You are on page 1of 15

2: Eenheid 1

Evolusie deur natuurlike seleksie


• Evolusie = kan as verandering oor tyd gedefinieer word ,verwys na
verandering in chemise stowwe ,materie ,sonnestelsels of taal.
• Biologiese evolusie= genetiese veranderinge in n bevolking wat
oor opeenvolgende generasies oorgeerf is a.g.v. natuurlike seleksie
en wat dan nuwe spesies tot die gevolg het
• Makro evolusie= die ontwikkeling van nuwe lewensvorme of
spesies uit vroeëre lewensvorme oor baie generasies heen
• Mikro evolusie= die variasies wat binne n spesie ontstaan ,klein
veranderinge aan die geenpoel ontstaan wat klein veranderinge aan
die genotipe van die spesie tot gevolg het
• Bewyse van evolusie :
o Fossielrekords
o Afstamming met modifikasie
o Biogeografie
o Genetika
o Ander vorme van bewyse
Fossielrekords :
• Fossiele lewer bewyse van die geskiedenis van uitgestorwe organismes
• Gee ook aanduiding van die klimaat en omgewing jare gelede
• Fossielrekords = samevoeging van al die gelyste fossiele van verskillende
ouderdomme ,wat regoor die wereld deur paleontoloë ontdek is
• Spesifike toestande is nodig vir fossilering om plaas te vind
• Die vroeë ,meer eenvoudige fossiele is dieper in die rotslae en die latere ,meer
komplekse fossiele in die boonste rotslae
• Dui op orde waarin evolusie plaasgevind het
• Ouer rotslae vertoon minder biodiversiteit as meer onlangse rotslae
• Fossielrekords dra daartoe by om n geologiese tydskaal vanaf die ontstaan van die
aarde tot vandag op te stel .
Afstamming met modifikasie :
Modifikasie by werweldiere :
• Die voorste ledemate van verskeie werweldiere soos amfibiee ,reptiele ,voels
en soogdiere lyk verskillend maar het dieselfde basiese bouplan
• Funksies is : grawe ,vlieg ,hardloop ,swem en boomklim
• Basiese bouplan bestaan uit :
o 1 proksimale langbeen (humerus)
o 2 distale bene (radius en ulna)
o Aantal polsbeentjies (karpale)
o 5 middelhandbeentjies (metakarpale)
o Falankse (vingers)
• Soortgelyke strukture met dieselfde bouplan ,wat verskillende funksies verrig
=homoloë strukture
• Homoloë strukture - verskaf bewyse vir evolusie ,aangesien die ooreenkomste na n
gemeenskaplike voorouer teruggevoer kan word
• Die aanpassings van die voorste ledemate ontwikkel onafhanklik in elke groep
volgens die organisme se habitat en leefwyse


Modifikasie binne n spesie :
• Volgens die teorie het baie spesies oor miljoene jare verander om die spesies
wat ons vandag ken te vorm
• Modifikasies het plaasgevind om by veranderde omgewings aan te pas
• Voorbeeld = evolusie van die perd

Biogeografie :
• Biogeografie= studie van die verspreiding van bestaande en uitgestorwe
plant en dierspesies in n bepaalde streek
• Studies wys dat nouverwante spesies in dieselfde streek voorkom en kan dui
dat hulle n gemeenskaplike voorouer deel
• Streke kan egter deur versperrings geisoleerd raak ,wat verhoud dat spesies
van 1 streek na n ander kan versprei
• Versperrings sluit in : groot bergreekse ,groot watermassas ,smal landmassas
,woestyne
• Voorbeelde : Noord en suidpool -altwee bedek met ys maar ysbere kom slegs
by noordpool voor en pikkewyne by die suidpool . afrika en suid-
amerika(selfde klimaat) -in afrika kom olifante ,leeus ,kameelperde voor ,in
suid-amerika kom poemas ,lama’s en jaguars voor
• Verduideliking stem ooreeen met Darwin se evolusieteorie – individue
van dieselfde spesie wat in verskillende habitatte leef sal aanpas by hul
veranderde omgewingstoestande ,verskillende mutasies ondergaan en tot n
nuwe spesie kan ontwikkel .

