You are on page 1of 4

Pitlochry School

GRADE 2 - AFRIKAANS

TASK 12 - ACTIVITY 1

1. Kyk na die prentjies. Sê die sportsoorte hardop.

1.1 1.2 1.3

krieket gimnastiek tennis

1.4 1.5 1.6

netbal sokker hokkie

2. Luister na die gedig.

Baie soorte sport


Kabelo speel graag krieket,

Riekert doen gimnastiek,

Marieke hou van netbal,

Sylvia hou van atletiek.

Dennis soeel graag tennis,

Oor hokkie is Tokkie mal,

En Carl is lief vir ‘n sokkerbal.


ACTIVITY 2

1.Sê wat die kinders doen

1.1 1.2 1.3

Hardloop gooi skop

2. Verlede Tyd. Vandag (Today) Gister (Yesterday)

Voorbeeld: Sy speel. Sy het gespeel.

2.1 Hy gooi. Hy het ____gooi.

2.2 Sy vang. Sy het ____vang.

2.3 Hy skop. Hy het ______skop.

2.4 Sy slaan. Sy het _____slaan.

3. Speletjie: Doen dit, doen dat. (Game: Do this. Do that.)

Voer die Aksies uit. (Perform the actions.)

3.1 Vang! 3.2 Skop! 3.3 Gooi!

4. Sê dan wat jy gedoen het.

4.1 Ek het gevang.

4.2 Ek het _______________.

4.3 Ek het _______________.


ACTIVITY 3

1. Lees die Storie en beantwoord die vrae (Read the story and answer the
questions)

‘Pedro, die sokkerheld’

Pedro is ‘n sokkerheld (soccer hero). Hy hou baie van sokker.


Pedro speel vyf jaar lank sokker. Al die kinders is opgewonde
(excited) om Pedro te sien. Pedro speel saam met die kinders
sokker. Pedro en die kinders skop (kick) die bal op, op en op. Dan
Pedro laat (let’s) die kinders op die veld strek (stretch). Pedro en
die kinders het baie pret (fun) gehad (had) om sokker te speel.
Pedro het gesê dat hulle ‘n span (team) is.

Beantwoord die vrae.

1.1 Wie is die sokkerheld?

______________________________________________________________

1.2 Hoeveel jaar speel Pedro sokker?

______________________________________________________________

Kies die regte woord.

1.3 Al die kinders is (gelukkig, opgewonde) om Pedro te sien.

1.4 Pedro en die kinders (skop, gooi) die bal op, op en op.

1.5 Pedro hou baie van (krieket, sokker).

1.6. Dan Pedro laat die kinders op die veld (hardloop, strek).
ACTIVITY 4

Pret met klanke en woorde.

1. Soek die woorde wat dieselfde klink. (Find the words that sound the
same)

Voorbeeld: bul - nul

mal kop bul nul skop rek bal strek

2. Soek die woorde wat met die klanke begin. (Find the words that begin
with the sound.)

2.1 2.2

sk skop Kop sw lem swem


2.3 2.4

sl slaan staan st Slaan staan

3. Soek die woorde wat met die klanke pas. (Find the words that match the
sounds)

o sport skop sport boks


oo soort groot loop kop
e weet swem rek strek
ee weet twee en een

4. Spel die woorde reg. (Spell the words correctly.)

4.1 4.2 4.3

nentis okkers wems

__________________ _________________ ___________________

You might also like