You are on page 1of 4

Mikro – Organismes:

Organismes word in 5- ryke geklassifiseer, naamlik?

Lewende organismes:

Monera Protista Fungi Plantae Animalia

Verduidelik hoe word die verskuie organismes verdeel?

☺ Die organismes in elke koningkryk word volgens spesifieke kenemerke


gegroepeer.

Virusse:

Noem die eienskappe van ‘n virus?

- Aselluler.
- Mikroskopies.
- Eenvoudige samestelling – slegs proteïenomhulsel met DNS of RNS.
- Patogenies.
- Voortplanting is die enigste lewensfunksie – het ‘n sel nodig om in voort te
plant.

Waar word virusse aangetref?

- Orals
Hoe word virusse oorgedra?

1. Direkte kontak.
2. Draers.
3. Saam met voedsel.

Hoe plant virusse voor?

- Enigste lewensfunksie.
- Kan slegs in ‘n ander lewende sel voortplant.

In watter 4 fases is virusse geskied?

1. Adsorpsie.
2. Indringing.
3. Latente fase.
4. Lise

Verduidelik die fase “Adsorpsie”?

- Virus heg vas aan gasheersel se oppervlak.

Verduidelik die fase “Indringing”?

- Virus se DNS / RNS word in die sel ingepers, leë proteïen omhulsel bly agter.
Verduidelik die fase “Latente”?

- DNS van die sel word afgebreek om nuwe virus DNS / RNS en proteïene te
vorm.

Verduidelik die fase “Lise”?

- Sel bars oop en stel virusse vry.

Die volgende is ‘n voorstelling van ‘n “Bakterio faag”:


LEWENSWETENSKAPPE:
Hoofstuk.1

Graad.11 – 2023/01/22

You might also like