You are on page 1of 6

LEWENSORIENTERING – Graad 8

Kwartaal 3

ANTWOORDE

1.1 Gee leiding


Bepaal waarin jy uitblink – maw wat is my natuurlike sterkpunte en
belangstellings.

Kyk na vorige prestasies

Kyk na vorige prestasies om vaardighede, toewyding en entoesiasme te


beoordeel.

Brainstorm opsies
Identifiseer soveel moontlike opsies en keuses. Vakkeuses moet ‘n wye
speling he sodat latere keuses tov opleiding en loopbaan nie beperk is
nie.

Hersien die voor- en nadele


Sodra jy 'n lys opsies het, probeer die potensiële voor- en nadele van
elkeen te identifiseer. Deur die voor- en nadele neer te skryf, sal jy kan
sien watter opsie die beste keuse sal wees.

Skep 'n plan om vorentoe te beweeg


Sodra jy die voordele en nadele van jou opsies hersien het, besluit hoe
om vorentoe te beweeg. Identifiseer watter stappe jy volgende kan volg.
Een daarvan kan wees om die hulp van ‘n kundige – ‘n loopbaan advseur
of onderwyser te betrek.

1.2.1 Verpligtend – ‘n vak wat jy nie ‘n keuse oor het nie – soos Afrikaans of
Engels. Jy MOET dit neem.

1.2.2 Tegnies – ‘n vak wat jou vaardighede in ‘n sekere vakgebied leer – soos
Elektries.
1.3 Wetenskaplike eksperimente. Eksperimente wat in die klas gedoen
word, en kinders visueel prikkel en leer.

Ontwikkeling van taalvaardighede deur lees aan te moedig en


begripsleesoefeninge te doen.

Voltooiing van take oor verskillende onderwerpe. Op hierdie manier kan


kinders ook leer deur interaktief met ‘n onderwerp te werk – oa die
soek, uitsny en plak van prente.

2.1 Ekosisteem. Die samestelling van ‘n ekologiese gemeenskap wat op


mekaar saam- en inwerk, asook die omgewing waar dit plaasvind.

Uitgesterf. Uitsterwing in biologie asook ekologie is die einde van ‘n


organisme of groep organismes, gewoonlik ‘n spesie.

Onvolhoubaar. In die ekologie is volhoubaarheid die eienskap van


biologiese stelsels om onbepaald divers en produktief te bly. Dus het
onvolhoubaarheid nie bg eienskappe om onbepaald divers of poduktief
te bly nie. Die ontginning van steenkool is ‘n voorbeeld daarvan. Die
wereld het nie onbeperkte reserwes steenkool nie.

Uitputting. Uitputting kom voor waar ‘n stelsel nie volhoubar bedryf


word nie. Een voorbeeld van uitputting kan wees waar boere nie goeie
weiveldbesuur toepas op hul plase nie, en die weiveld onproduktief en
uitgeput raak.

Koolstof effek. Mense en diere maak die gas koolstofdioksied as gevolg


van chemise reaksies in hul liggame.Hulle asem die die gas suursof in en
die suursof word letterlik binne-in hulle verbrand. Die suursof verbind
met die koolstof in hul liggame en koolstofdioksied word in die proses
gevorm. Die koolstofdioksied word dan weer uitgeasem. Hierdie
koolstodioksied word deur die plante benut, wat op hul beurt sorg vir
genoeg suurstof in die lug.

2.2.1 Ons vier erfenisdag op 24 September


2.2.2 Erfenisdag by die skool kan gevier word deur die kinders toe te laat om
volgens verskillende culture aan te trek.

Dit kan ook gevier word deur kosstalletjies met verskillende


kultuurgroepe wat hul kenmerkende disse maak.

2.3.1 Alhoewel studies nog aan die gang is, is daar reeds bevind dat
temperatuur ‘n groot effek het op die verspreiding van Covid, met koue
en droe toestande die mees gunstigste vir die verspreiding daarvan.

2.3.2 Kopseer

Hoes/keelseer

Koors

2.3.3 Beperking op die verkoop van alkohol. Die idee is dat indien die alkohol
inname van mense beperk word, daar minder ongelukke op die paaie, of
huishoudelike geweld sal wees, wat die opname van beseerdes baie
verminder.

