You are on page 1of 7

Soorte sinne(stelsin, vraagsin en

bevelsin)
Soorte enkelvoudige sinne
1 Stelsin(stelling/bewering)
 Die lewe bestaan uit keuses
 Slegs vriende lei jou op die verkeerde paaie
2 Algemene vraagsin
 Begin met `n werkwoord en die antwoord is gewoonlik
“ja” of “nee”
 Het jy jou opdragte voltooi?
 Sal jy aan die interskolekompetisie deelneem?
3 Spesifieke vraagsin
 Begin met `n vraagwoord en die antwoord is spesifiek
bv. Wanneer gaan jy aandag gee?
Soorte enkelvoudige sinne
4 Bevelsin of versoek
 `n bevel of `n versoek word gegee bv.
Gaan onmiddellik na jou volgende klas toe!
Maak asseblief die deur toe.
5 Uitroepsin( `n sterk gevoel van verbasing, `n bevel
of `n wens uitgedruk)
 Jy het die kuns om aartslui te wees vervolmaak!
Soorte enkelvoudige sinne
Die suksesvolle Jana op die verhoog
open die vergadering
Direkte voorwerp
Byvoeglike aanvulling Indirekte voorwerp
(voorsetsel)
Bepaling/sinsnede stelsin
Bywoordelike aanvulling

Jana met die welluidende Spesifieke Bepaling/sinsnede


stem open die vergadering. vraagsin

Bevelsin/
Die oulike Jana
alg, uitroepsi
studeer
vraagsin n/ver
elke dag in die
soek koshuiskamer
Kopp
elwer
kwoo
rde:
is,
was,
lyk,b
lyk, Gese
skyn, gdesi
voor n
Hy
• kom

• Dit
(dat
lyk Voor
die
Hoe
• (of werp
sin
bran
die
dwe
bran
bran
erwa
d
kom Onde
ontst
versp rwer
)
aan
rei.) psin
het,
(Dit)i
s
ww)
onve
rklaa
Saamgestelde sinne (2 en meer gesegdes -
rbaar
Bysinne(het `n werkwoord in)
1 Die man wat die pet dra, is
siek 3 Die bank waarop ek sit,
is stukkend.

2 Die vrou van wie ons Byvoeglike bysin


praat
4 Die beursie waarin ek
is skatryk.
die geld gebêre het , is
weg.

Begin met die


betreklike vnw. wat,
S.nw(onderwer wie, van wie, waarvan,
p waarop waardeur,
waaronder, waarin,
waarheen, waar,
/voorwerp) wanneer
Bysinne(het `n werkwoord in)
1 Die 3 Hy oefen hard wanneer dit
Bywoordelike
brandweer sal die atletiekseisoen is.
bysin
kom voodat dit
te laat is.

Begin met `n
voegwoord bv.
Beskryf die waarheen, wanneer,
toe, voordat, terwyl,
2 Die man loop in die werkwoord sedert, asof ,indien,
mits, tensy,
park, terwyl die son alhoewel, nietemin
skyn.

4 Sy gaan voort met die begrafnisreëlings asof niks gebeur het nie.

You might also like