You are on page 1of 12

Byvoeglike naamwoorde

• Intensiewe vorme word altyd as EEN WOORD geskryf.


• Daar is geen trappe van vergelyking nie.

• Wêreldberoemd wildvreemd silwerskoon splinternuut kuikenswak


• Bloedjonk Beeldskoon peperduur rateltaai
• As iets baie wit is, is dit __________________________________________
• As iemand baie bang is, is hy/sy____________________________________
• As iemand baie oud is, is hy/sy______________________________________
• As iemand baie kwaad is, is hy/sy__________________________________
• As iemand baie stil is, is hy/sy_____________________________________
• As iemand baie stil bly is, is hy/sy__________________________________
• As iemand baie wakker is, is hy/sy__________________________________
• As iemand baie arm is, is hy/sy_____________________________________
• As iemand baie jonk is, is hy/sy_____________________________________
• 10.As dit baie donker is , is dit _________________________________ [10]
• 2.. Gee die samestellings van die volgende intensiewe vorme.
• Baie ryk is _______________________________ Baie vaal is _________________________
• Baie dun is _______________________________ Baie sag is _________________________
• Baie vet is _______________________________ Baie snel is _________________________
• Baie min is _______________________________ Baie vol is _________________________
• Baie dig is _______________________________ Baie oop is _________________________
• Baie duur is _______________________________ Baie blou is _________________________
• Baie vars is _______________________________ Baie graag is ________________________
• Baie arm is _______________________________ Baie lelik is _________________________
• Baie dronk is _____________________________ Baie dik is _________________________
• Baie maer is _____________________________ Baie breed is ________________________
• Baie rond is ______________________________ Baie leeg is _________________________
• Baie fyn is _______________________________ Baie lewendig is _____________________
• Baie sout is _______________________________ Baie wakker is _______________________
• Baie swaar is _____________________________ Baie goedkoop is __________________[30]
• Intensiewe vorme:

• Iemand wat baie vinnig is, is_______________________

• Iemand wat baie kwaad is, is______________________


popmooi
• Iemand wat baie bang is, is_______________________

• Iemand wat baie jonk is, is_______________________

• Iemand wat baie lewendig is, is_______________________

• ‘n Deur wat baie toe is, is _______________________

• Iemand wat baie vaal is, is_______________________ wondermooi

• Iets wat baie dood is, is ______________________

• Water wat baie min is, is _______________________

Groente wat baie vars is, is_______________________

Wolke wat baie wit is, is_______________________


2. Voltooi die volgende paragraaf deur die korrekte intensiewe vorm in te vul.
Een aand was ek 1. (heeltemal alleen)_______________ by die huis. Toe sien ek
‘n 2. (baie vet)_______________spinnekop wat 3. (heeltemal reguit)__________na
my toe aangeloop kom. Jy sal my nie glo nie, maar die 4. (baie lelike)____________
gogga was so groot soos ‘n hond en het (heeltemal regop)________________
gestap. Ek was 6.(baie seker)__________________hy sien my. Ek het
7. (baie klein)_________________ gevoel en was 8.(baie benoud)______________,
maar daar was 9.(baie min)_________________ wat ek kon doen. Ek steek toe my
hand uit en sê, ”Bly te kenne, My naam is 10.(baie taai) __________________.En
wat is jou naam?” (10)
Moet jou nou nie boeglam
skrik vir al die werk nie!
Boeglam-
deadbeat/
exhausted/
fatigued

You might also like