You are on page 1of 1

Gr.

10 Lewenswetenskappe

Ekologie – Boek 2 (Vraestel 2)

___________________________________________________________

1) Skryf die volgende sleutelterme se definisies in jou skrif :

Abioties ; biodiversiteit ; bioom ; bioties ; edafies ; ekoloë ; ekologie ;

ekostelsels ; ekotoerisme ; evolueer ; fotoperiodisme ; heterotroof ;

hidrofiet ; mesofiet ; ontbinder ; outotroof ; produsent ; saprofiet ;

verbruiker ; xerofiet

2) Maak opsommings van die Biosfeer bl.196-197 (Wat die Biosfeer is en die

kenmerke daarvan.)

3) Fig. 144 bl. 198 is NB – Daar is addisionele terme (Bestudering van die

Biosfeer) Jy kan self besluit of jy die terme wil opsom of jy dit uit die

handboek wil leer.

4) Doen Akt 1 bl. 198

You might also like