You are on page 1of 2

VERKLEINWOORDE

KORT KLANKE a(dam) e(pen) i(gif) o(bos) u(stuk)


LANG KLANKE aa(plaas) ee(been) oo(boom) uu(muur)
DUBBELKLANKE oe(boek) eu(deur) ui(huis) ie(riet)
KONSONANTE Die ander letters van die alphabet.

Woorde met ‘n Woorde met ‘n


kort klank - eindig lang klank/
op SKaaPGiF dubbelklank
eindig op
+ie SKaaPGiF +ie
fles flessie roos rosie
kas plaas
bos doos
rak haas
dak rook
bok skaap
kop aap
lap saag
lig stoof
vlag neef
rug

Woorde wat eindig Woorde wat eindig


in dubbelklanke 2 in dubbelklanke
konsonante. +ie +tjie
muis muisie trui truitjie
kombuis kou
reus vrou
broek
vurk
fiets

+pie +entjie
arm armpie wa waentjie
stroom nooi
boom lewe
wurm hawe
duim
Woorde wat op d/t +tjie
eindig

kind kindjie meisie meisietjie


vriend baadjie
perd mandjie
stad koppie
hoed
hond +tjie na die letters l,
n&r
pad paadjie voël voëltjie
gat gaatjie paal
plant saal
boot tuin
mat skoen
kat muur
vuur
venster

+etjie - Kort klank ‘tjie


eindig op l, m, n, r
bal balletjie ma ma’tjie
bril pa
dam taxi
kam foto
man radio
ster skadu
kar

+etjie na kortklank +kie na meerletter-


met –ang, -ong of grepige woorde
-ing met –ang,- ong of –
ing
slang slangetjie piesang piesankie
wang piering
ring wandeling
tong beloning
kring vreemdeling
long ketting

You might also like