Genetika :
• Genetika =studie van oorerwing (bewyse vir evolusie)
• Organismes wat verwant is toon meer ooreenkomste in hul DNA
• Veranderinge in die genotype en fenotipe wat na opeenvolgende
generasies oorgedra word ,word aangetoon
• Ander bewyse : vergelykde biochemie ,vestigiale organe ,vergelykende
embriologie
• Lees deur bewyse op bl. 2.6-2.7

Verskil tussen n hipotese en n teorie


• Hipotese = n voorgestelde oplossing vir n problem of n verklaring vir n spesifieke
verskynsel bied wat op wetenskaplike bewyse gebaseer is
• Word deur n reeks eksperimente getoets -afhangend van die resultate word dit
aanvaar of verwerp
• Teorie = is n bevestigde verduideliking of hipotese wat sin maak van n natuurlike
verskynsel
• Is op wetenskaplike bewyse gebasseer en is gewoonik deur onafhanklike groepe
navorsers getoets en bevestig
• Dit ontwikkel en word verander soos nuwe bewyse ontdek word
• Evolusie word as n wetenskaplike teorie beskou ,aangesien dit op n wye reeks
hipoteses wat oor tyd getoets is ,gebasseer.
Verskillende teoriee van ontwikkeling :

• Wanneer die natuur bestudeer word is daar 3 opvallende waarnemings :


1. Die ryke biodiversiteit van lewende organismes
2. Hoe goed lewende organismes vir n bepaalde omgewing aangepas is
3. Veranderinge vind voortdurend in die omgewing plaas
• 2 wetenskaplikes wat bygedra het tot evolusieteorie : Charles Darwin en Jean -
Baptiste de Lamarck

Lamarck se evolusieteorie :
• Teorie was gebasseer op 2 verwante idees :
1. Die gebruik of ongebruik van organe kan daartoe lei dat die organe kan
vergroot/verklein of selfs heeltemal verdwyn
2. Gedurende hul leeftyd verwerf organismes sekere eienskappe wat deur hul
nakomelinge oorgeerf word -veroorsaak dat bevolkings verander en nuwe
spesies vorm
Wette : 1. Wet van gebruik en ongebruik
2. Wet van oorerwing van verworwe eienskappe

Verwerping van Lamarckisme :

• Met ontdekking van modern genetika is Lamarck se teorie heetemal verwerp


• Al was hy verkeerd ,was hy die 1ste wetenskaplike wat voorgestel het dat iets die
eienskappe van die ouers na die nakomelinge oordra

Daarwin se waarnemings :

• Hy het sy teorie op 4 waarnemings gebaseer :


1. Bevolking produseer meer nakomelinge as wat nodig is
2. N groot mate van variasie kom binne n bevolking voor
3. Sommige individue is beter aangepas en sal heelwaarskynlik voortplant
4. Eienskappe word van die ouers oorgedra
Darwin se evolusieteorie deur natuurlike seleksie :

1. Organismes produseer n groot aantal nakomelinge ,meer as wat nodig is vir die
bevolking om te oorleef
2. Nakomelinge toon n groot mate van variasie
3. Sommige individue het gunstige eienskappe wat in die omgewing tot hulle
voordeel strek
4. Wanneer daar n verandering in die omgewing of n toename in kompetiesie is
,sal die organismes met gunstige eienskappe ,wat beter by hul omgewing
aangepas is ,oorleef
5. Organismes wat nie oor hierdie gunstige eienskappe beskik nie is minder geskik
vir die omgewing en sal uitsterf. Die aantal minder geskikte organismes sal dan
afneem
6. Die organismes wat oorleef ,plant voort end ra dus die gunstige eienskap na hul
nakomelinge oor
7. In die vlgde generasie sal daar dus n groter verhouding individue met die
gunstige eienskap wees
8. Die veranderinge wat in die individue van n spesie voorkom kan oor tyd tot die
vorming van n nuwe spesie lei

Groot hoeveelheid nakomelinge word geproduseer

Variasie in n bevolking

Stryd om oorlewing

Natuurlike seleksie

Oorerwing van gunstige eienskappe

Verandering vin door tyd plaas

Nuwe spesies vorm


Gepunte ewewig :

