You are on page 1of 21

ENERGIEVLOEI: VOEDSELKETTINGS,

VOEDSELWEBBE EN
ENERGIEPIRAMIDES
Bl 11

LW GEEN PRENTJIES IN DIE WEB/KETTING OF PIRAMIEDE NIE SKRYF


SLEGS WOORDE NEER
Teken ‘n voedselketting vir akwaties asook terristriele habitat saam met leerders
Teken ‘n voedselweb saam met leerders op die bord vanaf ‘n prentjie
Teken ‘n voedselpiramiede saam met leerders op die bord en benoem die verbruikers asook trofiese vlakke
Verduidelik mooi aan leerders dat ‘n ontbinder op elke trofiese vlak kom en nie heel bo-aan ‘n
voedselpiramiede nie. Dooie gras word ontbind asook dooie vlieg en dooie padda
VOEDSELKETTINGS
In ‘n voedselketting word die een trofiese vlak na die ander geskryf of
geteken, beginnende by die produsente, daarna die primêre, sekondêre
en tersiêre verbruikers . Ontbinders kom gewoonlik aan die einde
(hoewel ontbinders eintlik op enige vlak iets kan ontbind) .
Die rigting waarin die energie oordrag vloei, word met pyltjies
aangedui
VOEDSELKETTINGS

Verbruiker se plek in die voedselketting:


1. Primêre verbruiker: herbivoor/omnivoor
2. Sekondêre verbruiker: karnovoor/omnivoor.
3. Tersiêre verbruiker: karnivoor/ omnivoor.
VOORBEELD VAN VOEDSELKETTING
TEKEN ‘N VOEDSELKETTING VIR
N TERISTRIELE EN OOK VIR ‘N AKWATIESE
HABITAT SAAM MET LEERDERS OP DIE
BORD
• Voedselkettings begin met ‘n produsent nie met die son nie
• Voedselkettings se pylpunte toon energievloei vanaf die
produsent na die volgende organsisme
• Slegs 10% van die energie word na elke trofiese vlak
oorgedra
VOEDSELWEBBE
• Aangesien organismes meer as een ander organisme eet en weer deur
meer as een geëet word, vorm dit meer as een ketting wat
aaneengeskakel is en wat ons ‘n voedselweb noem. (onthou die
energievloei rigtng)
VOORBEELD VAN VOEDSELWEB
• Beskou die onderstaande voedselketting. Gebruik die ketting as ‘n basis en
verander die ketting in ‘n voedselweb deur ‘n produsent, ‘n primêre verbruiker
en ‘n omnivoor by te voeg.
GEBRUIK DIE ONDERSTAANDE PRENT OM ‘N
VOEDSEL WEB TE TEKEN
VOEDSELPIRAMIEDE
‘n Voedselpiramiede is nog ‘n manier om die energievloei van een
organisme na ‘n ander voor te stel.
Dit word as ‘n driehoek voorgestel met sy groot basis onder, omdat
energie verlore gaan van een trofiese vlak na die ander.
Die vlakke word dus al kleiner omdat organismes energie gebruik vir
respirasie, uitskeiding en ander fisiese prosesse.
VOORBEELD VAN ‘N VOEDSEL PIRAMIEDE
GEBRUIK DIE INLIGTING EN TEKEN SAAM
MET LEERDERS ‘N VOEDSELPIRAMIEDE

• ‘n Arend eet ‘n slang, die slang eet ‘n eekhoring die eekhoring eet ‘n
neut.

Verbruiker se plek in die voedselketting:


1. Primêre verbruiker: herbivoor/omnivoor
2. Sekondêre verbruiker: karnovoor/omnivoor.
3. Tersiêre verbruiker: karnivoor/ omnivoor.
DOEN SLEGS MONDELINGS
OM WERK IN TE SKERP

Beskou nou die voedselketting en beantwoord die vrae wat volg:

Wat word deur die pylpunte verteenwoordig in die diagram? (1)


Watter van die bostaande diere sal ‘n herbivoor wees? (1)
Watter van die bostaande organismes sal fotosinteer? (1)
Wat noem ons die organisme in vraag 2.3.2 genoem? (1)
Watter dier in die diagram is ‘n voorbeeld van ‘n insektivoor? (1)
Wat is die verskil tussen ‘n roofdier en ‘n aasdier? (2)
1. Wat is die studie van die interaksie van lewende organismes met mekaar en hul omgewing?
A Bevolking
B Ekologie
C Habitat
D Parasitisme
(1)

2. In watter reeks is die vlakke van omgewingsorganisasie van kleinste tot grootste gerangskik?
A Organisme, Bevolking, Gemeenskap, Ekosisteem, Biosfeer
B Biosfeer, Ekosisteem, Gemeenskap, Bevolking, Organisme
C Ekosisteem, Bevolking, Organisme, Gemeenskap, Biosfeer
D Biosfeer, Gemeenskap, Bevolking, Organisme, Ekosisteem
(1)

3. Diere wat die liggame van reeds dooie diere vreet, word ... genoem.
A herbivore
B roofdiere
C prooi
D aasdiere
(1)

4. 'n Insek wat gras eet, is 'n ... in die trofiese piramide.
A produsent
5. As paddas in die onderstaande voedselketting sou sterf,
sal die hoeveelheid ...

A sprinkane afneem.
B slange toeneem.
C slange afneem.
D gras toeneem.
1.2 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die
korrekte woord/term langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.5) in jou
antwoordboek neer.
1.2.1 'n Omgewing en al sy lewende organismes. (1)
1.2.2 'n Organisme wat sy eie voedsel produseer. (1)
1.2.3 'n Dier wat voed deur ander diere te jag en dood te maak. (1)
1.2.4 ʼn Voedingsfase in 'n voedselketting of voedselweb. (1)
1.2.5 Diere wat aanpas by 'n nuwe of veranderende omgewing. (1)
[5]
MEMO

VRAAG 1
1.B 1.2.1Ekostelsel
2.A 1.2.2Produsent
3.D 1.2.3Predator
4.B 1.2.4Trofiese vlak
5.C 1.2.5Aanpassing

[5 X 1 = 5]
[5 X 1 = 5]
HUISWERK
AKTIWITEIT 2 + 3
BL.12-14
AKTIWITEIT 2 MEMO
2.1 C
2.2 D
2.3 D
2.4 A
2.5 C
2.6 C

You might also like