You are on page 1of 3

Afrikaans Toets – Week 22 (p47-48)

Gee antonieme vir die volgende woorde:

1. sterk ____________________ 6. styg ____________________

2. swaar ____________________ 7. toelaat ____________________

3. vergeet ____________________ 8. vra ____________________

4. vinnig ____________________ 9. waarheid ____________________

5. vriend ____________________ 10. yskoud ____________________

Voltooi die volgende vergelykings:

1. so bitter soos ____________________

2. so blind soos ‘n ____________________

3. so dood soos ‘n ____________________

4. so giftig soos ‘n ____________________

5. so geel soos ____________________

6. so groot soos ‘n ____________________

7. so honger soos ‘n ____________________

8. so lig soos ‘n ____________________

9. so maklik soos ____________________

10. so moeg soos ‘n ____________________

11. so doof soos ‘n ____________________

12. so fris soos ‘n ____________________

13. so glad soos ____________________

14. so kwaai soos ‘n ____________________

15. so lelik soos die ____________________

16. so nat soos ‘n ____________________


17. so reg soos ‘n ____________________

18. so sag soos ____________________

19. slaap soos ‘n ____________________

20. so sterk soos ‘n ____________________

21. swem soos ‘n ____________________

22. so taai soos ‘n ____________________

23. so oud soos die ____________________

24. so regop soos ‘n ____________________

25. so skraal soos ‘n ____________________

26. so steeks soos ‘n ____________________

27. so suur soos ____________________

28. so vas soos ‘n ____________________

29. so slim soos ‘n ____________________

30. so stil soos ‘n ____________________


Afrikaans Toets – Week 22 (p47-48) - Memorandum

Gee antonieme vir die volgende woorde:

1. sterk swak 6. styg daal

2. swaar lig 7. toelaat verbied

3. vergeet onthou 8. vra antwoord

4. vinnig stadig 9. waarheid leuen

5. vriend vyand 10. yskoud vuurwarm

Voltooi die volgende vergelykings:

1. so bitter soos gal 16. so nat soos ‘n kat

2. so blind soos ‘n mol 17. so reg soos ‘n roer

3. so dood soos ‘n mossie 18. so sag soos sy

4. so giftig soos ‘n slang 19. slaap soos ‘n klip

5. so geel soos goud 20. so sterk soos ‘n os

6. so groot soos ‘n reus 21. swem soos ‘n vis

7. so honger soos ‘n wolf 22. so taai soos ‘n ratel

8. so lig soos ‘n veer 23. so oud soos die berge

9. so maklik soos pyp opsteek 24. so regop soos ‘n kers

10. so moeg soos ‘n hond 25. so skraal soos ‘n riet

11. so doof soos ‘n kwartel 26. so steeks soos ‘n esel / donkie

12. so fris soos ‘n perd 27. so suur soos asyn

13. so glad soos seep 28. so vas soos ‘n rots

14. so kwaai soos ‘n tierwyfie 29. so slim soos ‘n jakkals

15. so lelik soos die nag 30. so stil soos ‘n muis

You might also like