You are on page 1of 5

Afrikaans 1st Add Language Grade 4

Meervoude

Reël 1:
Afr: KORT Vokaal DUBBEL konsonant
Eng: SHORT vow el DOUBLE consonant
Voorbeeld: een kat drie katte

Reël 2:
Afr: DUBBEL vokaal voor konsonant een vokaal val w eg, dan –e op
einde
Eng: DOUBLE vow el before consonant one vowel falls aw ay, then
end with ‘-e’
Voorbeeld: een boom baie bome

Sê watter reël gebruik moet word en gee dan die MEERVOUDE van die woorde in die
tweede kolom:
Give the rule and then give the PLURAL for each word:

Woord Reël Meervoud

plan

skaap

leer

blompot

traan

vuur

klip

been

asblik

boom

1
Afrikaans 1st Add Language Grade 4

Meervoude

Gee die MEERVOUD van die woord in hakies in elkeen van die volgende sinne:
Give the plural of the words in brackets:
1. Die (sokkerbal) _____________________ wat in die Wêreldbeker gebruik

word, is almal dieselfde grootte.

2. Hulle moet oefen om die hokkieballe in die (net) _______________ te slaan.

3. Al die spelers moet hulle eie (raket) _________________ hê as hulle wil tennis

speel.

4. Die (netbalpaal) ___________________ by die skool is almal groen geverf.

5. Die kinders moet binne die (baan) _________________ bly as hulle atletiek

oefen.

6. Ons (skooltas) ___________________ mag nie op die gras staan nie.

Gebruik die MEERVOUDE van die volgende woorde in jou eie sinne:
Use plural of the following words in your own sentences:

pet potlood muur pen


blaar droom ster

1. _______________________________________________________________

2. _______________________________________________________________

3. _______________________________________________________________

4. _______________________________________________________________

5. _______________________________________________________________

6. _______________________________________________________________

7. _______________________________________________________________

2
Afrikaans 1st Add Language Grade 4

Meervoude

Reël 3:
Afr: Woorde wat eindig op l, m, n of r -s op die einde (as Reël 1 nie geld nie)
Eng: Words ending with l, m, n or r Add –s (only if Rule 1 doesn’t apply)

Voorbeeld: een venster baie vensters

Reël 4:
Afr: Woorde met diftonge voor eind-konsonant -e op die einde
en woorde wat eindig op ’n diftong
Eng: Words with ’diftonge’ before end consonant Add –e
or that ends on a ’diftong’ Voorbeeld: een deur baie deure
een trui baie truie

Kies die korrekte meervoud in hakies: (Select the correct plural in brackets)

1. Daar was vyf (manne/mans) by die braai.

2. Die (uile/uils) sit hoog in die boom en soek (muise/muisse) om te vang.

3. Baie (eeus/eeue) gelede het konings in kastele gewoon.

4. Daar is baie (trekers/trekkers) op die boer se plaas.

5. Aleda het rooi (kouse/kousse) met wit kolle by haar ma gekry.

6. My pa het twee (wekers/wekkers) om seker te maak hy word wakker.

7. Juffrou vra vir Theuns om die (boekke/boeke) weg te pak.

8. Mamma was elke Maandag die (lakens/lakene) en al die beddegoed.

9. My oupa vat ons na die stasie om na die (treins/treine) te gaan kyk.

Uitsonderings (Exceptions):

10. Die (leeue/leeus) het deur die heining geklim.

11. Al die (vroue/vrouens) in ons straat het koek gebak vir die basaar.

12. Kyk die pragtige (duiwe/duife) daar bo in die boom!

Go to the last page of the MEMO for a complete VOCABULARY list

3
Afrikaans 1st Add Language Grade 4
MEMO:
Sê watter reël gebruik moet word en skryf dan die MEERVOUDE van die woorde in die
tweede kolom:

Woord Reël Meervoud

plan reël 1: kort vokaal planne

skaap reël 2: dubbel vokaal skape

leer reël 2: dubbel vokaal lere

blompot reël 1: kort vokaal blompotte

traan reël 2: dubbel vokaal trane

vuur reël 2: dubbel vokaal vure

klip reël 1: kort vokaal klippe

been reël 2: dubbel vokaal bene

asblik reël 1: kort vokaal asblikke

boom reël 2: dubbel vokaal bome

Gee die MEERVOUD van die woord in hakies in elkeen van die volgende sinne:
1. Die (sokkerbal) sokkerballe wat in die Wêreldbeker gebruik word, is almal dieselfde
grootte.
2. Hulle moet oefen om die hokkieballe in die (net) nette te slaan.
3. Al die spelers moet hulle eie (raket) rakette hê as hulle wil tennis speel.
4. Die (netbalpaal) netbalpale by die skool is almal groen geverf.
5. Die kinders moet binne die (baan) bane bly as hulle atletiek oefen.

pet– pette potlood—potlode muur—mure pen—penne


blaar—blare droom—drome ster—sterre

Kies die korrekte meervoud in hakies: (Select the correct plural in brackets)

1. Daar was vyf (manne/mans) by die braai.

2. Die (uile/uils) sit hoog in die boom en soek (muise/muisse) om te vang.

3. Baie (eeus/eeue) gelede het konings in kastele gewoon.

4. Daar is baie (trekers/trekkers) op die boer se plaas.

4
Afrikaans 1st Add Language Grade 4
MEMO:
5. Aleda het rooi (kouse/kousse) met wit kolle by haar ma gekry.

6. My pa het twee (wekers/wekkers) om seker te maak hy word wakker.

7. Juffrou vra vir Theuns om die (boekke/boeke) weg te pak.

8. Mamma was elke Maandag die (lakens/lakene) en al die beddegoed.

9. My oupa vat ons na die stasie om na die (treins/treine) te gaan kyk.

Uitsonderings (Exceptions):

10. Die (leeue/leeus) het deur die heining geklim.

11. Al die (vroue/vrouens) in ons straat het koek gebak vir die basaar.

12. Kyk die pragtige (duiwe/duife) daar bo in die boom!

Woordeskat/Vocabulary
plan plan sokkerbal soccer ball
skaap sheep hokkiebal hockey ball
leer study (verb) netbalpaal netball post
blompot vase raket racket
traan tear baan lane
vuur fire atletiek athletics
klip rock oefen practise (verb)
been leg oefening practice (noun)
asblik dustbin skooltas school bag
boom tree pet cap
potlood pencil muur wall
blaar leaf droom dream
ster star uil owl
muis mouse eeu century
koning king kastele castles
trekker tractor boer farmer
plaas farm kous sock
wekker alarm (clock) laken sheet
beddegoed bedding stasie station
trein train basaar bazaar
duif dove

You might also like