• Fossielrekords toon egter nie Darwin se model van gradualisme nie. Dit weerspiel
eerder die skielike ,vinnige verskyning van verskeie nuwe spesies met lang tydperke
van stillstand waar spesies onveranderd in n toestand van ewewig bly
• N teorie wat die verloop van evolusie verklaar is deur Stephen Jay Gould en Niles
Eldredge voorgestel
• Die teorie verduidelik die lang tydperke in die fossielrekord waar spesies
onveranderd bly
• Hierdie spesies was in ewewig totdat skielike vinnige veranderinge hul bestaan
onderbreek het
• Hul kon nie aanpas nie en het uitgesterf of het mutasies ondergaan om by hul
omgewings aan te pas
• Hierdie vinnige aanpassings het die proses van evolusie versnel en tot spesiasie
gelei
• Teorie word gepunte ewewig genoem
• Dit poog om te verduidelik hoe veranderinge wat tot die vorming van nuwe spesies
lei ,baie vining oor n kort tydperk kan plaasvind en verklaar die afwesigheid van
oorgansfosiele in die fossielrekord
• Leer grafieke bl 2.10
Natuurlike seleksie VS. Kunsmatige seleksie :

Natuurlike seleksie : (survival of the fittest)


• Natuurlike seleksie = die meganisme van evolusie waar die natuur die
individue wat die geskikste vir oorlewing is ,selekteer.
• Proses waarvolgens die individue wat die beste by omgewing aanpas ,oorleef
en hul gene na die volgende generasie oordra
• Individue wat nie aanpas nie ,sal uitsterf
• Natuurlike seleksie hang af van :
o Moet variasie in organisme van n bevolking wees
o Die eienskappe ,verantwoordelik vir variasie ,moet oorerflik wees
o Meer nakomelinge as wat nodig is moet geproduseer word
o Veranderinge in die omgewing moet plaasvind
Kunsmatige seleksie :
• Kunsmatige seleksie = die doelbewuste teling vir gewenste eienskappe
van plante en diere wat nie noodwendig die oorlewing van die nakomelinge
gaan bevoordeel nie
• Die mens selekteer die gewenste eienskappe en tree dus op as n sneller uit die
omgewing .

Verskille tussen natuurlke seleksie en kunsmatige seleksie :


Natuurike seleksie Kunsmatige seleksie
Omgewing tree op as seleksiedruk Mens bepaal watter eienskappe
geselekteer word
Geselekteerde eienskappe bevoordeel Die geselekteerde eienskappe bevoordeel
oorlewing in die natuur nie noodwendig oorlewing nie
Dit behou variasie Variasie verminder
Ooreenkomste tussen Natuurlike en kunsmatige seleksie :
• Variasie kom in die bepaalde bevolking voor
• Variaise in die bevolking is oorerflik
• Die uitkoms is dieselfde
Voorbeelde van kunsmatige seleksie :
Teling van verskillende honderasse :
• Alle moderne huishonde behoort almal aan dieselfde spesie ,hulle het almal
dieselfde gemeenskaplike voorouer nl. Die grys wolf
• Die groot verskeidenheid modern honderasse is oor 100 jare geteel deur die
seleksie van verskillende eienskappe soos deur die mens verlang

Kweek van landbougewasse :


• boere kies gewenste eienskappe vir hul plantgewasse wat lei tot groot
oesopbrengste en weerstandigheid teen siektes
• gewasse kan verbeter word deur kunsmatige seleksie van plante met :
o minder saad /groter vrugte
o beter weerstand teen siektes
o optimum grootte vir oes
o korter lewensiklus
inteling = kruisteling van naverwante individue om gewenste eienskappe te behou
uitteling = kruisteling van nie-verwante individue om nuwe eiennskappe in te bring
Variasie binne n spesie :
• Genetiese variasie word veroorsaak deur :
• Meiose
• Mutasies
• Voortplanting

Tipes variasie binne n spesie :


Daar is 2 hooftipes variasie :
1. Deurlopende (kontinue ) variasie
2. Onderbroke (diskontinue ) variasie

