You are on page 1of 2

Pitlochry School

AFRIKAANS - GRADE 2

TASK 7:

ACTIVITY 1(Een)

1. Let us read the „e‟ woorde.

Bed bed hen hen ses six

pen pen vet fat pet cap

2. Read the words in the sentences below.

1. Ek slaap op my bed.

2. Die hen is groot.

3.My vriend is ses jaar oud.

4.Ek skryf met „n pen.

5. Die man is vet.

6. Die seun dra „n pet.


ACTIVITY 2 (Twee)

Lees die storie en beantwoord die vrae.

MUIS RUIK KAAS

Muis is op soek (search) na kos. Hy gebruik (use) sy bene (legs) om na die


huis te loop. Met sy groot ore (ears) hoor hy die kat: “Miaau miaau.” Hy kruip
agter „n bos weg. Muis hardloop na die huis toe.

Daar sien hy met sy oë (eyes) „n groot stuk kaas (cheese). Hy ruik die kaas met
sy neus (nose) . Lekker! Hy eet die kaas met sy mond (mouth). Hy dra die kaas
in sy arms (arms) en hardloop weg.

Kies die regte antwoord. (Sirkel die korrete woord.)

1. Waarna soek Muis? (What does Mouse look for?)

a) „n huis b) „n kat c ) kos

2. Wat hoor hy? (What did he hear?)

a) n‟ hond b) „n kat c) kos

3. Wat ruik Muis? (What does Mouse smell?)

a) „n kat b) n‟ hond c) kaas

4. Waarmee loop Muis? ( What does Mouse use to walk?)

a) arms b) bene c) ore

5. Waarmee hoor Muis? (What does Mouse use to hear?)

a) arms b) bene c) ore

You might also like