You are on page 1of 3

NATUURWETENSKAPPE | GRAAD 7

Kwartaal 1: Werkkaart

Die Biosfeer

Eenheid 1 en 2

Vraag 1: Pas kolom A by kolom B.

Kolom A Kolom B

1.1 Die biosfeer bevat Bakterieë en plankton (1)

1.2 Plante kry kos deur die proses Erdwurms, molle en miere (1)
van

1.3 Drie dele van die biosfeer Lewende dinge (1)

1.4 Voorbeelde van mikro- Voëls en vlêrmuise (1)


organismes

1.5 Die diere leef in die see Hidrosfeer, litosfeer & atmosfeer (1)

1.6 Lewende organismes benodig Fotosintese (1)

1.7 Diere kry hulle energie van Belangrik vir die lewensprosesse (1)
van lewendige dinge

1.8 Grondorganismes wat in die `n Bron van energie (1)


litosfeer

1.9 Gunstige temperature Walvisse (1)

1.10 Voorbeelde van diere wat kan Van die kos wat hulle eet. (1)
vlieg in die litosfeer

(10)

Biodiversiteit

Eenheid 1, 2 en 3

Vraag 1: Vul die ontbrekende woorde in.

1.1 Klassifikasie is wanneer wetenskaplikes __________ saam groepeer. (1)

1.2 Wanneer ons dinge klassifiseer plaas ons hulle in groepe volgend hulle __________. (1)

1.3 Ons klassifiseer dinge om hulle makliker te kan _________. (1)

1.4 Daar is _______ hoofgroepe of __________ waarin ons organismes klassifiseer. (2)

1.5 Die vyf ryke is _______________, Protists, ________________, _______________ en diere. (3)

1.6 Diere word geklassifiseer as ___________ en ______________ diere. (2)

© All Rights Reserved wizeup.online


NATUURWETENSKAPPE | GRAAD 7
Kwartaal 1: Werkkaart

1.7 Gewerwilde diere sluit in voëls, ________, reptiele, ____________ en _____________ (3)

1.8 Ongewerweldes word verdeel in twee groepe, weekdiere en _____________ (1)

1.9 Daar is twee groepe plante, naamlik _____________ en ______________ (2)

1.10 `n ______________ plant het net een kiemblaar. (1)

1.11 `n _______________ plant het twee kiemblare. (1)

1.12 `n Kiemblaar is `n ___________ wat kos berg vir die ontwikkeling van ______________ (2)

(20)

Geslagtelike Voortplanting

Eenheid 1 - 4

Vraag 1: Gee een woord vir elk van die volgende stellings.

Stelling Term

1.1 Die manlike struktuur wat uit helmknoppies en (1)


helmdrade bestaan.

1.2 Die proses waartydens stuifmeel van die helmknop na (1)


die stempel oorgedra word.

1.3 Organismes soos insekte en voëls wat help om (1)


stuifmeel van een blom na `n ander te dra.

1.4 Verbind om een te word. (1)

1.5 Wanneer manlike geslagselle en vroulike geslagselle (1)


saamsmelt

1.6 Vroulike struktuur wat bestaan uit die stempel, style n (1)
vrugbeginsel.

1.7 Die krag wat dinge na die grond toe laat sak wanneer (1)
ons dit laat sak.

1.8 Die plaas van die penis in die vagina (1)

1.9 Vroulike voorplantingsdeel wat die saadknoppies bevat. (1)

1.10 Dun rubberomhulsel wat oor die stywe penis gaan. (1)

1.11 Basis van die blom. (1)

© All Rights Reserved wizeup.online


NATUURWETENSKAPPE | GRAAD 7
Kwartaal 1: Werkkaart

1.12 Die baba tydens die laaste sewe maande in die Moeder (1)
se baarmoeder.

1.13 Seks sonder die gebruik van voorbehoedmiddels. (1)

1.14 Struktuur binne die vrugbeginsel wat die vroulike (1)


geslagsdele bevat.

1.15 Die ontwikkeling van die baba in die Moeder. (1)

1.16 Die bergplek van styselkos in die saad. (1)

1.17 Siektes wat tydens seks versprei word. (1)

1.18 Die ontwikkelende baba tydens die eerste twee maande (1)
van die swangerskap.

1.19 `n Klein sakkie in die saadknoppie wat die onbevrugte (1)


eier en ander selle bevat.

1.20 Metodes wat gebruik word om swangerrskap te (1)


voorkom.

(20)

TOTAAL [50]

© All Rights Reserved wizeup.online

You might also like