Deurlopende variasie :
• N verskynsel wanneer daar n reeks fenotipes vir dieselfde eienskap is
• Dit strek gewoonlik van een uiterste na n ander en vorm n aaneenlopende
spektrum
• N erflike eienskap deur meer as een geen beheer en elke geen kan ook
meervoudige allele he
• Hoe meer allele n bepaalde eienskap beheer ,hoe meer moontlike
geenkombinasies is daar en hoe groter is die verskeidenheid moontlike
fenotipes
• N eienskap waar deurlopende variasie voorkom ,bv liggaamslengte by die
mens word deur n lyngrafiek voorgestel

Onderbroke variasie :
• Verskynsel waar fenotipes in aparte kategoriee met geen tussenvorme nie ,inpas
• By onderbroke variasie kom slegs n enkele paar allele voor
• Aangsien hier minder allele is wat die erflike eienskap beheer is daar minder
moontlike geenkombinasies wat duidelik onderskeibare fenotipes tot gevolg het
• Die menslike ABO bloedgroepe is n voorbeeld
• Kan as n kolomgrafiek voorgestel word
Vorming van n nuwe spesie :
• spesie = n groep organismes wat kan kruisteel om vrugbare nakomelinge voort te
bring
• evolusionere proses waartydens nuwe spesie ontstaan = spesiasie
• individue van n spesie deel dieselfde geenpoel met vrye geenvloei tussen
bevolkings van dieselfde spesie
• geenpoel = die totale aantal gene van alle individue in n bepaalde bevolking wat
voortplant
• geenvloei = die uitruil van gene tussen bevolkings
• wanneer n nuwe spesie uit n reeds bestaande spesie ontstaan kan die 2 spesies nie
meer kruisteel nie
• geen geenvloei vind tussen hulle plaas nie
• reproduktiewe isolasie kan voorkom wanneer 2 spesies geografies geskei word
• 2 hooftipes spesiasie kan onderskei word :
1. Geografiese spesiasie
2. Simpatriese spesiasie

Geografiese spesiasie :
• Allopatriese spesiasie = die ontstaan van n nuwe spesie uit n reeds bestaande
spesie wanneer die 2 bevolkings deur n geografiese versperring geskei word
• Dit is die algemeenste vorm van spesiasie
• N bevolking word geskei deur riviere ,berge ,oseaan of woestyne
• Die skeiding veroorsaak 2 bevolkings wat geisoleerd van mekaar ontwikkel en wat
a.g.v die geografiese versperring nie kan kruisteel nie
• Die 2 bevolkings is reproduktief geisoleerd
• Geen geenvloei vind tussen 2 bevolkings plaas nie
• Nuwe mutasies in elke bevolking lei tot nuwe allele wat verskillende geenpoele tot
gevolg het
• Die omgewings van die geografiese gebied verskil wat beteken dat hulle
verskillende seleksiedrukke op die bevolkings uitoefen
• Natuurlike seleksie vind onafhanklik in elke gebied plaas en verskillende eienskappe
word as voordelig geselekteer
• Uiteiendelik raak die geenpoele van die 2 bevolkings baie verskillend in hul
genotipes en fenotipes
• Elke bevolking pas by sy eie unieke omgewingstoestand aan
• Selfs al sou die 2 bevolkings meng sal hul nie in staat wees om te kruisteel nie
omdat hulle geneties verskil
• N nuwe spesie ontwikkel
• Voorbeeld = vinke van die Galapagos-eilande (lees deur op bl 2.15)

Proses van spesiasie :


