You are on page 1of 6

Direktoraat: Kurrikulum VOO

Geografie: Graad 10
KWARTAAL 3 Week 2 Les 2
ONDERWERP Bevolkingstruktuur:
Bevolkingsaanwysers; Faktore wat bevolkingsaanwysers beinvloed; Bevolkingspiramides
DOEL VAN LES Om die verskillende bevolkingsaanwysers te ken, faktore wat hierdie aanwysers beinvloed en hoe
om bevolkingspiramides te kan lees.
HULPBRONNE Papiergebaseerde hulpbronne Digitale hulpbronne
Verwys na jou handboek: Lees die onderwerp Sien QR kodes aan einde van les of gebruik die
oor Bevolkingstruktuur: Bestudeer die volgende skakels:
verskillende bevolkingsaanwysers, faktore wat https://www.youtube.com/watch?v=gHoB2C6cL1Y
die bevolkingsaanwysers beinvloed asook https://www.youtube.com/watch?v=Cx7KFyasW6A
bevolkingspiramides https://www.youtube.com/watch?v=EKTJQZ9fhBo

INLEIDING  Wat is die verskillende tipes bevolkingsaanwysers?


 Watter faktore het ‘n invloed op die verskillende bevolkingsaanwysers?
 Hoe en waarom verskil bevolkingspiramides van land tot land?
KONSEPTE EN  KONSEPTE: geboortesyfers; sterftesyfers, KAN JY?
VAARDIGHEDE lewensverwagting; vrugbaarheidsyfer en  Verskillende konsepte rakende
natuurlike aanwas; bevolkingsaanwysers definieer?
 Bevolkingsaanwysers  Onderskei tussen faktore wat
 Faktore wat bevolkingsaanwysers beïnvloed bevolkingsaanwysers beïnvloed?
 Interpretasie van bevolkingspiramides  Kan jy redes verskaf waarom
bevolkingspiramides van land tot
land verskil?

AKTIWITEITE/ Voltooi die gehegde aktiwiteite sowel as dit in jou handboek


ASSESSERING
VASLEGGING  Voltooi die aktiwiteite.
 Bestudeer die bevolkingspiramides om die bevolkingstrukture oor die wêreld te kan verstaan
 Hierdie inligting is belangrik om bevolkingsgroei en bevolkingsbeweging te verstaan.
 Bedank leerder en/of motiveer hom of haar
WAARDES Dit is belangrik dat bevolkingsgroei in verhouding is met die beskikbare natuurlike hulpbronne van
die aarde om volhoubare lewensvoorsiening te bied.
BEVOLKINGS GEOGRAFIE FAKTORE WAT BEVOLKINGSAANWYSERS BEINVLOED
Geboorte- Sterftesyfer Lewens- Vrugbaarheid Natuurlike
BEVOLKINGSTRUKTUUR syfer verwagting syfer aanwas
BEVOLKINGSAANWYSERS  Ouderdom en  Natuur-  Opvoed-  Godsdiens  Oorloë
Geboorte- Die geboortesyfer (GS) verwys na die totale geslag- rampe ingsvlakke  Gesondheids  Siektes
syfer aantal lewende geboortes vir elke 1000 mense van struktuur  Oorloë en  Ekonomiese -dienste  Goeie
die bevolking in ‘n land per jaar.  Vlak van konflik sukses  Bevolkings- mediese
opvoeding  Siekte  Armoede beleid sorg
Totale aantal lewende geboortes  Geloof  Swak  Goeie  Voorbe-
Geboortesyfer = totale bevolking x 1000  Voorbehoed- mediese mediese hoeding
middels geriewe sorg en
 Ekonomiese  Droogte sanitasie
Sterftesyfer Die sterftesyfer (SS) verwys na die totale aantal ontwikkeling  Swak  Voeding en
sterftes vir elke 1000 mense van die bevolking in ‘n  Oorloë en sanitasie voedsel
land per jaar. konflik  Epidemies  Stresvlakke
 Migrasie  Wanvoed-  Veiligheid en
Totale aantal sterftes  Natuurrampe ing sekuriteit
Sterftesyfer = totale bevolking x 1000
 Kultuur  Swak  Gesondheid
Lewens-  Mediese sorg lewensstan
verwagting Lewensverwagting (LV) is die gemiddelde aantal  Status van -daarde
jare wat ‘n pasgebore baba in ‘n spesifieke land vroue
kan verwag om te leef indien die sterftesyfer
dieselfde bly.

Vrugbaar-
heidsyfer Die vrugbaarheidsyfer is die gemiddelde aantal
geboortes per 1000 vroue wat kinders kan baar.

