motor / luukse woonstel / groot huis / Lawson college privaat
skool / Universiteits geld – maklik om te betaal.
3. Wat is die naam van die meisie wat Greg by sy woonstel ontmoet? (1)
Chloe
4. By watter universiteits-aktiwiteit het sy vir Greg laat doen? Wat is (2)
die naam en wat doen die studente?
Vensters – Studente dans / sing / versier verhoog
5. Hoe sou Greg se pa voel oor wat Greg studeer? (1)
Ongelukkig / teleurgesteld nie bly nie
6. Waarom, dink jy, het Greg nie besigheid gaan studeer nie? (1)
Hy wil nie soos sy pa wees nie / hy wil nie in besigheid wees
nie / wil nie doen wat Lawson College van hom verwag nie.

Paragraaf 2 : Greg kuier in Johannesburg.


1. Hoe weet ons dat Greg se ma nie gedink het hy gaan huis toe kom (1)
nie?
Sy is daar met haar kêrel
2. Hoekom hou Greg se pa nie van die tronk nie?
Geraas / sokker / kos / reuk / mense / lawaai (2)

3. Waarom het Greg se pa kwaad geword vir hom tydens sy besoek (1)
aan die tronk.
Hy het hom in die tronk laat beland Commented [ED4]: Asem vrae...

Paragraaf 3: Dinge word moeilik.

Bladsy 10 of 14
SAHETI: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II

1. Watter twee persone het vir Greg vertel dat hy na die Baker moet (2)
soek?
Student by kroeg / seun by klub ens.
Vrou by gastehuis

2. Wat het Greg gekry wat hom sal help om die Baker te vang? (1)
Boek

3. Hoekom wou Greg graag die Baker vang? Gee twee redes. (2)
Dis nie reg dat hy wegkom nie
Hy wil sy eie naam skoonmaak / beter maak

4. Wie se hulp het Greg dalk nodig om hom te help? (1)


Eckard / Xander
5. Hoekom wil hy nie hierdie persoon se hulp kry nie? (1)
Hy hou nie van hom nie / Hy het E se lewe verwoes ens.
(20)
SLOT
Woordtelling bv. [276 woorde]
‘n Skaal van 1 tot 5 word gebruik vir die struktuur en taalgebruik van (5)
die opstel
[25]

Afdeling A: 70

Bladsy 11 of 14
SAHETI: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II

AFDELING B TRANSAKSIONELE SKRYFWERK Punte: 30


VRAAG 5 KOERANT ARTIKEL Punte: 20

Jy is ‘n joernalis wat vir die Beeld Koerant werk. Jy het baie


kennis oor Greg Owen, Project Nursery Rhyme asook wat sou
gebeur het as die plan gewerk het.

Opdrag:
In jou berig moet jy die volgende aspekte aanspreek:
• Wat sou met die wêreld gebeur het, indien die plan gewerk het?
• Wat was die rede waarom die plan uitgedink was.
• Wat met die skuldige mense wat die plan uitgedink het, gebeur het.
• Was Greg reg om sy pa uit te lewer aan die polisie?

VRAAG 6 VOORBLAD Punte: 10

Jy word deur die skrywer gevra om ‘n nuwe voorblad vir Donker web te ontwerp.
Hy wil graag hê die voorblad moet iets van die verhaal wys. Hy wil ook hê dat
die voorblad ongeveer 50 woorde bevat.

Opdrag:
Ontwerp ‘n voorblad vir die boek Donker web en sluit al die volgende aspekte in :

• Die naam van die skrywer.


• ‘n Subtitel vir die boek.
• ‘n Rede waarom jy die boek moet lees.
• Aanhalings oor wat ander mense oor die boek gesê het.
• ‘n Prentjie wat ‘n aspek van die boek wys. (Die prentjie moet anders wees as
die een wat nou op die voorblad is. Hoe goed/ sleg die tekening is, beïnvloed
nie jou punt nie)
Afdeling B: 30

Bladsy 12 of 14
D7 RUBRIEK: TRANSAKSIONELE SKRYFSTUKKE – VRAESTEL II, AFDELING B
VRAAG 5: 20; VRAAG 6: 20 ÷ 2
KRITERIA UITSONDERLIK KNAP VOLDOENDE ELEMENTÊR ONVOLDOENDE
INHOUD
BEPLANNING 12 11½ 11 10½ 10 9½ 9 8½ 8 7½ 7 6½ 6 5½ 5 4½ 4 3½ 3 2½ 2 1½ 1 ½
STRUKTUUR
100% 96% 92% 88% 83% 79% 75% 71% 67% 63% 58% 54% 50% 46% 42% 38% 33% 29% 25% 21% 17% 13% 8% 4%

1. Respons en 1. Uitsonderlike hantering van 1. Goeie hantering 1. Voldoende hantering van tipe 1. Swak hantering van 1. Geen kennis van kenmerke van dié soort teks
idees tipe teks; opdrag volwasse van tipe teks; teks; idees gewoon en soms teks; opdrag onsuk- nie; inhoud maak weinig sin; mistasting.
uitgebrei met intelligente opdrag goed nie gefokus nie. sesvol benader met
idees; skryfstuk behou fokus. benader met elementêre idees;
goeie idees; kom nie by die punt uit
skryfstuk behou nie.
fokus.
2. Uitstekende samehang van 2. Goeie same- 2. Leesstuk baie onsamehangend.
2. Organisering idees en gemaklike vloei van hang van idees 2. Leesstuk minder vloeiend. 2. Leesstuk hortend.
van idees; teks. en teks vloei.
vloei van
3. Struktuur
leesstuk
3. Struktuur gepas. gepas. 3. Struktuur onvanpas.
3. Struktuur – 3. Struktuur oorwegend gepas 3. Struktuur toon ernstige
Inleiding, met enkele foute. foute.
slot, para-
grafering
(12)
TAAL, TOON EN
STYL 8 7½ 7 6½ 6 5½ 5 4½ 4 3½ 3 2½ 2 1½ 1 ½

100% 94% 88% 81% 75% 69% 63% 56% 50% 44% 38% 31% 25% 19% 13% 6%

1. Toon, register, 1. Toon en register in die kol. 1. Toon en regis- 1. Toon en register gepas. 1. Toon en register nie 1. Toon en register onvanpas.
styl. ter effektief. altyd gepas nie.

2. Grammatika
2. Grammatika feitlik foutvry, 2. Sinne oor- 2. Heelwat ernstige taalfoute 2. Taalfoute belemmer 2. Besaai met taalfoute; betekenis
puik woordeskat; lees vlot; wegend goed maar belemmer nie betekenis betekenis; woordeskat verwarrend; woordeskat swak of oorwegend
puik kommunikasie; geen gekonstrueer; nie; leemtes in woordeskat; swak; Engelse woorde Engels; onmoontlik om te lees en te
tweede lees nodig nie. goeie woor- enkele Engelse woorde. en verkeerde korrigeer.
deskat; enkele woordkeuses.

SAHETI Blaai asseblief om


SAHETI: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II

ernstige foute;
kommunikasie
goed. Lees
(8) maklik.

Bladsy 14 of 14

You might also like