You are on page 1of 8

boom

stoof
spook
oor
kool
foon
oog
oo-klankie
Koos hoor 'n spook.
1. Koos woon lanks 'n groot skool.
2. Hy kook kool op die stoof.
3. Hy kyk deur die oop venster.
4. Hy sien iets by die boom voor die skool.

5. Koos hoor iets.


6. Is dit die foon?
7. Koos vryf sy een oor.
8. Koos begin nou bang raak.
9. Hy knip sy een oog stadig.

10. Koos hoor iets.


11. Oo hy skrik groot!
12. Hy sien 'n wit ding met sy een oog oop.

13. Hy spring hoog.


14. Dit was 'n spook!
15. Koos het 'n spook gehoor.

16. Ag dankie tog dit was net 'n droom.


oo-Klankie assessering
Naam en van:_____________ Datum:______________
Totaal: /15

1. Waar woon Koos? (reël 1) /1


2. Waar het Koos iets gesien? (reël 4) /1

3. Wat het Koos gedink hoor hy? (reël 6) /1

4. Hoekom dink julle het Koos hoog gespring? /1

5. Sou julle ook bang gewees het? /1

6. Skryf 6 “oo” woorde neer wat uit die gedig kom. /6

7. Maak 2 van jou eie sinne met enige 2 van die woorde wat jy geskryf het.
/2

1.

2.

8. Dink aan nog 2 “oo” woordjies wat jy kan skryf. Jy mag NIE woorde gebruik
wat in die gedig is nie. /2

You might also like