You are on page 1of 1

11 April Graad 7 EAT Begripstoets handboek bl 100 + 101

Vrae:

1. Hoekom word die wilddief “Twice” genoem? (1)


2. Watter tyd van die dag het die wildbewaarders vir Twice probeer vang? (1)
3. Wat beteken “so slim soos die houdjie van die galg”? (2)
4. Sê of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is, indien ONWAAR maak die
stelling reg:
(10)
4.1. Twice het drie keer weg gekom van die wildbewaarders af.
4.2. Twice het 1uur en 3 uur sy strikke gestel.
4.3. Die wildbewaarders was slimmer as Twice gewees.
4.4. Twice was baie stadig.
4.5. Twice het nooit oor drade geklim nie.
5. Watse slim plan het Twice beraam om die wildsbewaarders uit te vang? (3)
6. Watter vergelyking beteken om baie stil te wees in die leestuk? (2)
7. Wat is die wildbewaarder se naam wat vir Twice gevang het? (1)
TOTAAL:
[20]

You might also like