You are on page 1of 2

Grade 7- Afrikaans Term 1

Vraag 1. Voltooi die table deur die meervoude in te vul


Meervoud
Glas
Muur
Geveg
Bikini
Stad
Hemp

Voltooi die table deur die verkleinwoorde in te vul


Verkleinwoord
Wurm
Piesang
Pad
Man
Brood
Hand

Vraag 2. Skryf die sinne korrek oor deur die regte leestekens en hoofletters in te vul
2.1. eina jy maak my seer as jou toyota op my voet parkeer

2.2. hy se ek hou baie van kersfees

2.3. mnr budhram one engelse onderwyser is n gawe person

Vraag 3. Skryf die volgende sinne oor in die ontkennende vorm.


3.1. Ek is altyd in my kamer met my maats.

3.2. Het jy al ooit a chilli sjokolade geproe?

3.3. Klim in die kar!


3.4. Gee asseblief vir my die foon.

3.5. Sal jy vir iemand n pienk koek bak?

Vraag 4.
4.1. Gee die rangtelwoord vir die getalle tussen hakkies:
4.1.1. Ons gaan die (12) ____________ April Kaap toe.
4.1.2. Ek verjaar die (24) ___________ Mei.
4.1.3. Dit is die (1000) _________________ keer dat ek jou vra!

4.2. Skryf die voglended getalle in woorde:


87
14
107
386

You might also like