You are on page 1of 8

Insekte

Insekte woon al duisende jare


lank op aarde. Hulle kom op
verskillende plekke voor – van
warm, nat woude tot koue
rotsagtige berge.
Wat is insekte?
Insekte het 6 pote.

Insekte se lyfie het 3 dele.

Hulle het ‘n kop, ‘n bors en ‘n agterlyf.

Hulle kan vlerke, voelers, angels en sterk kakebene hê.


Kies die regte naam wat by
die regte insek pas:
by
vlieg
mier
skerpioen
skoenlapper
lieweheersbesie
Help die insekte om by hulle
huisies te kom:
Watter insek maak watter geluid?
Kom ons bou ‘n insek:
Kop

Bors

Agterlyf
Toets jou kennis
vlieg
1. Hoeveel pote het insekte? 6 muskiet
2. Hoeveel dele het ‘n insek se lyfie?

3. Noem drie insekte wat vlerke het.


3 skoenlapper
Jy is ’n
slimkop!

You might also like