Natuurlike Natuurlike aanwas verwys na al die faktore wat ‘n


aanwas bevolking op ‘n natuurlike manier laat toeneem

2
BEVOLKINGSPIRAMIDES EN VLAK VAN EKONOMIESE ONTWIKKELING
Ouderdom en Geslag VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3 VLAK 4
as bevolkingspiramides verteenwoordig Vroeg Laat Konstant Krimpend
Bevolkingspiramides kombineer die data van die ouderdom en geslag uitdyend uitdyend
van die bevolking en maak dit maklik om te vergelyk.
Die vertikale as toon die ouderdomstruktuur. Die manlike bevolking
word aan die linkerkant van die vertikale as verteenwoordig en vroue
aan die regterkant.
Die horisontale as verteenwoordig die aantal mense in daardie
ouderdomsgroep. Elke stafie verteenwoordig ‘n vyf- of tienjaar
ouderdomsgroep apart van die heel boonste stafie wat gewoonlik die  Konkawe profiel  Breë basis  Konvekse profiel  Konvekse profiel
bevolking 85 jaar en ouer voorstel.  Vinnige  Geboortesyfers  Geboortesyfer  Lae geboorte- en
groeikoers steeds baie hoog neem af sterftesyfer
 Hoë  Sterftesyfers  Sterftesyfer is  Hoë afhanklik-
geboortesyfer neem af laag heidsratio
 Vinnige val in  Meer mense leef  Meer mense leef  Langer
elke opwaartse tot middeljare tot ‘n ouer lewensverwagting
ouderdomsgroep  Lewensverwag- ouderdom  Klein deel van
as gevolg van ting is langer  Stadige bevolking onder
hoë sterftesyfer  Meer van die groeikurwe die ouderdom van
 Lae lewens- bevolking is 15
verwagting ekonomies aktief  Negatiewe
 Meer as die groeikurwe
helfte van die
bevolking is
onder 15 jaar oud
 Baie min
oumense

Suid Afrika: Ouderdomstruktuur 3


Bevolkings- Geografie:
Vaslegging: Aktiwiteit 1 Kwartaal 3 Week 2 Les 2
1) Skryf een van die volgende vier woorde in elk van die ruimtes in onderstaande tabel. LAAG, HOOG, TOENAME, AFNAME
[ Ekonomies verder ontwikkelde lande (EVOL’e) (MEDC’s)/ Ekonomies minder ontwikkelde lande (EMOL’e)] (LEDC’s)
EVOL’e (MEDC’s) EMOL’e (LEDC’s)
Geboortesyfer
Lewensverwagting
Kindersterftesyfer
Vrugbaarheidsyfer
Tempo van natuurlike aanwas

2) Wat dink jy is die twee vernaamste redes vir lae lewensverwagtingsyfers in EMOL’e?

3) Verskaf redes vir die volgende:


3.1) Geboortesyfer is laer in meer ontwikkelde lande

3.2) Sterftesyfer is hoër in minder ontwikkelde lande

4
4) Verduidelik hoe ‘n toename in opvoeding, veral onder vroue, aanleiding kan gee tot ‘n afname in geboorte- en vrugbaarheidsyfers.
Vaslegging: Aktiwiteit 2 Kwartaal 3 Week 2 Les 2

Pandemies word geklassifiseer as een van die faktore wat bevolkingsaanwysers beïnvloed.

“Die COVID-19 pandemie in Suid Afrika is deel van die deurlopende pandemies van koronavirussiekte 2019 (COVID-19) veroorsaak deur oormatige akkute
asemhalingsindroom koronavirus 2 (SARS-CoV-2). Op 15 Maart 2020 het die president van Suid Afrika, Cyril Ramaphosa, ‘n nasionale ramptoestand verklaar soos die
onmiddellike sluiting van skole vanaf 18 Maart. Op 17 Maart is die Nasionale Koronavirus Bevelsraad gestig om die nasie se planne te lei om die verspreiding onder
bedwang te hou en om die negatiewe impak van die koronavirus te beperk. Op 23 Maart is ‘n nasionale inperking aangekondig wat op 26 Maart 2020 begin het…”
Aangepas uit: Wikipedia, the free encyclopedia

VRAE ANTWOORDE
Bestudeer Grafiek A en beantwoord die volgende vrae
1 Gee die 3 ouderdomsgroepe wat die minste deur COVID-19 1
geraak word.
2 Vanaf 17 Junie 2020, in watter ouderdomsgroep het die 2
hoogste sterftesyfer voorgekom?
3 Hoeveel van die bevolking tussen die ouderdomme 70 – 79 en 3
80 – 99 het gesterf?
Bestudeer Grafiek B en beantwoord die volgende vrae
1 Op watter dag is die meeste toetse uitgevoer? Hoeveel mense 1
is getoets?
2 Gee die aantal gevalle wat op 29 Mei aangemeld is. 2
3 Watter natuurlike verskynsel kon tot die toename in nuwe 3
gevalle bygedra het? 5
4 Watter voorsorgmaatreëls kan jy tref om te keer dat jy 4
aangesteek word? Noem TWEE.
Vaslegging: Aktiwiteit 3 Kwartaal 3 Week 2 Les 2
Suid Afrika
Verenigde Koninkryk
A B
Manlik Vroulik
Manlik Vroulik

Bestudeer die twee bevolkingspiramides van die Verenigde Koninkryk en Suid Afrika vir 2019 bo en beantwoord die volgende
vrae:
1 Identifiseer die tipe piramide vir A B
Wanneer ‘n bevolking meer ouer mense as jongmense het, word hierdie bevolking ‘n verouderde bevolking genoem. Watter van
2
hierdie twee piramides, A of B, het ‘n verouderde bevolking? Verduidelik jou antwoord.

3 Stel voor hoe en waar bevolkingspiramides nuttig kan wees wanneer daar vir dienste in die land beplan moet word.

Skryf ‘n paragraaf waarin jy die vorm van Suid Afrika se bevolkingspiramide beskryf en verduidelik. Is dit verteenwoordigend van ‘n
4
bevolkingspiramide kenmerkend van ‘n ontwikkelde- of ontwikkelende land?

You might also like