You are on page 1of 3

DIER GELUID

'n aap babbel, blaf


'n akkedis piep
'n arend skree
'n beer brom
'n bees bulk
'n besie sing
'n bobbejaan bôgom
'n bok blaf
'n bul brul of bulk
'n by zoem of gons
'n dassie skree
'n dolfyn klik of piep
'n donkie balk
'n duif koer
'n eend kwaak
'n esel balk
'n fisant skree
'n gans snater
'n haan kraai
'n hen kekkel of kloek
'n hiëna lag
'n hond blaf of tjank
'n jakkals tjank
'n kat miaau
'n koei bulk
'n kraai kras of skree
'n kriek kriek
'n kuiken piep
'n lammer blêr
'n leeu brul
'n makou blaas
'n mossie tjirp of kwetter
'n muis piep
'n olifant trompetter
'n padda kwaak
'n papegaai praat
'n patrys skree
'n perd runnik of snork
'n ratel snuif
'n renoster snork
'n seekoei balk
'n seemeeu skreeu of krys
'n skaap blêr
'n slang sis
'n sonbesie skree
'n sprinkaan tjirp
'n tier brul
'n uil hoe-hoe
'n vark snork
'n vink kwetter
'n vlermuis skree
'n vlieg gons of zoem
'n voël sing of tjirp
'n volstruis brom
'n walvis fluit
'n wolf huil

You might also like