Daar is ook ‘n curfew ingestel wat die beweging van mense beheer, en
dus weereens ongelukke of beserings wat gepaardgaan met partytjies
verminder.

2.3.4 Pfizer & Johnson & Johnson.

4.1.1 Nasiebou kan in die skool plaasvind deur die integrasie van leerlinge wat
die outomatiese gevolg het dat leerlinge mekaar se culture en
gewoontes beter leer ken, wat weer die gevolg het dat beter

4.1.2 Nasiebou in die gemeenskap kan plaasvind wanneer die verskillende ras-
en kultuurgroepe mekaar leer ken en help waar hulle kan.
4.1.3 Nasiebou in die huis vind plaas wanneer die kinders geleer word om uit
te reik na ander gemeenskappe, asook om daardie gemeenskappe te
respekteer.

4.2 Sport dra by deurdat alle mense hulself so vereenselwig met die sport,
en dus daardeur verenig te word wanneer SA teen ander lande
deelneem, en almal dieselfde/ons land ondersteun.

4.3 Suid Afrikaanse maatskappye is baie nou betrokke by groot borgskappe


wat sport [end us nasiebou] moontlik maak in SA.

COVID-19 AWARENESS
SPEECH

1 An ongoing outbreak of infection by Severe Acute Respiratory Syndrome-


Coronavirus-2 (SARS), termed as COVID-19, aroused the attention of the entire
world. The first infected case of coronavirus was reported on December 31, 2019,
in Wuhan, China; within few weeks, infections spread across China and to other
countries around the world .

2 On January 30, 2020, the World Health Organization (WHO) declared


the novel coronavirus outbreak a public health emergency of international
concern, which was the 6th declaration of its kind in WHO
history.Surprisingly, during the first week of March 2020, devastating
numbers of new cases were reported globally, and the WHO declared the
COVID-19 outbreak a “pandemic” on March 11
3 The outbreak has now spread to more than 200 countries, areas, or
trritories beyond China . SARS is a novel strain of the coronavirus family
that has not been previously identified in humans . The disease spreads
through person-to-person contact, and the posed potential public health
threat is very high. Estimates indicated that COVID-19 could cost the world
more than $10 trillion to defeat, although considerable uncertainty exists
concerning the reach of the virus and the efficacy of the policy response.

4 The scientists still have limited information about COVID-19, and as a


result, the complete clinical picture of COVID-19 is not fully understood
yet. Based on currently available information, COVID-19 is a highly
contagious disease and its primary clinical symptoms include fever, dry
cough, difficulty in breathing, fatigue and many more symptoms

5 This coronavirus spreads primarily through respiratory droplets,


discharge from the mouth or nose, when an infected person coughs or
sneezes. Reported illnesses range from very mild to severe or even death.
However, the information so far suggested the symptoms as mild in almost
80% of the patients with lower death rates. People with, diabetes and
hypertension, who are treated with the drugs such as angiotensin-
converting enzyme inhibitors, more oftenly survives .it was suggested that
patients with cardiac disease, hypertension, and diabetes are at the higher
risk of developing severe to fatal COVID-19

6 Moreover, elderly people (≥65 years) and people with chronic lung
disease or moderate to severe asthma, who are immunocompromised, and
those people with severe obesity and chronic liver or kidney disease are at
higher risk of developing the COVID-19 severe illness

7 The fight against COVID-19 continues globally, and to guarantee


success, people's adherence to preventive measures is essential. It is mostly
affected by their awareness and preparedness toward COVID-19.
Knowledge and attitudes toward infectious diseases are often associated
with the level of panic among the population, which could further
complicate the measures taken to prevent the spread of the disease. As
“natural hazards are inevitable; the disaster is not,”

8 to facilitate the management of the COVID-19 outbreak in South Africa,


there is an urgent need to understand the public's awareness and
preparedness for COVID-19 during this challenging time. The present study
assessed the awareness and preparedness toward COVID-19 among South
African residents during the early rapid rise of the COVID-19 outbreak. It
included HCWs (doctors, nurses, and community pharmacists) and other
members of the community, including the employed, unemployed, as well
as students.

You might also like