• Die vinke wat van die vasteland na die eilande gevlieg het ,was geisoleerd van die
oorspronklike bevolking ,aangesien die eilande so ver van die vasteland af was
• Die vinke het aangeteel en mutasies het ontstaan
• Variasie in snawelgroottes het ontstaan
• Natuurlike seleksie het tot die seleksie van eienskappe wat die vinke in staat gestel
het om by hul nuwe omgewingstoestande aan te pas gelei
• Die bevolkings het anders begin lyk as die bevolking op die vasteland
• Hul geenpoel het oor tyd verander
• Sommige vinke het na die ander eilande gevlieg waar die omgewings verskil het en
n groot aatal nisse beskikbaar gestel
• Die vinke op die verskillende eilande het onafhanklik van mekaar ontwikkel en
geneties van mekaar verskil
• Uiteiendelik kon hulle nie meer kruisteel nie en dus het nuwe spesies ontstaan
• Hierdie genetiese variasie het n wye reeks snawelgroottes in die verskillende spesies
tot gevolg gehad
• Daar word geglo dat 13 spesies uit een voorvaderlike spesie ontstaan
• Allopatriese spesiasie het plaasgevind
Simpatriese spesiasie :
• Simpatriese spesiasie = die onstaan van n nuwe spesie uit n reeds bestaande
spesie in dieselfde geografiese gebied
• Die nuwe spesie en die voorvaderlike spesie kan dus van mekaar geisoleer raak wat
voortplanting betref ,al kom hul in dieselfde gebied voor
• Kan plaasvind a.g.v :
• Poliploiede plante
• Hibriede spesies
• Poliploidie by plante ontstaan van nuwe spesies lei. Die vermeerdering van die
chromosoomgetal skep n nuwe spesie in dieselfde gebied as waar die oorspronklike
spesie vandaan kom. Kruisteling tussen die oorspronklike en nuwe spesie kan nie
plaasvind nie aangesien die chromosoomgetalle nie homoloe pare vir meiose kan
vorm nie
• Die vorming van hibriede spesies deur die teling van nie-verwante individue kan ook
tot die ontstaan van nuwe spesies lei. Indien die basterspesie self kan voortplant en
vrugbare nakomelinge voortbring ,is n nuwe spesie gevorm. Die nuwe spesie is
geisoleerd van die voorvaderlike spesie ,wat voortplanting aanbetref.

Reproduktiewe isolasie :

• Kan in 2 groepe verdeel word :


1. Pre-sigotiese isolasie =hierdie meganismes tree voor bevrugting in werking
en verhoed dat paring plaasvind
2. Post -sigotiese isolasie = hierdie meganismes tree na bevrugting in werking
en veroorsaak abnormale ontwikkeling van die sigoot sodat geen lewensvatbare
nakomelinge kan ontwikkel nie

Temporele isolasie :
• Verskillende dierspesies paar op verskillende tye van die jaar
• As een spesie in lente en ander in herfs kan hul nie kruisteel nie
• Sommige plantspesies produseer gamete op verskillende tye van die jaar wat
voortplanting verhoed
• Bv = die padda-spesie is van januarie tot maart seksueel aktief
Gedragsisolasie :
• Indien hofmakery onsuksesvol is sal paring nie plaasvind nie
• Hofmakery-rituele is spesie spesifiek en slegs individue van dieselfde spesie sal die
seine herken en reageer
• Dit verhoed kruisteling en verseker ook dat geen inspanning en energie vermors
word op n potensiele paarmaat van n ander spesie wat nie vrugbare nakomelinge
kan voortbring nie
• Voorbeelde :
• Paringsdanse by insekte
• Tentoonstelling van vere van voëls bv poue

Meganiese isolasie :
• Blomme van verskillende plantspesies besit verskillende aanpassings wat hul geskik
maak vir bestuiwing
• Dit verseker dat hul slegs van dieselfde spesie stuifmeel ontvang
• Verhoed hibriediesering en verhoog kanse op suksesvolle bevrugting
• Voorbeelde :
• Blomme wat deur wind bestuif word ,is nie aangepas vir
insekbestuiwing nie
• Blomme wat deur insekte besuif word ,stel feromone vry om hul te
lok

Ekologiese isolasie :
• Organismes kan in verskillende habitatte leef en hulbronne benut
• Dit verminder die kanse om paarmaats te vind
• Voorbeelde :
• Organismes wat in bome in woude of gate in grond leef

Hibried- isolasie :
• Gebeur soms dat 2 verskillende spesies wel kruisteel en n
hibriedespesie voortbring
• Indien hibried verder ontwikkel is dit sterker as ouers en kan nie
nakomelinge voortbring nie
• Voorbeelde : Muil -is steriel
Evolusie in die huidige tyd :
• 4 duidelike voorbeelde van evolusie wat tans deur
Natuurlike seleksie plaasvind :
1. Weerstand teen insekdoders in insekte
2. Weerstand teen antibiotika in bakterie
3. Weertand teen antiretrovirale middels in MI-virusse
4. Snawel en liggaamsgrootte van die Galapagos -vinke

Leer elkeen op bl 2.19 -2.21

You might also like