You are on page 1of 11

Die 17de Veer

Lara –Droom
-Lara was dertien toe sy vir die eerste keer hierdie nare droom/dream gehad het.
- Sy het vir niemand vertel .
- Dis ‘n droom wat sy elke keer dieselfde tyd van die jaar gekry het.
-In haar droom het sy’ n man agtervolg.
-Dit was n winkelpop/mannequin met dooie oë.
-Toe sy hom inhaal en gryp het hy verbrokkel./crumbles
-Eers sy hande ,arms.sy torso en bene.
-Sy kop was die laaste gedeelte.
Die huis op die bult.

. Lara het haar naam gekry van die temaliedjie in die fliek –Doctor Zhivago

-Haar ma is n liefhebber van films

-Sy kyk graag saam met haar ma films veral as sy sien dat haar ma ‘n migraine het.

-Dis haar ma se manier on weg te vlug van die werklikheid .

-Dit wil voorkom of hul huis op die bult ,die plek is waarvan sy wil wegvlug
Viole en Whisky
-Die hoofkarakter, Lara, woon saam met haar ma en Oom Dan in Kaapstad.

-Lara se ma ly aan depressie en Lara kry nie baie ondersteuning (support) van haar
ma nie.

-Die pienk pille ( Xanor ) wat Lara se ma drink ,pla Lara en haar ma spandeer die meeste van haar tyd in haar kamer.

-Oom Dan is nie Lara se pa nie, maar hy woon ook by hulle in die “huis op die bult”.

-Hy vervul die blokkie in haar lewe wat vir haar PA bedoel was.
Dis iets waaroor haar ma nie praat nie.

-Sy weet nie regtig hoe hy in hulle lewe gekom het nie,maar hy is beslis nie haarma se “lover “ nie .

Oom Dan drink te veel whiskey en dan raak hy aan die slaap in sy leunstoel ( armchair ) .
Hy drink net Bain’s,Oban,Lagavulin,of Peat Monster.

Hy is n alkoholis maar hy is skadeloos (harmless).


Dan is daar ouma Bibi

-Ouma Bibi woon in ‘n aftreeoord ( retirement home ) in Vredehoek -- Ouma Bibi en Lara
het ‘n goeie verhouding ( good relationship ).
-Lara en Ouma Bibi is vennote ( business partners).
-Sy wil ook nooit oor Lara se pa praat nie
- Ouma Bibi koop gereeld vir Lara notaboeke wat sê “Bla Bla”
-Sy is baie lief vir voëls.
Ouma Bibi versamel ou vintage klere en Lara verkoop die vintage klere Saterdae by
Truth-koffiewinkel en op Sondae by die Houtbaai-mark.
Morag
-Lara het ‘n deeltydse werk ( part-time job ) by Morag se studio, Skinscape.
MORAG IS ‘n REGTE PERSOON EN SKINSCAPE IS HAAR STUDIO.mailto:morag pringle (@morag_skinscapetattoo) •
Instagram photos and videos
-Morag leer Lara oor beroemde tatoe-kunstenaars.
-Omdat Lara nog nie 18 jaar oud is nie weier ( refuse ) Morag om vir haar ‘n tatoeëermerk te gee, maar Lara leer baie oor
tatoeëering by haar.
Reëls :
-Lara moet nooit laat opdaag vir werk nie .
-Daar mag geen bewegings of geluide gemaak word as Morag besig is met n kliënt/customer nie.
-Sy moes alles weet oor tatoes
-Meneer Harley wil ‘n tatoeëermerk op sy regter bo-arm sit . Twee voëltjies wat teen mekaar vasvlieg met die woorde : BIRDS
OF A FEATHER en onderaan FLOCK TOGETHER.
-Lara se ma glo dat tatoes vir motorfietsmaniakke,tronkvoëls en matrose is.
Sy noem dit ‘tjappies.’
ALEX-Uilkas teen n boom
Alex het grootgeword in die SOS Village ( kinderhuis ) in Thornton.

