You are on page 1of 1

Duimpie Apie

Duimpie, Daar is ’n apie


Duimpie se maat, op ’n stokkie
Langeraad, voor my ma
Fielafooi, se agterdeur,
Pieps in die kooi! daar’s ’n gaatjie
(of Vang a vlooi!) in sy broekie
en sy stertjie
loer daardeur.
TRADISIONEEL (DJ OPPERMAN SE KLEUTERVERSEBOEK)

Vingerling
Trippe trappe trone
Duimpie het in die
water geval, Trippe trappe trone,
Lekkepot het hom die varkies in die bone,
uitgehaal, gansies op die groene gras,
Langeraad het hom eendjies in die waterplas,
huis toe gedra, ek wens dat kindjie
Fielafooi het hom groter was
neergelê, om Ouma se eendjie
en Pinkie het vir op te pas.
Ma gaan sê. TRADISIONEEL (FAK)

TRADISIONEEL (DJ OPPERMAN SE KLEUTERVERSEBOEK)

You might also like