You are on page 1of 1

Klap, klap,

klap! Handjies klap


Klippertjie
kappertjie Handjies klap, koekies bak,
kap, kap, kap. bring die meel,
nie te veel,
Mondjie klits die eiers gou-gou-gou,
happertjie lekker eet ons nou-nou-nou.
hap, hap, hap.

Voetjie
skoppertjie
handjie
klappertjie. Handjies klap

Happertjie Handjies klap, koekies bak,


skoppertjie Oupa kom in die langpad aan.
klap, klap, klap. Mientjie speel met die kind
in die bos,
ELSA DU TOIT (DJ OPPERMAN Daniel maak sy skoenrieme los,
SE KLEUTERVERSEBOEK)
en Katjies skree:
Mieu, mieu, mieu, mieu, mieu!

Kennewippie
Kenne-kennewippie
mondjie fluit,
traantjie in die ogie,
neusie snuit,
tikkie op die kop;
my storie is uit!
TRADISIONEEL (FAK
)

You might also like