Alex het by sy naweek rondloper pa geleer hoe om vir stukkende uile/owls te sorg.
Jay-Jay het een dag met die kinders kom praat oor uile ( owls ).
Alex wou meer oor uile leer en hy het later selfs naweke by Jay-Jay se skuurhuis naby Klapmuts gebly.

-Alex het Kaapstad toe gekom nadat Jay-Jay gesterf het en vir Alex die taak gegee het om op Lara se 16de verjaarsdag
‘n pakkie namens hom af te lewer. ( to deliver a package from him) .

-Alex wou nie net die pakkie vir Lara gee nie en gaan kyk waar Lara woon en agtervolg ( follow ) haar om haar beter te
leer ken. ( yes, it’s a little creepy but it gets better ) .

-Alex kry ‘n werk by die Truth-koffiewinkel.

-Daar ontmoet hy vir Groove’ n Rastafariër. Truth-koffiewinkel is aanvanklik ( initially ) wat Alex, Lara, -Groove en
Tilla met mekaar verbind. ( connects them ).

-Tilla is Lara se beste vriendin en sy gaan uit met Groove.


n Bondel vere in die rivier
-Alex en Jay-Jay het op ‘ dag ‘n kuiken in die rivier naby Jay-Jay se huis gevind. Jay-Jay het vir Alex geleer hoe
om na die uil om te sien ( how to take care of the owl ) .
-Alex en Uli ( die uil / the owl ) het ‘n sterk band ( strong bond ) gevorm.
-Jay Jay het altyd gesê as die seisoen nie gunstig is vir uilskuikens nie, skop die ouers die swak een uit sodat die
sterker een kan leef.
-Hierdie woorde het Alex diep geraak ,want dit is die rede hoekom hy in die SOS Children’s Village moes bly.
-Alex het vir die beseerde /injured uil’ n naam gegee, naamlik LUCKY ULI
-Hy het toegelaat dat Uli in sy ou Volla slaap.
Alex het die nuwe eienaar geword van ‘n roofvoël – Uli
LAURA -MA RUIK NA HUIL
● Lara se ma ma huil gereeld veral wanneer sy gaan slaap.
● Sy troos haar ma altyd met die “leuen” dat alles beter sal wees die
volgende dag .
● Lara maak strepe soos geometriese vorme .
● oor haar lyf om alles te onthou Sy glo aan die gesegde van Jondix-
“Some tattoos stay only on the body ,while others are deeper in the spirit
.
● Sy glo haar “spirit/gees lê baie vlak.
● Lara besef dat elkeen in haar huis leef in sy eie wêreld: Die een is
verslaaf aan alkohol ,die ander aan kalmeerpille .
● Sy trek lyne oor haar lyf sodat ander mense dit moet ontsyfer .
● Lara vind oom Dan langs die swembad in trane .
● Dis vir haar vreemd want sy het nog nooit vir hom sien huil nie .
● Hy erken haar Lara dat hy geen ware vriende het nie , sy troue whisky
vriende is “ Glen Grant , Glenfiddich,Scapa ,Glansa en Glen Scotia .
● Dis eintlik hartseer maar sy troos hom met die woorde : Ek is bly oom
Daan het darem vriende “
TILLA OP DIE CATWALK
● Lara se vriendin wat n model geword het .
● Haar ouers was totaal daarteen gekant want Tilla het nie haar
matriekjaar voltooi nie .
● Tilla i s in Maart New York toe .
● Sy het bekend geword en was een van die beste
uitvoerprodukte van Suid Afrika behalwe Trevor Noah .
● Tilla se ma het bedaar toe sy die bankbalans sien .
● Tilla het gereeld e-posse aan Lara gestuur ,maar later het dit
geklink asof dit baie onaangenaam daar is .
● Haar wens was om net weer Tilla van die Bo-kaap te wees.
Morag slaap soos n kat
Morag slaap elke dag om twaalfuur vir vyftien
minute onder duie tatoetafel .
Haar volgende klient is n sweedse dame - Lina
Stigsson .
Sy gaan Asiese blomme kry .
Sy is pragtig met roesbruinhare en oe wat skaam lyk.
Die atmosfeer tussen Morag en die dame is effens
ongemaklik.
Lara vind dit bietjie snaaks .

You might also like