You are on page 1of 6

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING

GRAAD 4

AFRIKAANS HUISTAAL

MEMORANDUM

STEL 1: 2012 VOORBEELD


JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING
GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL
STEL 1 VOORBEELD MEMORANDUM

VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE PUNTE

Paul en Johan wat werkloos is en optimisties bly.

Paul en Johan wat met hulle kunswerke mense tot stilstand bring.

Paul en Johan wat strandbeelde/beeldhouwerk/sandbeelde bou om


1.1 'n ekstra geldjie te verdien./geld te maak ens. (1)

Paul wat sy been verloor het en wat probeer om 'n geldjie te maak.

Hierdie is 'n oop vraag. Eie diskresie en aanvaar enige ander


hoofgedagte wat aan die kriteria voldoen.

1.2 B elektrisiën (1)

1.3 Ja. Hulle gaan elke oggend sesuur strand toe. (1)

1.4 beveg. (1)

Paul het sy been verloor.

2.1 Paul is gestremd. (1)

Paul verduur baie pyn.

2.2 A optimisties (1)

Johan en Paul het 'n krokodil en olifant gebou./Hulle het 'n krokodil en
2.3 (1)
olifant gebou.

Die reën spoel die beelde weg.


2.4 (1)
Die mense breek hulle beelde snags.

Johan is 'n kunstenaar.


2.5 (1)
Johan.

Dit is moeilik om te luister as jy seergekry het of kwaad is.

3.1 Dit is moeilik om te luister as jy seergekry het. (2)

Dit is moeilik om te luister as jy kwaad is.


3.2 A baklei (1)

Dit beteken om mooi te luister en te hoor wat jou maatjie sê.

3.3 Dit beteken om mooi te luister en te hoor wat die ander persoon sê. (2)

Dit beteken om stil te bly en te hoor wat die ander persoon sê.

Onwaar
3.4 (2)
Waar

Positiewe woorde (2)


luister, glimlag Halwe
3.5 punt vir
Negatiewe woorde
elke
skreeu, vloek korrekte
woord.
Juffrou was baie opgewonde omdat Susan gewen het.
4.1 (1)
Juffrou was baie bly oor Susan se sukses.

4.2 A opgewonde (1)

Jy sal 'n gratis handsak vir jou pop ontvang.


5.1 (1)
Jy sal 'n handsak ontvang.

5.2 R120 (1)

Ja. Dogters hou van poppe.

5.3 Nee. Seuns kan dit vir hulle sussies, maats koop. (1)

Nee. Ouers kan dit vir hulle kinders, of vriende koop as geskenke.

6.1 pragtige (1)

6.2 A gestreep (1)

Jy kan met jou pop speel en haar aantrek.

6.3 Jy kan klere vir jou pop maak. (1)

Jy en jou maats kan met julle poppe 'n modeparade hou.

(2)
Ja. Thembo en Johan is maats.
7.1 1 – Ja
Ja. Johan se ma neem hulle elke Saterdag na die biblioteek.
1 – Rede
7.2 D Saterdae (1)

Ja. Boeke is jou beste vriende.

Ja. Lees maak jou slim.


7.3 (2)
Ja. Jy kan oor alles gesels.

(Gee 1 punt vir keuse en 1 punt vir rede)

7.4 boekwurm (1)

8.1 A Sondag. (1)

8.2 B Roomys en jellie (1)

Dix het die spyskaarte gemaak.


8.3 (1)
Vuyo se suster het die spyskaart gemaak.

8.4 voorgereg (1)

1. Thandi word wakker.

2. Thandi trek aan vir skool.


9.1
3. Thandi eet pap.

4. Thandi loop skool toe. (2)

9.2.1 tandeborsel
9.2 (1)
9.2.2 skoolklere

Sonja het haar gesig gewas.


10.1 (1)
(Gee 1 punt as het gewas gebruik is.)

10.2 A gery (1)

a. Jan is siek, want sy maag pyn.


11.1 (2)
b. Susan se ma het boontjies, aartappels en rys gemaak.

a. Waar
11.2 (2)
b. Onwaar

a. Juffrou skryf op die bord.


12.1 (2)
b. Ek eet my brood.

a. gery.
12.2 (2)
b. brei.
a. speel
12.3 (2)
b. afval, verkleur, ens.

a. per
13.1 (2)
b. na

a. met
13.2 (2)
b. in

A. herfs, winter
14.1 (4)
B. lente, somer

a. Plante en bome maak hulle eie kos.

b. Chlorofil gee aan blare hulle groen kleur.

c. Plante en bome maak ons tuine kleurvol.

14.2 d. Voëls bou neste in bome. (4)

e. Blare bemes die grond./Blare gee voedsel aan diere.

Oop vraag: Eie diskresie.

Enige moontlike korrekte antwoorde wat in die teks gebruik is.

15.1 Sien rubriek.

15.2 Sien rubriek.


Gebruik onderstaande rubriek om te help om die kreatiewe skryf te assesseer. Leerders kan
ook in paragraafstyl skryf.

15.1/15.2 RUBRIEK OM SINNE TE ASSESSSEER MET LEIDRADE

RUBRIEK OM PARAGRAAF TE ASSESSSEER


0 Punte 1 Punt 2 Punte 3 Punte 4 Punte 5 Punte 6 Punte
Geen sin met Minstens 1 Minstens 2 of Minstens 3 of Minstens 4 of Minstens 5 of Minstens 6 of
onderwerp en sin is volledig meer sinne is meer sinne is meer sinne is meer sinne is meer sinne is
werkwoord geskryf met volledig volledig volledig volledig volledig
geskryf nie. onderwerp en geskryf met geskryf met geskryf met geskryf met. geskryf met
werkwoord. onderwerp en onderwerp en onderwerp en onderwerp en onderwerp en
werkwoord. werkwoord. werkwoord. werkwoord. werkwoord.
(2)
__________ ___________ __________ ___________ ___________ ___________ __________
Punktuasie, Sin is sonder Sinne is Sinne is Sinne is Sinne is Sinne is
leestekens enige foute. sonder enige sonder enige sonder enige sonder enige sonder enige
ontbreek. foute. foute. foute. foute. foute.

Baie
spelfoute. (2)
__________ __________ __________ __________ __________ __________ __________

Geen sin wat Sin is Sinne is Sinne is Sinne is Sinne is Sinne is


relevant aan relevant aan relevant aan relevant aan relevant aan relevant aan relevant aan
onderwerp is. onderwerp. onderwerp. onderwerp. onderwerp. onderwerp. onderwerp.
(1)
___________ ___________ ___________ ___________ ___________ ___________ __________
Geen Geen Wys geen Wys 'n bietjie Wys logiese Wys logiese Wys logiese
ontwikkeling ontwikkeling verdere logiese ontwikkeling ontwikkeling ontwikkeling
of kreatiwiteit. of kreatiwiteit. ontwikkeling ontwikkeling van idees en van idees en van idees en
van idees nie. van idees en kreatiwiteit. kreatiwiteit. kreatiwiteit.
kreatiwiteit.
(1)

You might also like